Motivering vir 375H&H

Post Reply
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6974
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Motivering vir 375H&H

Post by DWB »

Hallo Manne,

Julle wil nie dalk vir my voorbeelde van jul motiverings vir 'n 375 deurstuur nie?

My e-mail adres is: edufarm2ATlandoDOTcoDOTza

Baie Dankie!!!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Motivering vir 375H&H

Post by tripodmvr »

    6.)  Make : Musgrave  Calibre .375 (9,5mm)

This rifle is powerful enough for all African game including the Big Five. It is however so versatile that anything from a duiker to an elephant can be hunted with it. As a reloader I can use bullets in the range from 200 to 400 grains. Due to its heavier recoil and cost of ammo it is mainly used for the hunting of bigger game such as kudu, wildebeest and eland.


Wat ek gebruik het toe ek 'n jagtersprofiel geskets het om ander jagkalibers te motiveer.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6974
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Motivering vir 375H&H

Post by DWB »

Dankie Oom Driepoot
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
Koos Barnard
Hero Member
Hero Member
Posts: 2161
Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am

Re: Motivering vir 375H&H

Post by Koos Barnard »

DWB
Lig uit in jou motivering dat jy in KZN provinsie volgens wet niks kleiner as die .375 mag gebruik vir die skiet van buffels en olifante nie en ook dat sommige Afrikalande die .375 as minimum vereis vir gevaarlike wild. Jy gaan mos buffel skiet n?, n?! Dui ook aan dat jou ander gewere nie geskik is vir gevaarlike grootwild nie, maw lig die manse in waar die .375 in jou arsenaal moet pas. Ek sou nie aandui dat dit 'n veelsydige kaliber is nie, jy het reeds 'n .30-06. Konsentreer op die grootwild en op die feit dat jou bestaande gewere nie kragtig genoeg is nie.
Groetnis
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6974
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Motivering vir 375H&H

Post by DWB »

Dankie Oom Koos,

Ja ek gaan verseker eendag 'n buffel skiet :D

Ek het juis gewonder oor die veelsydigheids ding.

Die toegwyde status behoort seker darem ietwat te help
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Motivering vir 375H&H

Post by Gerhard »

Het vir jou gestuur...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Post Reply