Paar dae in die Dwaalboom bosveld

Post Reply
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Paar dae in die Dwaalboom bosveld

Post by Gerhard »

Ek het so 2 dae se verlof in gesit en vir n vriend van my gaan kuier op n wildsplaas tussen Dwaalboom en Thaba.

Dinsdag aand skiet ek n jong jakkals maar sukkel die res van die tyd agv die digte sekelbos.

Woensdag middag gaan sit ek rustig in n boog blind en dit was nie lank nie toe kom daar n donder storm deur.

[img width=360 height=480]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... LmpwZw.jpg[/img]

Reen val mooi en gooi so 48mm in uur se tyd.

Met die harde reen spoel al die gate toe op die lyn drade.

Volgende oggend ry ons n draai en kry die volgende...

Rooibok lam wat gevang is en wat oorgebly het aan die ander kant van die draad.

[img width=560 height=417]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... LmpwZw.jpg[/img]

Duskant van die draad...

[img width=357 height=480]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... LmpwZw.jpg[/img]

Kyk mooi na die nael merke in die sand soos die jakkalse gegrou het om onder die krag draad deur te kom.

So het ek n hele paar sulke plekke gekry waar die jakkalse binne die wildsplaas gegrou het om uit te gaan.

Ek het Saterdag oggend wel gekry waar daar grou merke aan die buite kant  is van die gate wat reeds gegrou is aan die binne kant van die plaas.

Dit is heel duidelik dat krag drade en glo my hulle byt lekke hard veral as die grond lekke nat is...  :o

Nie n manier is om te keer dat jakkals deur kom nie.

Het die spore ook af geneem...

Regs is n rooibok spoor

[img width=560 height=420]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... LmpwZw.jpg[/img]

Iets anders...

[img width=360 height=480]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... QuanBn.jpg[/img]

Om n idee te gee hoe ruig die sekelbos kan word...

[img width=560 height=420]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... LmpwZw.jpg[/img]
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5154
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Paar dae in die Dwaalboom bosveld

Post by Pvdw »

Ek het 'n vriend op Rustewinter net noord van die stad. Veld is net so dig daar. Het al jakke probeer roep daar maar ek was baie onsuksesvol ??? ???

Laat weet tog as jy 'n tegniek ontwikkel om daar te jag, ek is eerste in die tou vir 'n kursus by jou ;D ;D

Peet
Work to live, don"t live to work
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Paar dae in die Dwaalboom bosveld

Post by Gerhard »

Ek het net 2 geskiet Peet...

Baie frustrasies gehaad met jakkalse wat met my praat 100m vd bakkie af en ek hulle nie kon sien nie...  >:(
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5154
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Paar dae in die Dwaalboom bosveld

Post by Pvdw »

Presies wat met my gebeur het en as jy hom sien is hy nader as 30m maar dan hol hy.

Peet
Work to live, don"t live to work
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Paar dae in die Dwaalboom bosveld

Post by Gerhard »

So 40 min se lekke harde reen lyk die veld so...

[img width=560 height=420]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... MG0647.jpg[/img]

[img width=560 height=420]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... MG0644.jpg[/img]

[img width=560 height=420]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... MG0648.jpg[/img]
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Ian
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm

Re: Paar dae in die Dwaalboom bosveld

Post by Ian »

Gerhard en Peet

Gerhard, dit is nie lekker as 'n mens so ver ry en jy skiet net 2 nie maar dit is weer 'n leerkurwe.
Die bosveld is vir my een van die moeilikste plekke om te roep. Wat ek gewoonlik doen as dit baie ruig is gebruik ek die paaie en lyndrade tot my voordeel.. Ek gaan sit op kruis- , t-paaie en heinings en lig dan baie vinnig in die rondte. Onthou, die jakkals gebruik die maklikste roete om daar te kom en jy het al gesien hoe baie hul die paaie gebruik. Ek het hierdie jakkalse daar by Manie Ras (Swartwater) almal in die pad geskiet.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Paar dae in die Dwaalboom bosveld

Post by Gerhard »

Ian,

Jup ek skiet al op daai plaas van 2007 af en gebruik die selfde taktiek.

Die twee stelle wat ek van weet wou egter glad nie in die paaie in kom nie.

Ek het die vlieg veld van amper 3.2km lank en 100m breed ook gebruik as staan plek op verskillende geleenthede. Geen sukses gehaad nie.

Die een stel het ek op 50 tree gesien net binne die sekelbos waar ek net die oe kon sien. Hulle het ook nie stil gestaan nie en daar was ongelukkig nie n skoot gewees nie.

Sou goed gewees het as ek nog n klomp kon af haal want die rooibok lammers kom nou met groot tempo aan.

Dit was nog steeds lekke om tyd weer in die bosveld te spandeer en onder die helder bosveld sterre te sit.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
SV MAD (Henk)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1653
Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm

Re: Paar dae in die Dwaalboom bosveld

Post by SV MAD (Henk) »

Baie nice Gerhard. Janee, so 'n uitstappie in die bosveld verkwik darem 'n mens se siel hoor!
ek soek nog wapens...
Post Reply