Watter klein kaliber
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Watter klein kaliber
Manne help biekie
Ek wil vir my nog n geweer koop maar soek na n klein kaliber, Ek het reeds n 300H&H en wag nog vir my 243lisensie maar wil iets kleiners he.
Die rede vir n kleiner geweer is ek het baie boere wat my vra om te help met probleem meerkatte en tarentale wat mielies in die plant tyd uiteet. Nou hierdie kan net n lekker speelerigheid gee om lheeldag onder n boom aan die kant van n land te sit en meerkatte te skiet. Verder sal ek maar die geweer gebruik vir die kinders mee leer.
Sal graag darem n meerkat op so 250meter wil kan konstant raaksiet bygese.
Nou wat ek in gedagte het is die nuwe 204Ruger, maar ek is effe skrikkerig aangesien doppe en koels en verdere komponente nog maar aan die skaars kant hier by ons is. En as die geweer nie hier markvat soos in amerika nie sit man dalk later met iets wat jy mee gaan sukkel.
Watse ander lekker kalibers is daar vir die tipe werk, gedink aan 222 of 223, sou nie graag wou groter nie want wil graag herlaai so goedkoop as moontlik hou aangesien die geweer baie skote gaan vat moet loop lewe ook redelik goed wees
Ek luister graag na julle voorstelle

"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"

-
Danie01
- Hero Member

- Posts: 1596
- Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am
Re: Watter klein kaliber
Blok
Hier is baie manne wat die gewere en verskillende kalibers beter as ek ken, maar ek glo 'n 223 of 222 sal baie lekker kalibers wees. Altwee is maklik en goed om te herlaai en as die kinders eendag hul eerste bok wil skiet is dit n goeie keuse. Hoor baie manne praat net goed van die 223 en looplewe ook baie goed.
Groete
Danie

Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Watter klein kaliber
Blok
Dit is mos my hobby om die Katte te skiet.Die regte medisyne volgens my is 222rem of nou met ekspreriment besig vir 223 remAi.40 gr vmax die hele dag.Ek sal ver ry om die katte te skiet verstaan daardie goed mooi.

Sako75
- Hero Member

- Posts: 1226
- Joined: Wed Oct 14, 2009 7:50 pm
Re: Watter klein kaliber
Ek is 'n baie groot 222 fan. Sit 40gr punt in vir 3300vps tot 3500 vps
.22H Sako P74, .222 Sako L46, .222 Sako 75 Varmint, .223 Sako Super Deluxe, .243 Sako 75 Varmint, .243 Sako 85 SS Var Lam, 260 Sako TRG (bestel), 7x64 Sako 75 Hunter, 300 WM Sako Safari, 9.3x74mm Tikka, 9.3x62 Sako 75 Deluxe
- Dawie D
- Hero Member

- Posts: 548
- Joined: Tue Sep 01, 2009 7:52 pm
Re: Watter klein kaliber
Blok
Daar is mos net een klein kalibber.
Ek weet nie of daai 204 die ding is nie.Keep in mind jy gaan baie skote deur hom sit.(want daai tipe van skiet is mos lekker) en ek dink nie sy loop leeftyd is vreeslik lank nie. Die 222 kan werk maar sy nadeel is dat sy trijek die selfde as n 308 is, so hier van 180m af begin hy maar redelik val. So dan los dit jou mos met 1 oor en daai 223 sal mos maar altyd n wenner bly 
Sterkte met jou keuse Blok.
Daar is mos net een klein kalibber.
Sterkte met jou keuse Blok.
As ek jou sien gaan jy val
-
blaser
- Hero Member

