Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Almal
Ek moet julle die sleget nuss meedeel oor die lynx scope..daai lx2 5-20 by 50.. wel na die willlebees oestery en die bakkie skud en die wille terrein en alles....Ek moet bieg die scope het sy zero gehou ...ek wen hom op vir die 100m 200m en 300 en 400 meter zero en hy gooi net so op n knop soos met die eertse dag se settings.. Dit is nie my favourite scope brand nie, maar OOM LEEU ek moet se dit lyk my die lx2 reeks het ook ma sy duts alias die handelaar,,, maar die een wat ek het skiet n koek hou en hou tot nou toe nog, en so doen TOMCAT sin ook,,
So sorry vir die lank wag , mar die griep virus het my platgetrek vir so paar dae en buite aksie gelos....en
JACQUES wrote:
... Dit is nie my favourite scope brand nie ... maar die een wat ek het skiet n koek hou en hou tot nou toe nog, en so doen TOMCAT sin ook...
Jy verloor my egter. As die Lynx'se dan sulke koekhoue skiet, waarom is dit nie jou gunsteling nie? En as hulle nie jou gunsteling is nie, wat is dan?
OOM Leeu
DIS MAKLIK EK HET DIE LYNX NIE GEKOOP NIE , GEKRY EN TOETS DIE MAN NOU OP DIE 308 .
AL MY VORIGE LYNX TELESKOPE HET EK VERTROUE IN VERLOOR..OOR DIE FEIT DAT ALMAL IN DIE BEGIN GOED GEDOEN HET EN NA N JAAR OF WAT HET HULLE MET HULLE WOEFIEPOEFIE BEGIN.
EK IS MAAR N SUKKER VIR N DEEGLIKE SCOPE EN SKIET MET N NIGHTFORCE OP MY 25 EN MY VOORKEUR SCOPE IS N SWAROVSKI WAARMEE EK AL JARE BOKKE OES EN JAKKALSE JAG...
EK HET OOK N OG NIE BAIE KLAGTES VAN DIE ZEIS EN SMITENGEBUIG GEHOOR NIE..
DALK MIS EK JOU NOU NIE MEER NIE..
GROETNIS
DIS DALK DIE GRIEP VIRUS EN KOORS WAT MY SO LAAT EIL DAT DIT KLINK OF EK N LYNX MAN SAL WEES OF WORD...
SWAROVSKI HET MY NOG NOOIT TELEUR GESTEL NIE
JACQUES wrote:
...DIS DALK DIE GRIEP VIRUS EN KOORS WAT MY SO LAAT EIL DAT DIT KLINK OF EK N LYNX MAN SAL WEES OF WORD...
Dankie vir die duidelikheid, ek snap maar stadig soos jy seker al agter gekom het.
Wat ek wel kan s? is dat ek beindruk is met die foto's van daardie stoel en daardie ry "rooihonne" wat op die grasperk l?. Dankie. Ek het sommer klaar 'n lekker naam vir daai stoel ook. Wat van "Wide Rider" ? Ek het 'n vermoede dat jy en die stoel nog 'n pad sal loop. So nie, sal dit die eerste prototipe wees van 'n stoel waarmee jy nog 'n lang pad sal loop. Die stoelbou ding het 'n manier om nie sommer met die eerste bou-slag heeltemal klaar te wees nie. Laat weet hoe hy maak.
IN DIE BEGIN GOED GEDOEN HET EN NA N JAAR OF WAT HET HULLE MET HULLE WOEFIEPOEFIE BEGIN.
Ek het n' Lynx 4 X compact wat al die laaste 6+ jaar op my 9.3 sit Die enigste tyd wat ek aan sy turrets geraak het, was toe en van PMP na Barnes punte oorgeslaan het, en daar is al heelwat kliente wat daai klip gooier al mishandel het.
Graham
Last edited by Mac on Tue Sep 22, 2009 2:29 pm, edited 1 time in total.
Occasionally mistaken for a responsible adult
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
GRAHAM
AS HY WERK HOU HOM, EK AKN JOU MY 10x42 WYS AS JY PARALAKS STEL SKUIF DIE P O I..
DIE 3-9 BY 40 KYK MOOI OP 8 MAA AS JY BY 9 KOM BLUR HY....
DIE 3-9 HET EK VIR MY SWAER SE KIND GEGEE VIR SY .22 DIE 10 BY 42 SE STEL SKROEWE IS OOK VREESLIK LOS. EN AANDIE PARALAKS VAT EK NIE....
MAAR DAAR IS DALK MEER TEVREDE KLIENTE AS EK...
DIE 5-20X50 LYK WEER GREAT OP DIE OOMBLIK
SO NIE ALLE LYNX IS BAD NEWS NIE, MAAR DAAR IS MANEN WAT BY HULLE SWEER..
ONTHOU JY DIE MANNE WAT NIKS ANDERS AS PIEJOU WOU RY NIE AN ANDER WOU NIE EERS SY SPAARWIEL GEBRUIK NIE....
AS DIE SCOPE WERK GEBRUIK HOM. MAKIE SAAK WAT SY NAAM IS NIE...
Goeie nuus.
Die bruin geweer is weer op spec. Suisie lui ook bevredigende sub 10mm nommers op.
Gaan Maandag aand die dinge goed bekyk, en sal bewyse probeer invorder. Sjoe, die meters op die parralaks is spot-on..
Ja3 wrote:
Goeie nuus.
Die bruin geweer is weer op spec. Suisie lui ook bevredigende sub 10mm nommers op.
Gaan Maandag aand die dinge goed bekyk, en sal bewyse probeer invorder. Sjoe, die meters op die parralaks is spot-on..
Niemand is meer verlig as die uwe nie! Mag julle 'n goeie pad saamloop.
Wil hom nie graag op die naam noem nie, maar sit Fe op die periodieke tabel en 'n knaagdier wat ons sommer 'n vark noem saam.
Haar spene is op haar rug. Hulle kap maar die gesaaides en hulle huise hou jou wakker as jy ry.
RAVEN JA3
JULLE IS YSTERS OM SO IN DIE KODETAAL MET MEKAAR TE GESELS.
KAN JULLE DIE ROLAND WARD AFMETINGS GEE ASB EK HET N KLEINT WAT EEN WIL KOM JAG IN SUID AFRIKA EN IS HULLE BESKIKBAAR OP WILDPLASE IN DIE REPUBLIEK
HY STEL OOK BELANG IN RIETROT EN AS FRANSMAN WIL HY GRAAG DIE DING OP DIE SPIT HE VIR AANDETE.
ENIGE SPESIALE RESEPTE OM RIETROT OP SPIT GAAR TE KRY (SONDER KNOFFEL ASB..)