[align=right][/align]LMB wrote: Heinrich
Wat is jul doel, in kort, met die forum?
Ek sal kyk wat ek kan doen rondom die epos adresse.
Groete
Lukas
PROBLEEMDIER FORUM
-
Thys
- Newbie

- Posts: 14
- Joined: Wed Dec 10, 2008 6:33 pm
Re: PROBLEEMDIER FORUM
THYS
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1891
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: PROBLEEMDIER FORUM
Thys
Welkom by ons. Ek aanvaar jy het my antwoord gelees wat die doel van die forum is. Die deel van die e-pos adresse is van mense wat LMB gedink het sal belang stel in die forum en 'n bydrae kan lewer wat ek na die forum uitgenooi het per privaat e-pos.
Hoop dit beantwoord jou vraag
groete
Heinrich

Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
-
charles
Re: PROBLEEMDIER FORUM
Jaracal
Die Forum is die beste ding wat ongedierte beheer nog opgelewer het. Ek voel net julle ouens wat n lewe maak uit ongediertebeheer se Fooie is saam met Noag se Ark gestrand. Julle moet vir R1000 nag R1000 Gedierte R5km vra want daar is baie boere wat alles eers op$@^& en dan is julle goedgenoeg om die *&^ te kom uit sort. Jou bakkie kos jou R100 000 geweer R20 000-R30 000 ander toeristing nog R20 000. As die boer klaar op**&^%$ het dan het hy alreeds R15 000-R20 000 verloor en dan is my voorstel nie geld nie. Ek boer self en skiet glad nie by ander mense nie want ek het nie tyd nie. Die dorpe wat ek van weet waar "Jakkalsjagters" is DEAAR 7 KIMBERLEY16 BLOEMFONTEIN 19. Hoeveel van hulle gewere kan n 2" groepering skiet op 100m die "Jakkalsjagters" wat ek kem op DEAAR kan nie eers n A4 papier raak skiet op 100m nie, maar die stories is "Ek het op 250m met n 308/3006 n jakkals geskiet." Diet is mos LOUTERE @#$
Ek voel julle moet n lys kry van almal wat hulle uitgee as Jakjagters en daar moet n standaart gestel word met geweer en toeristing.
Charles

Dirk
Re: PROBLEEMDIER FORUM
Charles
Baie welkom op die forum. Dit lyk asof jy 'n paar warm debatte aan die gang gaan sit. Jy is nou nie 'n voltydse jagter nie, maar jy skiet beslis meer jak en kat as sommige voltydse jagters.

tafjak
Re: PROBLEEMDIER FORUM
Dirk
Verbeel ek my of ken ek Charles. Nee seker net my verbeelding, maar vertel hom van ou slingervel se vermoe so jaar gelede, stuur net brandewyn saam anders kan die ou miskien hartprobleempie opdoen.
Taffie

- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: PROBLEEMDIER FORUM
CHARLES.
Welk om.. Ek dink jy kan die bloemfontein getal maar verdubbel as jy van jakkals jagters praat. As jy van jagters praat wat weet wat aangaan kan jy jou getal halveer..
Charles ek dink ook dis nodig om die ou wat aanjaag ook by die naam te noem..
Dis ook hoekom ek my naam van Mesomelas na Jacques toe verander het. Ek was en is nog nooit skaam oor wie ek is en waar ek al gejag het nie..En ek weet geen jagter is perfek nie, maar jy kan nie n ordentlike fooi vra as jy nie ordentlike toerusting en ordentlike deeglike kennis het van dit wat jy doen nie.Die probleem is dat sommige jakkals jagters eerder geld jagters geword het(NIE ALMAL NIE) En dan doen hy sy bes om soveel km moontlik te ry in n nag om sy begroting te laat klop. Ek stem egter met jou saam as jy nie werk nie sal jy nie wen nie .Ek self doen die jag net deeltyds en neem geen nuwe kliente by nie, omdat ek nie by almal kan uitkom nie. Geniet die forum ..

