Wors stopper

Post Reply
User avatar
pietjacobs
Hero Member
Hero Member
Posts: 522
Joined: Mon Sep 27, 2010 1:23 pm

Wors stopper

Post by pietjacobs »

Manne, ek wil nou nie brage, maar ek skimp nou al so maand of wat by die vrou vir 'n wors stopper, en vandag toe kry ek die email:  8)

"Hi Lovie, bestel vir jou die worsstopper stuur vir my die invoice, lekker dag"

Nou watter stoppers werk goed of watse gebruik julle? Ek sien in die SA Jagters adverteer hulle die "Italian 2 spoed" stoppers. Is dit die een wat maar die beste werk of wat? Ek wil seker maak want ek kan nie bekostig om later 'n ander een te koop nie.

Ek jag se maar so +- 250kg Karkas in totaal elke jaar

Groete,
Piet
.22, 223Rem, .270Win, 9mm Short
User avatar
Dawid
Hero Member
Hero Member
Posts: 1079
Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm

Re: Wors stopper

Post by Dawid »

Hi Lovie, bestel vir jou die worsstopper stuur vir my die invoice, lekker dag"

Piet het jou vrou met jou bakkie gery en is hy nog heel. ;D ;D

Vir so min vleis kan mens mos maar netsowel met n handmeule stop Pieta.....ek doen en vir my werk dit heerlik, net n bietjie elbow ghries maar dis lekker
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER

9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: Wors stopper

Post by Jagtersdok »

Pieta

Daai stoppers werk soos Jet Fuel. Ek dink vir jou sal daai 5liter oukie die ding kan doen.

Neels
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Wors stopper

Post by Francois Marais »

Neels/Piet

Stem, niks groter as 5Lt nodig nie,......

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
pietjacobs
Hero Member
Hero Member
Posts: 522
Joined: Mon Sep 27, 2010 1:23 pm

Re: Wors stopper

Post by pietjacobs »

Dankie manne, dan gaan ek vir die 5L. Ek sien die 2 advertensies in die SA Jagters is almal in JHB, so ek sal bietjie daai bakkie opstart en ry en gaan kyk  ;D
.22, 223Rem, .270Win, 9mm Short
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: Wors stopper

Post by theedge »

Dawid wrote:
Hi Lovie, bestel vir jou die worsstopper stuur vir my die invoice, lekker dag"

Piet het jou vrou met jou bakkie gery en is hy nog heel. ;D ;D

Vir so min vleis kan mens mos maar netsowel met n handmeule stop Pieta.....ek doen en vir my werk dit heerlik, net n bietjie elbow ghries maar dis lekker
Dawid ek dink meer aan die add oor toyota waar die antie die bakkie vat. It rubbs off
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !
Image
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Wors stopper

Post by tripodmvr »

Jy met jou worsstopper moet miskien eers na die "Jagflaters" gaan kyk en leer.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
pietjacobs
Hero Member
Hero Member
Posts: 522
Joined: Mon Sep 27, 2010 1:23 pm

Re: Wors stopper

Post by pietjacobs »

Dawid ek dink meer aan die add oor toyota waar die antie die bakkie vat. It rubbs off
[/quote]

;D ;D ;D ;D

Ja kyk, ek is gelukkig dat my vrou saam met my jag en vis vang. En sy het alles haar eie goed ook. Al ons vleis werk ons ook self, maar die wors maak is maar altyd 'n probleem, want ek het nog een van daai OOOOUUUU homemade stoppers wat my Pa nog vir my gegee het toe hy vir hom 'n ander stopper gekoop het. Ek het groot geword met daai stopper op die plaas, maar genoeg is nou genoeg, dis tyd dat daai stopper sy tekkies ophang  ;)
.22, 223Rem, .270Win, 9mm Short
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Wors stopper

Post by tripodmvr »

pietjacobs wrote: Dawid ek dink meer aan die add oor toyota waar die antie die bakkie vat. It rubbs off
;D ;D ;D ;D

Ja kyk, ek is gelukkig dat my vrou saam met my jag en vis vang. En sy het alles haar eie goed ook. Al ons vleis werk ons ook self, maar die wors maak is maar altyd 'n probleem, want ek het nog een van daai OOOOUUUU homemade stoppers wat my Pa nog vir my gegee het toe hy vir hom 'n ander stopper gekoop het. Ek het groot geword met daai stopper op die plaas, maar genoeg is nou genoeg, dis tyd dat daai stopper sy tekkies ophang  ;)


