Kleurvolle dag.
-
ThinusS
- Sr. Member

- Posts: 317
- Joined: Sun Jul 17, 2011 10:00 am
Kleurvolle dag.
My dag het kleurvol begin, voor br?kfis het ek 'n blouwildebees en 'n rooijakkals platgetrek.
Lekker dag
Thinus
Lekker dag
Thinus
- Witpietskiet
- Hero Member

- Posts: 763
- Joined: Wed Jul 14, 2010 1:14 pm
Re: Kleurvolle dag.
Is dit nou nodig 
Maar baie geluk, sal maar hier in my kantoor sit en maak of ek werk
Mooi loop
Maar baie geluk, sal maar hier in my kantoor sit en maak of ek werk
Mooi loop
Jag bly baas.
Groete uit Windhoek
Groete uit Windhoek
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Kleurvolle dag.
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Kleurvolle dag.
Dit is nou wraggies een van die vuilste grappe op die forum sover. Dink die moderators moet maar die een ook ban. Ongevra voor.

"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- henried
- Hero Member

- Posts: 2347
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: Kleurvolle dag.
Ag hemel nou is ek bedruk... 
Geluk, klink al te lekker.
Geluk, klink al te lekker.
Henrie Degenaar
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "
- Nuweseun
- Sr. Member

- Posts: 334
- Joined: Mon Sep 12, 2011 1:07 pm
Re: Kleurvolle dag.
Nee Kerels, party mense het net geen takt nie?!!
Sug!! Hoe gaan ek nou verder werk...
Sug!! Hoe gaan ek nou verder werk...
Lood in die lug, sit vleis op die tafel.
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Kleurvolle dag.
Ek het die post 7H30 vanmore gelees, en myself nou eers van die vloer af gekry soos ek lag vir my sitplek vandag. Thinus, as jy fotos opgesit het, sou jy darrem gemaak het dat ek in die hospitaal beland.
Veiligheid eerste manne!
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Kleurvolle dag.
Ja nee kyk - Baie goeie dag geluk
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

-
Ian
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm
Re: Kleurvolle dag.
Hoe gelukkig kan 'n mens nie wees nie? Ek weet wat jy vir Kersfees gaan eet.
Lekker as 'n ou se dag so kan begin.
l
Lekker as 'n ou se dag so kan begin.
l
- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Re: Kleurvolle dag.
Dit gee my sommer n pyn in my voevernjol! Ek brand my dood in die son soos ek werk en die ou geniet dit in die oggeng son en hou vakansie en skiet na hartelus.
Hoe jeuk dit nou maar gelukkig is my vingers nie vishoeke nie!!!

Enjoy ou maat!
Hoe jeuk dit nou maar gelukkig is my vingers nie vishoeke nie!!!
Enjoy ou maat!
-
ThinusS
- Sr. Member

- Posts: 317
- Joined: Sun Jul 17, 2011 10:00 am
Re: Kleurvolle dag.
Grumpy
Maar ek was by die werk!
Maar ek was by die werk!
- spekieries
- Hero Member

- Posts: 1240
- Joined: Sun Apr 19, 2009 9:51 pm
Re: Kleurvolle dag.
Nou vat jy dit wragtag te ver, vryf dit nog in ook.
-
Triple2
- Sr. Member

- Posts: 352
- Joined: Wed Sep 22, 2010 6:03 pm
Re: Kleurvolle dag.
Hoop jy het die dag afgesluit met n "Red Heart"a bees...
Groete
D
Groete
D
Devan Lötter
.22 LR Winchester; .222 Rem Sako; .45 ACP Norinco; 12 Br Remington 11-87; .308 Win Howa
.22 LR Winchester; .222 Rem Sako; .45 ACP Norinco; 12 Br Remington 11-87; .308 Win Howa
- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Re: Kleurvolle dag.
Spiekeries, die ou vat dit nou wragtig te ver! As ek hom kry dan skeur ek sy klere dat sy vrou hom slaan!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Hy moet nou op my battery piepie!!

Hy moet nou op my battery piepie!!
-
ThinusS
- Sr. Member

- Posts: 317
- Joined: Sun Jul 17, 2011 10:00 am
Re: Kleurvolle dag.
Triple2
Ek wens.
Grumpy
Net nie my klere nie, 'seblief man. Ek's genoeg in die moeilikheid oor die bloed op my klere.
Groetnis
Ek wens.
Grumpy
Net nie my klere nie, 'seblief man. Ek's genoeg in die moeilikheid oor die bloed op my klere.
Groetnis