Nuwe Sako .300 WinMag nie so akkuraat soos verwag
- BarkVallas
- Newbie

- Posts: 12
- Joined: Sun Dec 11, 2011 8:52 am

Naandse Almal
Ek het so paar maande gelede 'n nuwe Sako .300 WinMag aangeskaf. Ek het 'n nuwe Swarovski Z6 2,5 - 15 x 44 BR scope op hom gesit, hom ge-boresight, goed skoongemaak en toe skietbaan toe om te begin inskiet. 1 ronde geskiet, skoongemaak, nog een, weer skoongemaak, en dit nog 2 keer gedoen. Toe 2 skote, skoongemaak, weer 2 skote, weer skoongemaak en dit nog 2 keer gedoen. Toe dieselfde op 3 skote. Ek het deuretyd ingestel soos ek gesien het dis nodig.
Na dese reken ek die geweer behoor redelik ingeskiet en ingestel te wees, maar ek kry nog steeds op 100m nie 'n beter groepering as so 2,5cm nie (3 skote). Kan dit wees dat hy nognie heeltemal ingeskiet is nie? Ek het seker nou al +/- 35 skote in totaal met hom geskiet - alles op papier. Ek het ook nooit meer as 15 skote op 'n dag met hom geskiet nie. Metdie mounting van die scope het ek goed sekergemaak die mounts is mooi vas en en het ook sekergemaak die scope le vas op die mounts met niks spelings nie (het die mounts uit ge-grout met daai sand paste). Die scope le ook mooi regop in die mounts - niks skeef nie. So ek is redelik seker al die basics is reg gedoen.
Laat weet asb of bg normaal is? Moontlik le die fout by my - miskien nognie gewoond aan die outjie se recoil nie - ek moet se na 15 skote so in 90 minute begin my skouer nogal kla.
Groete!

BarkVallas
Sako .300 WinMag Hunter 85
Sako .300 WinMag Hunter 85
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Nuwe Sako .300 WinMag nie so akkuraat soos verwag
Magnums en groter kalibers maak seer op die skietbank. probeer jou skouer isoleer sodat jou brein nie negatief reageer nie en veroorsaak dat jy swak skiet nie (flinch). Sit iets teen jou skouer sodat dit voel of jy 243 of klwinwr skiwt en jy sal jou vebaas hoe die groepe verbeter.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- BarkVallas
- Newbie

- Posts: 12
- Joined: Sun Dec 11, 2011 8:52 am
Re: Nuwe Sako .300 WinMag nie so akkuraat soos verwag
Dankie vir jou antwoord Ludwig.
Jys reg ek het rak ammunisie gebruik - PMP 180gr - die blou pak. Ek het seker gemaak dat ek 5 pakke van dieselfde "batch" gekoop so hulle behoort seker redelik ok te wees in terme van winkel rak ammunisie. Alhoewel ek al baie geskiet het, is hierdie my eerste geweer wat aan my behoort - voorheen was skyfskiet op skool, kommando skiet in die dae toe dit nog bestaan het en toe later met familie en vriende se gewere geskiet. Dienooreenvolgens laai ek nie op hierdie stadium my eie ammunisie nie - wel nognie.
My swaertjie het 'n Sauer .375 waarmee hy 'n groep van minder as 10mm op 100m skiet. Maar daarmee saam moet ek se hy laai self en hy het al sy geweer 'n hele ruk. My verwagting sou wees nader aan so 10mm maar ou kans seker nie womdere verwag op dag 1 met rak ammunisie nie.
Dankie vir die terugvoer - ek dink jy het 2 geldige punte - Rak ammunisie en min. Het jy of enige iemand anders moontlik 'n idee hoeveel dit sal kos om al die nodige herlaai toerusting te koop vir 'n .300 WinMag (nie punte, doppe, primers en kruit nie). Em sal ek die PMP doppe wat ek aanvanklik gekoop het kan gebruik vir herlaai? Is die doppe ok gehalte?
Groete en weereens dank!

Dankie Driepoot.
Ja die Magnums knyp nogal bietjie. Maar ek moet ook noem die skiet tot dusver was van die skietbank af sonder enige geweer band - ek dink sodra ek 'n band het sal dit ook beter gaan. Ek dink ek sal die bietjie recoil ook kan gewoond raak.
Groetnis!
Ja die Magnums knyp nogal bietjie. Maar ek moet ook noem die skiet tot dusver was van die skietbank af sonder enige geweer band - ek dink sodra ek 'n band het sal dit ook beter gaan. Ek dink ek sal die bietjie recoil ook kan gewoond raak.
Groetnis!
BarkVallas
Sako .300 WinMag Hunter 85
Sako .300 WinMag Hunter 85
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Nuwe Sako .300 WinMag nie so akkuraat soos verwag
'n Mens raak nie die recoil "gewoond " nie. Ek begin nooit om met my 375 groepe te skiet nie, maar begin van klein na groot en vanaf die 7x64 begin ek om moffie beskerming te gebruik. T shirt of my geweersak oor die skouer. jy verneuk nie jou brein nie. hy koets nog voor jy die sneller behoorlik getrek het en veroorsaak swak groepe.BarkVallas wrote: Dankie Driepoot.
Ja die Magnums knyp nogal bietjie. Maar ek moet ook noem die skiet tot dusver was van die skietbank af sonder enige geweer band - ek dink sodra ek 'n band het sal dit ook beter gaan. Ek dink ek sal die bietjie recoil ook kan gewoond raak.
Groetnis!
In die jagveld vergeet mens van die seer synde die adrenalien oorneem en jy nie seer ervaar nie. Pasop vir jou onderbewussyn - hy onthou altyd!!!
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Gerard
Re: Nuwe Sako .300 WinMag nie so akkuraat soos verwag
Waarmee en hoe maak jy die geweer skoon?
-
fanie17
- Hero Member