[/quote]

Met erkenning aan "babonstalker" se storie in "Flaters in die jagveld"

Dit is nou wel nie 'n jagveld flater nie, maar julle waardeer hom dalk tog:

Laasjaar Oktober en November is mammie Parys toe, en as die kat weg is, is pappa baas! man daardie twee maande het dit lekker gegaan en ons het baie geskiet, snags varke gejag en ek het gemaak soos die muis moet as die kat weg is.

Ek en my jagmaat besluit ook dit is tyd vir wors maak en ek flans toe sommer vinnig een Saterdag middag my "worsmasjien" aan mekaar. Ouma word ontbied om die aand na die kinders te kom kyk want hier gaan gewors word.
Nou die worsmasjien is nie 'n konfensionele masjien nie, dit is 'n outomatiese pneumatiese  uitvidsel wat derms vinniger kan volstop as wat jy hulle kan voer. Om die affere bietjie meer gebruikersvriendelik te maak is hy ook toegerus met 'n versneller (presure regulator) om dinge so 'n bietjie oemf te kan gee indien nodig.

Toe alles reg is en die Brannas en Coke gegooi is, stel ons op in die kombuis en die skottels vol vleis staan gereed vir die groot stop. Aanvanklik sukkel ons so bietjie om die spoed reg te kry, maar met een man wat derm voer en die ander een wat die regulator beheer begin dit na besigheid lyk. Toe ons net mooi op dreef is staan ouma ook nader om te kom kyk. Net daar gebeur dit toe dat 'n blokasie so effens terughou op die vry vloei van vleis en met die dat die druk so bietjie opbou (ek vermoed die regulator man het hom ook so 'n bietjie aangedraai) glip daar so 'n "knertsie" wind by die piston verby en daar klap die skoot.
Ons skiet met een skoot vir ouma toe onder die vleis! sy het selfs vleis onder haar klere gehad. Verder het die kombuis ook redelik deurgeloop onder die vleis en selfs die mure, mikrogolf en yskas was vol vleis.

Gelukkig was mammie v?r weg en ouma het 'n goeie sin vir humor, want vir die 3 van ons (ek, my pel en die brannas) was dit moer snaaks!
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
pietjacobs
Hero Member
Hero Member
Posts: 522
Joined: Mon Sep 27, 2010 1:23 pm

Re: Wors stopper

Post by pietjacobs »

Dankie Tripod,

Ja kyk, so gaan ons seker maar foute maak, maar darem leer uit die foute ook, of ek hoop so  ;D ;D ;D ;D ;D
.22, 223Rem, .270Win, 9mm Short
Vlakvark
Hero Member
Hero Member
Posts: 2325
Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am

Re: Wors stopper

Post by Vlakvark »

Pietjacobus

Lyk daai stoper soos die een as dit wel hy is maak seker hy het 2 spoed ratkas anders kan jy hom los niks werd
Ek het een spoed en dit is gemors
Het nou een gekoop wat met water werk hoop om hom die naaweek te gebruik

  http://www.ebay.com.au/itm/NEW-SAUSAGE- ... 519c307ef3

Dis my nuwe een 

kyk sy video

http://www.butcherathome.com.au/shop/in ... ucts_id=46
Image
Image
User avatar
pietjacobs
Hero Member
Hero Member
Posts: 522
Joined: Mon Sep 27, 2010 1:23 pm

Re: Wors stopper

Post by pietjacobs »

Dankie Vlakvark,

Sal defnitief seker maak dis die 2 spoed.
.22, 223Rem, .270Win, 9mm Short
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: Wors stopper

Post by Jagtersdok »

Pieta

Daai in tydskrif is 2spoed

Vlakkie is helemal reg die single speed is poef wat die duiwel op aarde gesit het om onmin te saai
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Vlakvark
Hero Member
Hero Member
Posts: 2325
Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am

Re: Wors stopper

Post by Vlakvark »

Piet as jy nog nie jou wors stoper gekoop het nie loer on der die resepte onder wors en droe wors resepte na my nuwe water wors stoper
Image
Image
Post Reply