Shoot straight and tell the truth!
-
charles
Re: PROBLEEMDIER FORUM
Nie lank gelede nie was daar n jagter hy het die Bedryf n baie slegte naam gegee. n Frieskas met 9 dooie jakkalse is gebruik om hom aan die lewe te hou. Oppad na die boer toe is die jakkalse op strategiese plekke afgelaai om dan later 'geskiet' te word. Hy het sy boere geken en geweet waar om dit te doen. Vir die ou/jagter wat die WERK reg doen en profesioneel optree het ek baie respek want ek dink nie daar is n werk wat meer uit jou vat as om vir tussen 10-12uur wakker te bly as ander slaap nie en dan om dit soos Taffie,Hendrik en Heirich te doen vir n lewe nag na nag. Die boer moet ook professioneel wees in sy optrede teenoor die jagters en dit is hoekom ek se dat daar nstandaart fooi moet wees om julle te beskerm. Die ou wat nie professioneel is nie moet doen die jagtery in elkgeval met ander bybedoelings. As jy n lewe maak uit ongediertebeheer is daar nie meer tyd vir VISVANG nie, jy as profesionele jagter moet vergoed word vir jou tyd al skiet jy niks dit is dieselfde as n jaarlikse prostaat ondersoek by jou dokter jy betaal al is jy nie siek nie
Charles
Charles
-
tafjak
Re: PROBLEEMDIER FORUM
Charles
Ek wou ook al visvang, maar kry dit nie reg nie en julle kan Hein vra.
Ek dink jy bedoel die ouens wat vir 'n lewe jag, nie moet visvang ook vir 'n lewe nie. Sal maar hoor wat die ander ouens se.
Al wat ek kan byvoeg, is dat ou jakkie jou volle aandag nodig het as jy 'n lewe uit hom wil verdien.
Taffie
Ek wou ook al visvang, maar kry dit nie reg nie en julle kan Hein vra.
Al wat ek kan byvoeg, is dat ou jakkie jou volle aandag nodig het as jy 'n lewe uit hom wil verdien.
Taffie
- Tomcat
- Sr. Member

- Posts: 266
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:48 am
Re: PROBLEEMDIER FORUM
Baie waar wat taffie se. n Ou moet maar n reguit paadjie loop anders GAAN jy uit die bus uitval of hy op jou. Sukkel ook maar met die visvang ding, roep seker verkeerd 
Tomma
Tomma
- Problem Animal Control
- Sr. Member

- Posts: 385
- Joined: Tue Sep 15, 2009 8:16 pm
Re: PROBLEEMDIER FORUM
Heinrich
Baie dankie vir die forum,ons kort dit al lankal.Ek het egter n probleem wat ek tans ondervind en dit is dat boere baie skepties is oor ouens wat jakalse jag.Ek het met n paar gepraat en sodra ek noem dat ek jakalse jag teen n belaglike lae fooi dan stel hul nie belang nie,dus wat nou gebeur is dat hoewel ek suksesvol is met die roep skiet metode kry ek nie genoeg oefening nie.Dit lyk my die boere waarmee ek praat se somme werk nie mooi nie want hulle is eder bereid om n kalf of lam te verloor as om vir my n fooi te betaal
Dankie vir n puik idee met die forum
Groette
PAC(Problem Animal Control)

9mm S&W
9mm Norinco
.38Spl Luger
.38Spl Luger
.22BRNO
.22Krico
.22Hornet
.44Magnum Ruger
.410
12Br CBC
12Br S&W
12Br S&W
.303BSA
.308BRNO (ou betroubaar)
Ruger Mini14 223
Solank daar lood in die lug is,het ons hoop!!!!