- Posts: 513
- Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am
Re: Nuwe Sako .300 WinMag nie so akkuraat soos verwag
Ek dink die geweer is moeg,sal hom oor neem
.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara 25-06truvelo
- Pitbull
- Full Member

- Posts: 237
- Joined: Wed Dec 07, 2011 9:05 am
Re: Nuwe Sako .300 WinMag nie so akkuraat soos verwag
More Barkvallas
Herlaai gaan groot verskil maak aan daai groeppiering. Kry maar 'n snapkap sit R5 stuk op punt van loop en werk jou sneller, as jy dit reg doen sal die R5 stud nie beweeg nie. Laai hom ook tussun jou rondtes dan kyk jy hoe (flinch) jy. Onderbewisyn is maar kopseer as hy jou knyp. Dit is normaal, kan dit bietjie makliker maak om kneldemper voor op te sit en 500g pellit in sy agterstewe te sit, kan bietjie meer insit tot wapen meer gebalinseerd is. Is bietjie swaarder maar recoil gelykstaande aan 243. Oefen 300 en 400 maak laat groepeering ook krimp. 300 en 400 sien jy ook meer foute raak wat jy nie op 100 sien nie. Gaan dan trug na 100 en skiet een gat groep op 100.
Goeie raad van Ludwig, leer eers laai want aan begin kry doppe baie seer.
Maak seker doppe is almal selfde dikte, het baie met piet maak petrone gespeel en dit is baie skoolgeld, kyk maar na lapua doppe.
Lekker speel.

I may not be there yet, but I'm closer than I was yesterday.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13663
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Nuwe Sako .300 WinMag nie so akkuraat soos verwag
Hier is die regte tool om die gewere wat byt mee in te skiet:

http://www.brownells.com/.aspx/pid=2331 ... OOTING-PAD

Goed, beter, 6millimeter!
- Pitbull
- Full Member

- Posts: 237
- Joined: Wed Dec 07, 2011 9:05 am
Re: Nuwe Sako .300 WinMag nie so akkuraat soos verwag
Hi Geno
Ek verstaan, stel net belang. Dra jy hom in die veld ook, as jy doen wat gebeur as jy dit by die huis of bakkie of kamp vergeet. Skiet jy dan nog dieselfde. En is jou "scope" se "fiels of view" ook die selfde.
Stel net belang.
Ek verstaan, stel net belang. Dra jy hom in die veld ook, as jy doen wat gebeur as jy dit by die huis of bakkie of kamp vergeet. Skiet jy dan nog dieselfde. En is jou "scope" se "fiels of view" ook die selfde.
Stel net belang.
I may not be there yet, but I'm closer than I was yesterday.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13663
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Nuwe Sako .300 WinMag nie so akkuraat soos verwag
Hallo Pitbull,
Hy behoort nogsteeds dieselfde te skiet. Dit help jou net soveel meer as jy op die baan is om nie 'n "flinch" te ontwikkel nie.
Hy behoort nogsteeds dieselfde te skiet. Dit help jou net soveel meer as jy op die baan is om nie 'n "flinch" te ontwikkel nie.
Goed, beter, 6millimeter!
- Pitbull
- Full Member

- Posts: 237
- Joined: Wed Dec 07, 2011 9:05 am
Re: Nuwe Sako .300 WinMag nie so akkuraat soos verwag
Dankie Geno
Sal bietjie da na kyk.
Groete,
Sal bietjie da na kyk.
Groete,
I may not be there yet, but I'm closer than I was yesterday.
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Nuwe Sako .300 WinMag nie so akkuraat soos verwag
Geno
Hulle noem dit n sussie pad of as jy wil n moffie pad

Beretta
Hulle noem dit n sussie pad of as jy wil n moffie pad
Beretta
- Geno
- Administrator

- Posts: 13663
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Nuwe Sako .300 WinMag nie so akkuraat soos verwag
Skoonpa,Beretta wrote: Geno
Hulle noem dit n sussie pad of as jy wil n moffie pad![]()
![]()
Beretta
Noem my maar 'n moffie, maar ek HAAT recoil!
Groete,
Jou aanstaande skoonseun,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Nuwe Sako .300 WinMag nie so akkuraat soos verwag
Geno
jy is weer so skerp soos n minora blade vandag

Beretta
Beretta
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Re: Nuwe Sako .300 WinMag nie so akkuraat soos verwag
So Geno staan op troue ons sal seker almal genooi word bly daai drank rekening is nie myne nie met'' eish'' ja. Die rekening is mos Barreta sin so ons sal net dubbels vat met ''eish''

-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Nuwe Sako .300 WinMag nie so akkuraat soos verwag
Vlakvark
Blok kom in Blok kom in Jy word dringend benodig