Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Manne ek het so bietjie rondgekyk vir 'n spaar Micro SD vir my Spitfire.
Groot was my verbasing om te sien dat 1GB en kleiner amper onverkrygbaar is
Die net s? dat jy net tot op 2GB in Spitfire kan gebruik en selfs dan kan dit soms lol. 1GB of kleiner bly die veiligste.
So as iemand met 'n Spitfire dalk op so 'n klein Micro SD afkom, koop hom en b?re hom mooi Een van die dae is daar seker nie eers 2GB te koop nie.
Laaste ding. As jy nuwe SD koop en wil gebruik MOET die naam van die kaart verander word na SP1 anders tel die FOXPRO program hom nie op nie en kan jy nie klanke na hom toe stuur nie, vra my ek het 1 hele dag gesukkel om dit uit te vind
Sakkie ek lees maar so op die net rond en blykbaar is die algemeenste probleem dat hy soms haak. Dis gebeur egter nie met alle 2GB kaarte nie, net sommiges.
Ek self het al 2 GB probeer en hy loop mooi glad.
Ek weet net FOXPRO self s? dat 2GB die maks is en nie iets grootter moet gebriuk nie.
Wel ek het nou die oorspronklikke 256MB en 2 X1GB as spaar.
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !