Nikon toetsing
-
projag
Re: Nikon toetsing
Ek het Piet se evaluering gelees en het nou baie lus om 'n Nikon Monarch E ( soos hy getoets het ) te koop.
Nou maak Taffie my onseker met sy stelling onder Optics.
Kan en wil nie meer as R10000 bekostig nie.??
Verneem ook hier so in die wynroete dat Nikons nie hulle instel hou nie en gereeld ingestel moet word??? Het enige Nikon eienaar praktiese ondervinding daarvan???? Reageer asb.

- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: Nikon toetsing
projag
Jy kan seker 'n Swarovski, Zeiss ens. vir rondom darie prys in die hande kry. Hang seker af watter model jy soek. Sit maar so 1- of 2duisend by en koop wat jy moet h?, jy gaan tog die geld wat jy spaar(mors) op ander goete uitgee en die hele punt mis waarvoor jy eintlik soek.
Of spaar so bietjie langer, hierdie jaar se jagseisoen is amper al verby.
Mooiloop
Jy kan seker 'n Swarovski, Zeiss ens. vir rondom darie prys in die hande kry. Hang seker af watter model jy soek. Sit maar so 1- of 2duisend by en koop wat jy moet h?, jy gaan tog die geld wat jy spaar(mors) op ander goete uitgee en die hele punt mis waarvoor jy eintlik soek.
Mooiloop
Mooiloop en Geseende Kersfees!
-
projag
Re: Nikon toetsing
Tafjak
Na watter modelle verwys jy. Soek iets vir jag maar ook geskik vir baanskiet. Watter reticle en focusplane?
Na watter modelle verwys jy. Soek iets vir jag maar ook geskik vir baanskiet. Watter reticle en focusplane?
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: Nikon toetsing
projag
Vir "Meer baanskiet as jag" sal ek die Meopta 4-16x44(turrets) neem teen ongeveer R8000-00 en vir "Meer jag as baanskiet" die 3-12x56 Diavari teen R11 500-00. Hierdie net as die R10 000-00 'n mikpunt is.
Mooiloop
Vir "Meer baanskiet as jag" sal ek die Meopta 4-16x44(turrets) neem teen ongeveer R8000-00 en vir "Meer jag as baanskiet" die 3-12x56 Diavari teen R11 500-00. Hierdie net as die R10 000-00 'n mikpunt is.
Mooiloop
Mooiloop en Geseende Kersfees!
-
projag
Re: Nikon toetsing
Taffie
Waar kry ek die pryse vir Meopta en Zeiss.
Is dit in die normale handel met waarborge ens.
Dankie
Waar kry ek die pryse vir Meopta en Zeiss.
Is dit in die normale handel met waarborge ens.
Dankie
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: Nikon toetsing
projag
opticsinternational het die Zeiss se prys en Raychell het die Meopta se prys.
Mooiloop
opticsinternational het die Zeiss se prys en Raychell het die Meopta se prys.
Mooiloop
Mooiloop en Geseende Kersfees!
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: Nikon toetsing
projag wrote: Hein M
JY lees dus alle jagtydskrifte om so 'n stelling te kan maak?? En vind dus 99.9% van alle toetse en evaluasies, soos bv. ook in SA JAGTER/HUNTER, vir jouself aanvaarbaar en omvattend??? Het jy ook die SA JAGTER van Junie 2011 gelees en vind jy die toets en evaluasie soos daarin vervat omvattend en bevredigend??99.9% Van alle rubrieke in jagtydskrifte is ook aanvaarbaar en toets die produk omvattend.
Ek verbeel my dat daar gedurende die jagseisoen van 2010 en voorheen ook oor verskeie ander toetse verslag gedoen is in die SA JAGTER -- het jy dit ook 99.9% omvattend en aanvaarbaar gevind??
Skynbaar is daar 'n ernstige meningsverskil oor wat omvattend en aanvaarbaar is as dit kom by die toets van jagtoerusting. Miskien kan iemand probeer om riglyne daar te stel wat aan die behoeftes van die meerderheid voldoen. Wat soek die meerderheid in 'n evaluasie -- 'n vergelykende konsekwente evaluasie of 'n promosie verslag.
Julle moet onthou dat ons gewone jagters/baanskieters is wat die scopes toets, en nie n hele reeks fabrikate op hande het om hulle teen mekaar te toets ion dieselfde omstandighede en tyd nie. Ons is nie een in die wapen bedryf, behalwe Francois, so ek glo dat die toetse konsekwent is, en ons skryf oor dit wat ons sien en ondervind. Ek het hierdie Nikon die naweek deur sy passies gesit in n rooibok jag in die bosveld, en sal later my bevinfinge oor hierdie jag plaas.
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: Nikon toetsing
Manne, hier is my oppinie van alles wat almal te s? het oor die toetse.
Ek is n gewone skut, jagter, en nie n profesionele persoon nie. Ek is gevra om n scope te toets, en my eerlikke verslag hier te plaas, en dit is wat ek gedoen het. Ek wil net uit my eie ondervinding en ervaring s? dat elkeen van ons se behoeftes kan verskil, en ook ons vermoe?ns. Daar is van ons wat slegs n scope soek wat die werk kan doen, binne n bepaalde budget. Ander weer is in die vermo? om te koop wat sy hart begeer, en die prys maak nie saak nie. Ongelukkig is almal nie in daardie posisie, en moet ons maar tevrede wees met dit wat vir ons werk, en binne ons finansi?le vermo?ens pas. Ek tweifel geensins daarin dat elkeen van ons hier op die forum, graag met n duur erkende Europese scope wil skiet op al ons gewere, maar dit bloot nie kan bekostig. Dit beteken dat ons na alternaniewe moet kyk, wat binne ons koop vermoe?ns pas.
Ek stem saam dat as my inkomste daarvan afhang, van hoe goed ek presteer met my toerusting, dan moet ek die heel beste koop wat ek kan bekostig, al moet ek n paar maande die rieme dun sny. Maar as ek net n geleendheid jagter/skut is, is dit seker nie doodsake as ek toerusting koop wat minder kos, maar tog die werk doen wat ek verlang.
Ek kon nog nooit in my skietloopbaan die heel beste bekostig nie, maar kon wel goeie resultate en welslae behaal met gemiddeld geprysde toerusting. Sou ek beter gevaar het as ek die heel beste gegad het? Ek weet nie.
Ons moet aanvaar dat daar wel skuts is wat na alternatiewe kyk, en dit maak nie van hul swakker skuts of jagters nie. Party ouens kan die duurste toerusting h? wat jy kan kry, maar as hy dit nie kan dryf nie, help dit hom niks meer as wat die goedkoper opsies hom sou help.
Daar is skuts wat met redilikke goedkoop toerusting baie goed presteer, omdat hulle hul toerusting ken, en baie daarmee werk.
Hierdie Nikon het homself so v?r aan my bewys as n goeie keuse vir iemand wat nie die bank wil breek. Ek besef dat daar baie ander opsies is in dieselfde prysklas is, maar dit is vir elkeen self om te besluit wat sy behoeftes is, en wat hy persoonlik in n scope soek.
Ek was in die bevoorregte posisie om ook n Z6 te koop sowat n jaar gelede, maar ek moes hom ongelukkig verkoop aangesien sy kruishaar vir my te dun was. Die o? is nie meer wat hulle was. Dit is verreweg die duidelikste teleskoop wat ek nog ooit gehad het, maar ek het swakker tellings met hom geskiet omdat hy nie vir my gewerk het nie. Dit het maar net aan my bewys dat die beste, nie noodwendig vir almal die beste opsie is nie. As ek hom met n dukker kruishaar kan kry soos ek hom graag sal wil h?, koop ek m?re weer een.

Last edited by Piet Breedt on Mon Jul 04, 2011 6:53 pm, edited 1 time in total.
-
222
- Sr. Member

- Posts: 438
- Joined: Sat Feb 07, 2009 6:26 pm
Re: Nikon toetsing
PietPiet Breedt wrote: Ek is gevra om n scope te toets, en my eerlikke verslag hier te plaas, en dit is wat ek gedoen het.
Dit is al wat mens wil weet en dat hy vir my nie gaan werk nie? Dit kan jy nie s? nie want jy weet nie wat my vereistes is nie, dankie vir jou verslag van die scope ek dink dit maak dinge net makliker as mens na scopes gaan soek
Gerrie
Get the facts! Not the apparent facts, the assumed facts, or the hoped-for facts, but the real facts.
.22 Remington P/A
.243
.308
.303 Epps
12 Boor P/A
7.65 FN/Browning
Glock 19
Silent Hunter KD's
.22 Remington P/A
.243
.308
.303 Epps
12 Boor P/A
7.65 FN/Browning
Glock 19
Silent Hunter KD's
- raychell
- Sr. Member

- Posts: 414
- Joined: Thu Dec 04, 2008 7:56 pm
Re: Nikon toetsing
Piet
Jammer ek kom nou eers terug die 10-50 is in dieselfde fabriek as al die ou Lynx teleskope vervaardig en Niko Sterling het dit daar gekoop .In 2006-2007 het lynx van verskaffer verander omdat die vorige maatskapy van eienaar verander het,daar is nog steeds van die ou teleskope "Professional en Wide angle" oor maar as dit uitverkoop is sal die modelle met die nuwe LX en LX2 vervang word.Die rede wat jy genoem het,dat daar te veel bestel moes word was een van die redes waarom daai model gelos is die ander rede hoekom verskaffer verander is is dat afleweringdatums nie nagekom is nie.
Michael het my verseker dat die al Lynx produkte en komponente in Japan vervaardig word.
Michael is die grootbaas van Lynx
ProJag
Die enigste persoon wat in my area is met 'n 2.5-10x56 het my vertel dat hy elke keer sy teleskoop moet stel voor hy gaan jag ek moet byse dat ek nie self die geweer hanteer het nie dit kan dalk iets anders wees dit is ook nie 'n IR model nie en is seker al 6-7 Jaar op die geweer.Hy is egter baie gelukkig met die optiese kwaliteit,maar sy ander teleskoop is 'n Leupoldt so enige iets kyk beter
Raynie

Last edited by raychell on Tue Jul 05, 2011 3:14 pm, edited 1 time in total.
One of the greatest delusions in the world is the hope that the evils in this world are to be cured by legislation. ? Thomas Reed
- spekieries
- Hero Member

- Posts: 1240
- Joined: Sun Apr 19, 2009 9:51 pm
Re: Nikon toetsing
Piet
Mooi raakgevat. Ek weet mens kan nie meer as 100% saam stem nie, maar ek doen.
Groete

- WillemS
- Sr. Member

- Posts: 385
- Joined: Wed Sep 15, 2010 4:30 pm
Re: Nikon toetsing
Oom Piet
Dankie vir die verslag en ek dink 'n groot meerderheid van die forum vind baat by die tipe verslae wat manne met ondervinding skryf! Niemand sal ooit na gelang van 'n verslag kan se of die toerusting hom 100% gaan pas nie(soos daai swartworsie van oom), maar so 'n verslag gee my 'n goeie indruk van wat ek verwagte kan wees en van watse tipe kwaliteit die produk is!
Hou asb aan om julle ondervindinge wat julle oor die jare bekom het van toerusting wat werk met ons te deel, dit spaar ons baie geld en haal 'n groot klomp raaiwerk uit!
Willem
Dankie vir die verslag en ek dink 'n groot meerderheid van die forum vind baat by die tipe verslae wat manne met ondervinding skryf! Niemand sal ooit na gelang van 'n verslag kan se of die toerusting hom 100% gaan pas nie(soos daai swartworsie van oom), maar so 'n verslag gee my 'n goeie indruk van wat ek verwagte kan wees en van watse tipe kwaliteit die produk is!
Hou asb aan om julle ondervindinge wat julle oor die jare bekom het van toerusting wat werk met ons te deel, dit spaar ons baie geld en haal 'n groot klomp raaiwerk uit!
Willem
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: Nikon toetsing
Hier is die foto's van die Rooibok ram wat ek 2 naweke gelede in die bosveld te voet gejag het met die .223 en die Nikon scope op. Dit was al so laat dat ek die iluminated reticle aan gesit het om die skoot te kon vat.
Rooibok ram op 188m gemeet met Leica 1600 Rangefinder, uit die sit posisie sonder rus
[img width=560 height=373]http://i746.photobucket.com/albums/xx10 ... 00m009.jpg[/img]
[img width=560 height=373]http://i746.photobucket.com/albums/xx10 ... 00m012.jpg[/img]
[img width=560 height=373]http://i746.photobucket.com/albums/xx10 ... 00m013.jpg[/img]
[img width=560 height=373]http://i746.photobucket.com/albums/xx10 ... ts300m.jpg[/img]
Hier is die 3 tewe wat kom kyk het hoe katjak baklei werk, dieselfde naweek
[img width=560 height=373]http://i746.photobucket.com/albums/xx10 ... m002-1.jpg[/img]

KalahariKlong
- Hero Member

- Posts: 891
- Joined: Mon Mar 07, 2011 10:19 am
Re: Nikon toetsing
Mooi gegooi oom Piet. Baie mooi skoot op die rooibok.
Groete
KK
Groete
KK
Only those who dare to fail greatly can ever achieve greatly
- DawieKotze
- Hero Member

- Posts: 2075
- Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm
Re: Nikon toetsing
Baie netjies Piet!
Kopskoot op 188m gesit sonder rus!! Jy mag maar skiet ou maat!!

Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Nikon toetsing
Piet
Daardie skietwerk is 'n uitstekende advertensie vir die Nikon! En ja, die skut (met sy 223 was op sy stukke!
Geluk man!
Hein

Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: Nikon toetsing
Dankie Dawie, ek oefen sitskiet sonder n rus baie, aangesien ons die posisie gebruik met die veld teiken luggeweer kompetisies waaraan ek deelneem. Ek skiet baie beter uit die posisie as uit l? sonder n rus.madako wrote: Baie netjies Piet!
Kopskoot op 188m gesit sonder rus!! Jy mag maar skiet ou maat!!![]()
![]()
Last edited by Piet Breedt on Sun Jul 17, 2011 7:51 am, edited 1 time in total.
- spekieries
- Hero Member

- Posts: 1240
- Joined: Sun Apr 19, 2009 9:51 pm
Re: Nikon toetsing
More Piet
Piet is voorwaar 'n kranige skut. Sit asb vir ons 'n foto'tjie op van jou skietposisie as jy sit en skiet, met moontlik 'n kort omskrywing.
Piet is voorwaar 'n kranige skut. Sit asb vir ons 'n foto'tjie op van jou skietposisie as jy sit en skiet, met moontlik 'n kort omskrywing.
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: Nikon toetsing
Manne, ek het die Nikon nou al n paar aande deur sy passies gesit, en is meer as 100% tevrede met hom. Sy Duitse #4 kruishaar met die illuminated kolletjie in die middel wat verstelbaar is in intensiteit werk uitstekend. Sy field of vew is baie goed en sy helderheid is uitstaande. Lees gerus hier http://jaracal.com/index.php?topic=7634.msg108502#new waar ek met hom geskiet het.
Ek gaan hom nou baie gebruik op my .223 aangesien my .22 250 met die 1/8 twist loop nou my kompetisie geweer gaan word en dan baie minder jakkalse gaan skiet

- Dawid
- Hero Member

- Posts: 1079
- Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm
Re: Nikon toetsing
Soos Piet daar tereg se....Hy oefen die posisie baie agv sy skietkompetisies en selfs sit is n algene verskynsel in die veld, net soos staan en kniel.
Bitter min manne oefen dit op n skietbaan as gewere ingeskiet word, nie eers net drie skote nie.Ons is te lief daarvoor om maar net van die rus op die bankie gou in te stel. As die geweer ingestel is is hy mos reg...NEE verkeerd, die geweer is miskien reg en nie die jagter , oftewel die skut nie. Nou laat dit n mens wonder waar kom die kap en pensskote vandaan

