Nikon Monarch

ablm468

Re: Nikon Monarch

Post by ablm468 »

Manne ek het op my baangeweer vir my 'n 6-24x50 met bdc opgesit, Fantasties, kyk op my icon wat se groepering ek op 100m geskiet het, 11,08mm, ek is baie impressed met die helderheid en die verstellings was ook positief op 1/8ste duim.

Ek het nog nie kans gehad om hom verder te toets as 100m nie maar sal rapporteer sodra ek daarby uitkom.

Myns insiens baie goeie waarde vir geld.

Hansman.
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Nikon Monarch

Post by Gerhard »

Die Nikon werk nie net in die nag nie.

Moes die ram oes vir n boer die naweek.

Die bok het op 70 tree met kop skoot geval

[img width=560 height=420]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... MG0655.jpg[/img]
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Post Reply