Nuwe .22LR lisensie

JoevR
Full Member
Full Member
Posts: 218
Joined: Tue Jun 14, 2011 4:55 pm

Re: Nuwe .22LR lisensie

Post by JoevR »

Cobus, probeer gerus 'n Artikel 21 Tydelike magtiging aansoek met jou volgende lisensie. Dalk al te laat vir hierdie aansoek, miskien kom die lisensie deur voor tydelike magtiging.

Ek het vroeer vanjaar 'n tydelike magtiging gekry vir 'n .22 Browning Semi Auto. Het nog nie die lisensie, wel tydelike magting gekry na 1 maand, en ek skiet al dat die rook staan.

Vet pret die semi auto .22, hy vreet egter 'n 50 rondte pakkie in 'n oogwink. Hy vat 11 rondtes in sy pyp.

Groete
Joe
6,5 x 58, 7 x 57 (x5), 8 x 57JS, 8 x 60J, 8 x 60JS, 8 x 68S, 9 x 57, 10,75 x 68, 25-06, 30-06, 7mm Rem Mag, 375 H&H Mag, 12 Gauge (x2), 22 LR (x5) 6,35 (x7) .38 Spec., .380, 9 mm P, .44 Mag
User avatar
Petrie303
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 381
Joined: Thu Apr 14, 2011 3:38 pm

Re: Nuwe .22LR lisensie

Post by Petrie303 »

Dagse,

Kan iemand my nie help met 'n voorbeeld vir .22 aansoek nie. Ek het my pa se Brno.22 gekry.

Ek het SA Jagters Toegewyde status en ons het 'n plaas. Gan dit beter wees as my motivering baseer dat die .22 se rontes goedkoop is om mee te skiet en so meer by die skietbaan kan kom om my skietvermoe te verbeter. En dan noem dat ek die geweer sal gebruik om bietjie van die plaagdiere (meerkate) van ontslae te raak?

Groete,
" The more you practice the luckier you get "
"A fool with a tool stays a fool"
"Dit is die paar duim agter jou scope wat saak maak"
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Nuwe .22LR lisensie

Post by tripodmvr »

Petrie303 wrote: Dagse,

Kan iemand my nie help met 'n voorbeeld vir .22 aansoek nie. Ek het my pa se Brno.22 gekry.

Ek het SA Jagters Toegewyde status en ons het 'n plaas. Gan dit beter wees as my motivering baseer dat die .22 se rontes goedkoop is om mee te skiet en so meer by die skietbaan kan kom om my skietvermoe te verbeter. En dan noem dat ek die geweer sal gebruik om bietjie van die plaagdiere (meerkate) van ontslae te raak?

Groete,
Ek het bestaande lisensie vir 22 gehad en het wel gemotiveer dat dit goedkoop is om mee te oefen. Dink dit is grondige rede. Jy kan natuurlik as plaasbewoner ook die pesbeheer op uitbrei.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: Nuwe .22LR lisensie

Post by Cobus(Cobb) »

...sopas uitgevind...19/01/2012...REFUSED...
wat nou?,wie kontak mens,waar appeleer jy??..kan iemand my met die stappe help vir 'n suksesvolle uitkoms....??

Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Nuwe .22LR lisensie

Post by Marc »

Cobb wrote: My pel Pierre het Junie 2011 sy .22 en 308 en Competancy in gegee....Liksens begin September in sy sak(papier, nie kaartjie nie)

Ja, my DFO...(gister perongeluk van DOF gepraat) s? dat daar 2 spanne is...baclog en new..
New is vinnig en backlog wat vir ewig....klink my so 3 na 4 maande vir nuut is nou die norm...

Cheers
Dags?,

Ek en jy het dieselfde vo?ltjie hoor fluit Cobb.

Dit is natuurlik as jou aansoek net op die regte tafel beland. Al my vriende wat gedurende 2011 aansoek gedoen het vir "nuwe wapens"het ook hul lisensies in rekord tyd gekry. Baie van die gesloer gebeur by die "local" SAPS kantoor, as jou dokumente net eers die dorp kan verlaat stad se kant toe, is jy goed op dreef. Net so agt of twaalf weke dan het jy hom, wees maar geduldig en moenie te veel karring. Melk raak naderhand botter en as dit in die son l? gaan dit vanaand nog asblik toe. {Suur verhouding gaan dinge net vemoeilik, JUST SMILE AND WAVE BOY'S, SMILE AND WAVE} Dit het vir my gewerk, maar sekker almal se geluk gaan nie dieselde wees...

Ek voel regtig jammer vir die manne wat so lank moet wag vir lisensies, {touch wood, ek wil my nou nie self jinx nie!} Ek't nog nooit langer as vier maande gewag nie.

Ek het ook op die 16 Januarie 2012 aansoek gedoen vir .243, sal laat weet hoe die spore loop.

Groetnis en sterkte,

Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: Nuwe .22LR lisensie

Post by Cobus(Cobb) »

Piet ek het 27 Sept 2011 ingedien....so amper 4 maande..
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Post Reply