Watter klein kaliber

User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Watter klein kaliber

Post by Gerhard »

WillemS wrote: Gerhard

Watse doppe gebruik jy met jou 222? Ek wag vir my bestelling 40gr v-maxe!!

Willem
Willem,

Ek gebruik Norma doppe.

Daai 40gr VMax gaan net so mooi maak op die 222
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Vlakvark
Hero Member
Hero Member
Posts: 2325
Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am

Re: Watter klein kaliber

Post by Vlakvark »

Gerhard
Ek het ook in pakkie 36gr vg Barnes gekoop het n 1-12 twist .223 wat ek dit wil probeer QL gee my n spoed van +- 4000f/s maar dan loop my druk al hoog so ek sal bietjie laar begin ek hoop nie hulle gaan te lig wees vir daai 1-12 twist nie
Image
Image
Post Reply