- Posts: 1611
- Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm
Re: Watter klein kaliber
ek kyk na alles wat gese word oor die 204
komponente is beskikbaar en is die doodelik akuraat en volgens die kenners het die kal nie n probleem met loop brand nie
watter ander kaliber gee vir jou oor die 4000 f/s met n better trajek
AMEN
komponente is beskikbaar en is die doodelik akuraat en volgens die kenners het die kal nie n probleem met loop brand nie
watter ander kaliber gee vir jou oor die 4000 f/s met n better trajek
AMEN
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Watter klein kaliber
Remington
Ek het baie navorsing gedoen oor daai 204, beter loop lewe en spoed gaan jy nerens kry nie, probleem is net doppe huideglik het Camdix twee gewere gekry maar bel vir doppe nerens nie. Kan seker kry van Nam af maar dit is weer ekstre moeite. Wat gaan daai kaliber ook vorentoe doen weet in usa is hy baie vinnig besig om veld te wen maar gaan dit hier ook so wees. Ek is net bang ek vat hom en sukkel more.
Manne
dankie vir julle almal se raad en insette.
Ludwig wat is die trajekte op die 222 en daai 223's wat jy van praat. Watter een sal die beterste doen tot op so 300m
Ek het baie navorsing gedoen oor daai 204, beter loop lewe en spoed gaan jy nerens kry nie, probleem is net doppe huideglik het Camdix twee gewere gekry maar bel vir doppe nerens nie. Kan seker kry van Nam af maar dit is weer ekstre moeite. Wat gaan daai kaliber ook vorentoe doen weet in usa is hy baie vinnig besig om veld te wen maar gaan dit hier ook so wees. Ek is net bang ek vat hom en sukkel more.
Manne
dankie vir julle almal se raad en insette.
Ludwig wat is die trajekte op die 222 en daai 223's wat jy van praat. Watter een sal die beterste doen tot op so 300m
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- FrancoisN
- Sr. Member

- Posts: 275
- Joined: Wed Feb 02, 2011 6:51 am
Re: Watter klein kaliber
Blok
Ek stem samm met die manne oor die 222 en 223. Maar kyk gerus na die 204 met berger se 55gr long range koeel met n bc van .382. Kyk dan sommer wat is sy drop op n ballistiese program. My bek kwyl vir so n 204 met daai bergers.
Groete
Katvis
PS dalk kan Ludwig vir ons die trajek van die 204 met 55gr ook opsit?

Last edited by FrancoisN on Wed Dec 14, 2011 1:06 pm, edited 1 time in total.
“The only time to eat diet food is while you're waiting for the steak to cook.”
- molopohunter
- Sr. Member

- Posts: 476
- Joined: Sun Aug 29, 2010 5:54 pm
Re: Watter klein kaliber
Blok,
Ek dink as daai 204 in usa klim, sal hy hier ook opneem. Daai manne is nou maar 1 keer die wereld leiers in dit en ruger is 1 van die grootste vervaardigers.
Jy dink nie dalk aan 22-250 ook nie? Dis n klein kaliber en range op hulle is goed. Mens kry sy goed ook orals.

Ruger 10/22, BRNO 22 mod2, Ruger mini 14, CZ 22-250 varminter, Ruger 77/44, BRNO 270, Mauser M96 30-06 straight pull, Remington T/T 308, Ruger 375, Ruger 416, Howa 375 ruger, Baikal 12ga S/S, CZ 12ga O/U, Taurus 9mm PT111, Vector 40s&w sp2, Hoyt.
- Dawie D
- Hero Member

- Posts: 548
- Joined: Tue Sep 01, 2009 7:52 pm
Re: Watter klein kaliber
Blok
My 223 is n duim en n kwart hoog op n 100m en dan weer 11duim laag op 300
Met my 222 was ek ook n duim en n kwart hoog op n 100m (hulle het die selfde hoogte scope mounts) en dan skiet hy 15.5 duim laag op 300m
Dis my praktiese ondervinding
My 223 is n duim en n kwart hoog op n 100m en dan weer 11duim laag op 300
Met my 222 was ek ook n duim en n kwart hoog op n 100m (hulle het die selfde hoogte scope mounts) en dan skiet hy 15.5 duim laag op 300m
Dis my praktiese ondervinding
As ek jou sien gaan jy val
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Watter klein kaliber
Dankie dawie, met watse maak en grein koels was dit gewees en wat was jou spoed
Molopo
Het aan 22 250 gedink maar dit is net te naby aan die 243wat ek reeds gekoop het begin ook weer te veel kruit gooi en effe te groot kaliber vir meerkatte skiet.
Dankie vir die insette manne ek luister alles.
Ludwig het gaan kyk lyk my op die AI wen jy so 100fps behalwe nou vir al die ander voordele.
Molopo
Het aan 22 250 gedink maar dit is net te naby aan die 243wat ek reeds gekoop het begin ook weer te veel kruit gooi en effe te groot kaliber vir meerkatte skiet.
Dankie vir die insette manne ek luister alles.
Ludwig het gaan kyk lyk my op die AI wen jy so 100fps behalwe nou vir al die ander voordele.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Watter klein kaliber
Blok
Die 204 ruger is basies n 222 rem magnum wat afgenek is na 20 cal.Daar is baie min wat die kombenasie sal wen met spoed en plat skiet.Self gesien hoe plat skiet hy.Ek dink die 223ai sal ook baie mooi maak.
Beretta
Die 204 ruger is basies n 222 rem magnum wat afgenek is na 20 cal.Daar is baie min wat die kombenasie sal wen met spoed en plat skiet.Self gesien hoe plat skiet hy.Ek dink die 223ai sal ook baie mooi maak.
Beretta
- Dawie D
- Hero Member