Ambessa
Re: PROBLEEMDIER FORUM
Hallo PAC
vir jou naam om vinnig te tik...
Hoekom het iemand anders nie lankal aan hierdie naam gedink nie...?
Ambessa
Welkom. Ek gebruik maar die afkortingProblem Animal Control wrote:Dit lyk my die boere waarmee ek praat se somme werk nie mooi nie want hulle is eder bereid om n kalf of lam te verloor as om vir my n fooi te betaal
Hoekom het iemand anders nie lankal aan hierdie naam gedink nie...?
Ambessa
- CHRIS
- Sr. Member

- Posts: 435
- Joined: Mon Feb 02, 2009 12:42 pm
Re: PROBLEEMDIER FORUM
PACman
Ek wil amper s? welkom in the real world.
sent slim en rand dom
Chris

- WillJak
- Hero Member

- Posts: 718
- Joined: Mon Jan 26, 2009 1:35 pm
Re: PROBLEEMDIER FORUM
PACman, dis soos Chris se - welkom!! Jy sal sien die onderwerp is al op ander plekke ook aangeraak. Tyd en sukses is maar die enigste geneesheer. Die manne sal wel op 'n kol 'n probleem he en dan bel. Intussen is daar 'n paar goed wat jy kan probeer - vra vir kilometers en stoot jou prys vir jakkalse geskiet op met 'n goeie marge - so maak jy jou jagfooi op en die boer voel dalk hy betaal net vir die wat geskiet word en dan klop sy somme dalk.
Maar dit bly maar 'n turksvy - as voorbeeld, ek weet Taffie het die laaste aand of twee 'n rooikat geklop - wat die laasnaweek so R9000 se volstruisies afgemaak het. Nou wat is daai kat werd oor sy leeftyd?
Dis die selfde ding met die jonges - die manne is lief om te vra vir "afslag" want dis sou kwansuis "maklik" wees om hulle te skiet. Eerstens, hoekom doen hy dit dan nie self nie? Tweedens, behoort die prys vir jonges dubbel of meer te wees - want jy voorkom duisende der duisende rande se skade - dis soos Taffie dit stel - is dit beter en sit 'n moordenaar in die tronk voor of na hy gemoor het?
Een man wat ek ken het een aand vir 'n boer reguit gevra of hy verkies dat hy die kleintjies los dat hulle eers groot raak en dan kom skiet. Toe sien die man die redenasie.
Aan die ander kant kan ek die boer se siening ook verstaan - en dit is een van die goed wat die ouens hier probeer aanspreek. Die boer is ook al g@tvol vir ouens wat net kom aanjaag, soms selfs sy wild steel, die jakkalse skelm maak, ontoegerus daar aankom ens ens. Hoe ons die manne gaan stop, weet nugter alleen, behalwe met tyd, opleiding en professionele optrede - dan sal die manne sien dat goedkoop koop duur koop is en dat daar 'n verskil is tussen iemand wat kan en iemand wat wil...

If you don't have a sense of humor, you probably don't have any sense at all...
- Problem Animal Control
- Sr. Member

- Posts: 385
- Joined: Tue Sep 15, 2009 8:16 pm
Re: PROBLEEMDIER FORUM
Manne
Stupid vraag,ek wil graag weet of daar iemand in Noord-Wes of Noord-Vrystaat(Radius van 100km tot 160km van Klerksdorp af) is wat dalk n bestuurder soek? Laat weet my asb. Ek het op hierdie oomblik nie n bakkie nie en sit en huil want ek wil veld toe en SKIET
. Ten 2de skiet julle maanhare ook? Ek weet dat die ooms met die idk brille en wit jasse se die goed vang nie vee nie,maar ek het al uit ondervinding geleer dat n mens hulle ook n bietjie in toom moet hou anders maak hul bendes van tot 12 en jag en vang prooi.
Groetnis
PAC (Problem Animal Control)
Stupid vraag,ek wil graag weet of daar iemand in Noord-Wes of Noord-Vrystaat(Radius van 100km tot 160km van Klerksdorp af) is wat dalk n bestuurder soek? Laat weet my asb. Ek het op hierdie oomblik nie n bakkie nie en sit en huil want ek wil veld toe en SKIET
Groetnis
PAC (Problem Animal Control)
9mm S&W
9mm Norinco
.38Spl Luger
.38Spl Luger
.22BRNO
.22Krico
.22Hornet
.44Magnum Ruger
.410
12Br CBC
12Br S&W
12Br S&W
.303BSA
.308BRNO (ou betroubaar)
Ruger Mini14 223
Solank daar lood in die lug is,het ons hoop!!!!
9mm Norinco
.38Spl Luger
.38Spl Luger
.22BRNO
.22Krico
.22Hornet
.44Magnum Ruger
.410
12Br CBC
12Br S&W
12Br S&W
.303BSA
.308BRNO (ou betroubaar)
Ruger Mini14 223
Solank daar lood in die lug is,het ons hoop!!!!
- Freddie101
- Hero Member

