Stefan7x64 Die Recoil Masjien!
- Geno
- Administrator

- Posts: 13665
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Stefan7x64 Die Recoil Masjien!
Hallo manne,
Ek het op hierdie videotjie afgekom van die Impala-torts naweek daar by Baas Wout.
Dis een waar Stefaans vir ons mooi wys dat 'n .458Lott met 500gr Rhino koeels en full-house lading nie te erg skop nie.
Give that man a Bell's!, want hy't groter ghoene as ek om so te l? en skiet!
http://youtu.be/EnhBExPaNTg
Groete,
Eugene

Goed, beter, 6millimeter!
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Stefan7x64 Die Recoil Masjien!
Ek is beindruk. Dit lyk asof daardie Lot sy Moses teegekom het. Roer nie eers 'n millimeter nie!!!!!!
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3653
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Stefan7x64 Die Recoil Masjien!
Dit lyk sommer baie lekker....
Groete
JP
Groete
JP
- erx
- Sr. Member

- Posts: 419
- Joined: Thu Jan 13, 2011 9:36 pm
Re: Stefan7x64 Die Recoil Masjien!
Daai pens in die los sand act as airbag!!

Groete
erx
Groete
erx
- molopohunter
- Sr. Member

- Posts: 476
- Joined: Sun Aug 29, 2010 5:54 pm
Re: Stefan7x64 Die Recoil Masjien!
Lekker man. Dit lyk of dit daar in ons valley is met daai bos?
Ruger 10/22, BRNO 22 mod2, Ruger mini 14, CZ 22-250 varminter, Ruger 77/44, BRNO 270, Mauser M96 30-06 straight pull, Remington T/T 308, Ruger 375, Ruger 416, Howa 375 ruger, Baikal 12ga S/S, CZ 12ga O/U, Taurus 9mm PT111, Vector 40s&w sp2, Hoyt.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13665
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Stefan7x64 Die Recoil Masjien!
Is ja. Dit was op Wouter se plaas.molopohunter wrote: Dit lyk of dit daar in ons valley is met daai bos?
Goed, beter, 6millimeter!
- James Wright
- Sr. Member

- Posts: 319
- Joined: Thu Mar 24, 2011 3:17 pm
- Geno
- Administrator

- Posts: 13665
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Stefan7x64 Die Recoil Masjien!
Ook 'n bewys hoe hanteerbaar 'n geweer met kwikstaaf en Pachmayr is 
Goed, beter, 6millimeter!
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
Re: Stefan7x64 Die Recoil Masjien!
Baie netjies.
Wat kos so 'n kwikstaff en Pach?
Wat kos so 'n kwikstaff en Pach?
ek soek nog wapens...
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Stefan7x64 Die Recoil Masjien!
Hehehe dankie Geno vir die video'tjie
Manne ek wil net gou een regstellinkie maak, daai is MY roer hy is net nie op my naam nie...
Ek het my 458Lott bestel, hy land einde van Janawarie. CZ-USA model, met die reguit kolf. Hy woord bietjie "getoor" deur Morkel&Krause Riflemakers tot n 460Weatherby kaliber... Ook met so kwikstaaf en n Pachmyr Decelerator soos Wouter skies, MY 458Lott in die Ruger Safari Magnum.
Groete
Stef

.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- Jeagermeister
- Sr. Member

- Posts: 343
- Joined: Wed Jul 14, 2010 5:14 pm
Re: Stefan7x64 Die Recoil Masjien!
Stef het seker die sandanker ook uitgegooi ...
Geno, is dit jou vlampyp wat hier op die voorgrond staan?
JM
Geno, is dit jou vlampyp wat hier op die voorgrond staan?
JM
.22 Slazenger
.22 BRNO Deluxe
243 HOWA Varmint (Die "Hulk" herdoop nou na "Shrek")
6.5x57 Sauer 200 LH
30-06 Sauer 200 LH
300WM Ruger M77 LH
R1
LM4
SKS
en dan nog die vuisgewere....
.22 BRNO Deluxe
243 HOWA Varmint (Die "Hulk" herdoop nou na "Shrek")
6.5x57 Sauer 200 LH
30-06 Sauer 200 LH
300WM Ruger M77 LH
R1
LM4
SKS
en dan nog die vuisgewere....
- Boesman
- Sr. Member

- Posts: 447
- Joined: Sat Jun 05, 2010 11:03 pm
Re: Stefan7x64 Die Recoil Masjien!
Sandanker, se jy... Sal hom dan maar op sy rug sleep as hy dood is...
Groete
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6974
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Stefan7x64 Die Recoil Masjien!
Stefan Sandanker Sullivan Fouch? 
Hahahahahahahahahahahahahaha ek het nou lekker gelag, kan al daai streep in die grond sien... LOL
Hahahahahahahahahahahahahaha ek het nou lekker gelag, kan al daai streep in die grond sien... LOL
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6974
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Stefan7x64 Die Recoil Masjien!
En dan praat hulle nog van sy mooi vorm ook 
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Stefan7x64 Die Recoil Masjien!
Lekker lag ek nou vir al daai kommentaar, Hy vra seker elke keer voor hy skiet eers vir n sterriekies tydskrif

Lekker gegooi Stefaans, jy het meer moed as baie ander
Lekker gegooi Stefaans, jy het meer moed as baie ander
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Geno
- Administrator

- Posts: 13665
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Stefan7x64 Die Recoil Masjien!
Nee mater, dis myne se boetie. Wouter se Ruger VT .25-06Jeagermeister wrote: Geno, is dit jou vlampyp wat hier op die voorgrond staan?
Goed, beter, 6millimeter!
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: Stefan7x64 Die Recoil Masjien!
Wouter, jy sal die jong mannetjies moet dophou. Moet nie dat hulle enige insette lewer op jou testament. Hulle kan dalk net bose planne maak vir jou vroe? "aftrede" as ek so luister na hulle.
Daai lyk na n bitter lekker geweertjie met sy kort lopie, en hy slaat so hard !!
Daai lyk na n bitter lekker geweertjie met sy kort lopie, en hy slaat so hard !!
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7575
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Stefan7x64 Die Recoil Masjien!
Pieta
Die wetters is n handvol! Eweskielik verklaar dit nou daai briekpyp wat verlede week af was op my bakkie! Ek sal moet wakker slaap, jy is reg!
Daai is n 23 duim loop wat so kompak lyk op daai geweer en met die barrelband op die loop is hy n plesier in die veld!
Babbaleeu dankie vir daai een dit herhinner my nou net weer aan een van die lekkerste naweke van my lewe! Ek en Dokkie moes spring op daai Sullavin se boude om daai pen in die grond in te kry!
Groetnis
Wout

RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13665
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Stefan7x64 Die Recoil Masjien!
Ja-nee kyk, dit het gekos om daardie "jomper" ingedryf te kry!Wouter Roets wrote: Ek en Dokkie moes spring op daai Sullavin se boude om daai pen in die grond in te kry!![]()
Goed, beter, 6millimeter!
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6974
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Stefan7x64 Die Recoil Masjien!
Hahahahaha,
Lyk my daai storie van kies jou jagmaats versigtig seevier weer
Lyk my daai storie van kies jou jagmaats versigtig seevier weer
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Stefan7x64 Die Recoil Masjien!
Wonder net na hoeveel skote is hy los gedryf