- Posts: 548
- Joined: Tue Sep 01, 2009 7:52 pm
Re: Watter klein kaliber
Blok
Die 223 is 60gr siera mach kings
Die 222 is 55gr v max
Die spoed gaan ek vir jou lieg oor. Ek het nie gekyk nie
Die 223 is 60gr siera mach kings
Die 222 is 55gr v max
Die spoed gaan ek vir jou lieg oor. Ek het nie gekyk nie
As ek jou sien gaan jy val
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Watter klein kaliber
Ludwig dis hoe ek ook voel oor die 204, net daai effe twyfel oor sy toekomstige gewildheid. Sou wel my eerste keuse gewees het as ek virseker was wat hy vorentioe sou doen
Ek weet daar was al voorheen besprekings oor AI van rak gewere maar wat sou julle se dink julle dit sal gedoen kan word met n rak Howa ek was afgeraai om dit met die 243 te doen.
Daai 20BR sal seker beter loop maar ai nou praat ons weer van geweer laat bou, n klompie geld wat net daai 6.5x47 projek nog verder gaan laat uitstel

Ek weet daar was al voorheen besprekings oor AI van rak gewere maar wat sou julle se dink julle dit sal gedoen kan word met n rak Howa ek was afgeraai om dit met die 243 te doen.
Daai 20BR sal seker beter loop maar ai nou praat ons weer van geweer laat bou, n klompie geld wat net daai 6.5x47 projek nog verder gaan laat uitstel
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Watter klein kaliber
Sal nog met hom gesels oor die AI
Se vir my sal 35 tot 40g stabiliseer in 22" barrel met 1op12 twist of is dit meer vir die 50 / 55gr gemaak.
Se vir my sal 35 tot 40g stabiliseer in 22" barrel met 1op12 twist of is dit meer vir die 50 / 55gr gemaak.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
-
KalahariKlong
- Hero Member

- Posts: 891
- Joined: Mon Mar 07, 2011 10:19 am
Re: Watter klein kaliber
Blok, ek was ook deur die hele storie gewees.
Hier is so bietjie data,
.223 Rem (Bolt Action) with 55 grn bullets
Accuracy Load: 24.2 grn Viht N133 @ 3200 fps
Maximum Load: 24.9 grn Viht N133 @ 3300 fps
.222 Rem Mag with 55 grn bullets
Accuracy Load: 25.6 grn IMR-4895 @ 3100 fps
Maximum Load: 26.8 grn IMR-4895 @ 3300 fps
22 BR Rem with 55 grn bullets
Accuracy Load: 29.8 grn H322 @ 3600 fps
Maximum Load: 30.8 grn H322 @ 3700 fps
224 Weatherby Mag with 55 grn bullets
Accuracy Load: 30.7 grn IMR-4895 @ 3500 fps
Maximum Load: 31.5 grn IMR-4895 @ 3600 fps
22-250 Rem with 55 grn bullets
Accuracy Load: 38.0 grn H380 @ 3500 fps
Maximum Load: 38.0 grn H380 @ 3500 fps
22-250 Ackley Improved with 55 grn bullets
Accuracy Load: 36.6 grn IMR-4895 @ 3700 fps
Maximum Load: 37.5 grn IMR-4895 @ 3800 fps
220 Swift with 55 grn bullets
Accuracy Load: 36.6 grn RE-15 @ 3600 fps
Maximum Load: 37.9 grn RE-15 @ 3700 fps
223 WSSM with 55 grn Hornady V-Max bullets
Maximum Load: 46.8 grn H414 @ 3886 fps
Maximum Load: 47.5 grn H4350 @ 3881 fps
Maximum Load: 41.8 grn BL-C(2) @ 3841 fps
Maximum Load: 40.5 grn Varget @ 3836 fps
204 Ruger with 50 grn Berger HPBT
Maximum Load: 25.7 grn H4895 @ 3352 fps
Maximum Load: 27.0 grn BL-C(2) @ 3334 fps
Maximum Load: 26.0 grn Varget @ 3287 fps
Maximum Load: 24.3 grn H335 @ 3268 fps
204 Ruger with 32 grn Hornady V-Max
Maximum Load: 30.7 grn BL-C(2) @ 4081 fps
Maximum Load: 28.0 grn Benchmark @ 4047 fps
Maximum Load: 28.3 grn H335 @ 4044 fps
Maximum Load: 27.5 grn H222 @ 4030 fps
Dis nou met kruit wat nie vir ons beskore is nie, maar gee tog vir jou 'n aanduiding.
Ek sou graag die 223AI ook hier wil byvoeg maar het nie data nie.
Kalibers wat my getrek het was die volgende
223AI
223WSSM
204 Ruger
223 Rem
Soos jy kan sien hou ek van iets "anders", wat nie almal het nie.
As ek nie so mooi 223 in die hande gekry het nie sou dit verseker die 204 gewees het.
Die 204 outperform die spul en ek dink hy gaan nog baie meer bekendheid werf met tyd.
Sterkte met jou keuse.
Groete
KK