- Posts: 1385
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am
Re: PROBLEEMDIER FORUM
pac
Nog nooit gekry dat hulle skade maak nie . Maar ek weet hulle eet baie termiete.Dan is dit ook so dat hulle tande nie gemaak is om vleis te eet nie.
Groete Freddie

yol bolsun
-
Mac
- Hero Member

- Posts: 1172
- Joined: Thu Apr 16, 2009 3:47 pm
Re: PROBLEEMDIER FORUM
PAC,
Maanhare eet so te se ekslusief termiete, hulle tande, wang spiere en skedel is nie gebou vir vleis eet nie, as jy kans kry, vergelyk sy tand en skedel "conformation" met die van n' vleis vreter soos vlekkie of n' hond s'n, jy sal die verskil duidelik sien. Die maanhaar is ook n' beskermde dier in SA.
Graham

Occasionally mistaken for a responsible adult
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.

LMB
- Sr. Member

- Posts: 309
- Joined: Sat Jan 03, 2009 4:59 pm
Re: PROBLEEMDIER FORUM
Ek het laasweek die geval gehoor van lammers wat gevang word maar nie gevreet word. Die vermoede, volgens die spore ens, bestaan dat dit maanhaar is. Dit is egter die uitsondering sou dit so wees.
Groete
Lukas
Groete
Lukas
-
Mac
- Hero Member

- Posts: 1172
- Joined: Thu Apr 16, 2009 3:47 pm
Re: PROBLEEMDIER FORUM
Lukas,
Daar was n' ruk gelede dieselfde stelling gemaak deur een van die boere in ons omgewing, en as gevolg het hy twee maanhare geskiet op sy plaas, hulle is reeds baie skaars hier. Die vangery het egter nie gestop nie, en dit was toe later bevestig dat die skuldige "Maanhaar" die buurman se anatool hond was.
Groete,
Graham
Daar was n' ruk gelede dieselfde stelling gemaak deur een van die boere in ons omgewing, en as gevolg het hy twee maanhare geskiet op sy plaas, hulle is reeds baie skaars hier. Die vangery het egter nie gestop nie, en dit was toe later bevestig dat die skuldige "Maanhaar" die buurman se anatool hond was.
Groete,
Graham
Occasionally mistaken for a responsible adult
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
- Kruger
- Sr. Member

- Posts: 438
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:17 pm
Re: PROBLEEMDIER FORUM
Weet van 'n geval van 'n maanhaar wat in 'n slagyster gevang is met angora bokkie in die bek. S? nie dit is die reel nie, maar daai een was so skuldig soos Semenya se beskermheer.
Winners never quit - Quitters never win.
-
Mac
- Hero Member

- Posts: 1172
- Joined: Thu Apr 16, 2009 3:47 pm
Re: PROBLEEMDIER FORUM
Kruger,
Teen sulke bewyse moet ek bieg, maar ek is seker dat dit n' uitsondeing was.
Hou van jou vergelyking
Cheers,