Only those who dare to fail greatly can ever achieve greatly
- 22-250 Sniper
- Full Member

- Posts: 194
- Joined: Fri Dec 09, 2011 8:20 pm
Re: Watter klein kaliber
22-250 Gesien as n klein kaliber het darem net wat dit vat as dit kom by doodmaak.
Maar aan die einde van die dag is enige kaliber so vaardig soos die skut wat hom dryf

GUNS DON'T KILL, PEOPLE KILL
- basie
- Full Member

- Posts: 172
- Joined: Wed Apr 01, 2009 9:14 pm
Re: Watter klein kaliber
Ludwig
Ek kweil self vir so Siga'tjie. Ek hoor hulle praat van 'n "Surgical kaliber" met ander woorde hy skiet so fyn soos 'n scalpal. Daai patrone lyk darem sommer baie mooi.
Mooiloop
Basie

Elke Rooihond kry sy dag!!
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Watter klein kaliber
Ludwig

http://www.6mmbr.com/22BR.html
Mooi loop
Francois
Wat is die verskil tussen die Siga en die 22BREen van die kalibers op my lys vorentoe is oom Chris Van Niekerk se Siga. (sp?) 6mmBR dop afgenek na .224.
http://www.6mmbr.com/22BR.html
Mooi loop
Francois
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Watter klein kaliber
Ludwig
Ek het so gedink, kyk dieselle link, reken dit kan meer iets soos die 22 Dasher wees

Mooi loop
Francois
Ek het so gedink, kyk dieselle link, reken dit kan meer iets soos die 22 Dasher wees
Mooi loop
Francois
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Watter klein kaliber
My 222 gee vir my 3530fps met 40gr Nosler BT's met 25gr S321.
Hy skiet onder n half duim groepe as ek my kant bring. (DAG Faktor)
Verste skoot is n jakkals op 270 tree in die nag. Ek het net op die bokant van sy bors gevat om te kompenseer vir drop...
Jy kan so tussen 10 000 en 12 000 skote op die 222 en 223 se lope verwag as ek nou die dinge reg verstaan het.
Sal een van die dae begin speel met 55gr en kyk wat se spoed en akkuraatheid die 222 my gee.
Ek is baie gelukkig met die kaliber.

FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
Jaco Bezuidenhout
- Sr. Member

- Posts: 293
- Joined: Tue Dec 09, 2008 1:39 pm
Re: Watter klein kaliber
Gerhard
Stem 100% saam oor .222.
Jaco
Stem 100% saam oor .222.
Jaco
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Watter klein kaliber
Gerhard
Lyk my daardie lading werk op die 222
Beretta
Lyk my daardie lading werk op die 222
Beretta
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Watter klein kaliber
Baie mooi.Beretta wrote: Gerhard
Lyk my daardie lading werk op die 222
Beretta
Wil Maandag bietjie die 36gr Barnes Varmint Grenades toets...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- WillemS
- Sr. Member

- Posts: 385
- Joined: Wed Sep 15, 2010 4:30 pm
Re: Watter klein kaliber
Gerhard
Watse doppe gebruik jy met jou 222? Ek wag vir my bestelling 40gr v-maxe!!
Willem