EISH die geweer moes gestamp het want hys uit..
Hier bewys Piet dit duidelik....dis nie die geweer nie, dis die man wat die geweer vashou.(Foto van die Rooibok)
Uitstekend geskiet Piet, sterkte vir al jou skiete vorentoe en dankie vir al die uitstekende terugvoer op die "scope"

IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Nikon toetsing
Pieta
Sien jy het daai skootjie oppi Rooibok bietjie getrek, hy moes mos so n 3/4 duim laer gewees het.....
Groot grgooi mater, ek het my 223 met die Nikon op ook weer up and running, het gisteraan darm drie omgegooi, sal later die storie en fotos daar by my NIKON toets opsit......
Mooi loop
Francois
Sien jy het daai skootjie oppi Rooibok bietjie getrek, hy moes mos so n 3/4 duim laer gewees het.....
Mooi loop
Francois
- erx
- Sr. Member

- Posts: 419
- Joined: Thu Jan 13, 2011 9:36 pm
Re: Nikon toetsing
Hi manne
Dankie vir al jul moeite en mooi skote met die Nikon.
Ek wil net graag 'n vraag vra.
Jare terug het ek 'n nuwe teleskoop nodig gehad vir my 7mm Rem Mag, dit was nie so eenvoudig soos ek gedink het nie.
Die recoil het 'n paar scopes laat swaar kry, stel nou in en na drie skote is die zero verlore.
My vraag is nou dus, moet mens nie om meer volledig te wees die scope op swaarder kalibers ook toets eerder as om net aan te neem die scope is sy geld werd gebaseer op 'n 223?
Nie almal het die geld om Zeiss of Swarofski op hul gewere te sit, so die meer bekostigbare scopes wat dan meer volledig getoets word sal 'n groot hulp wees.
Ek hoor graag terug van julle.
Groete
erx

Hierdie spesifieke Nikon het ek by Nikon gekry met die doel om dit spesifiek vir nagjag te gebruik. Aangesien ek nie veel ander goed hier by my skiet in die nag behalwe Jakkalse, toets ek hom op my .223.
Hercules Louw van SA Jagters het nou op byna al sy gewere Nikons gesit, en is baie tevrede met hulle. Hy het n paar groterige kalibers met hulle op, en sou nie nog van hulle gekoop het, as dit nie vir hom gewerk het nie.
My grootste geweer is n .308
Hercules Louw van SA Jagters het nou op byna al sy gewere Nikons gesit, en is baie tevrede met hulle. Hy het n paar groterige kalibers met hulle op, en sou nie nog van hulle gekoop het, as dit nie vir hom gewerk het nie.
My grootste geweer is n .308
- Dawid
- Hero Member

- Posts: 1079
- Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm
Re: Nikon toetsing
Piet ek glo jou verslag vergemaklik net die manne se keuses op scopes. Baie dankie daarvoor.
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
- WillemS
- Sr. Member

- Posts: 385
- Joined: Wed Sep 15, 2010 4:30 pm
Re: Nikon toetsing
Oom Piet
Ek het ook al 3 Nikons en sal nog 1 moet koop in die nabye toekoms(wag vir lisensie). Het hulle op my 222, 308 en 300wm en is baie tevrede met hulle! Het nou 'n silencer op die 300, maar voor dit was daar nie probleme met die zero nie en het al 'n trip Namibie toe ook deur gemaak sonder om aan zero te kom stel by die huis!
Het met 1 op my 243 kompetisies geskiet en ek het ook gestel vir die afstande, alhoewel 8 clicks vir my meer as 1 duim gestel het(scope stel in 1/8), nadat ek my settings uitgewerk het, het die scope elke keer baie positief gestel en was hy elke keer 100% zero as ek hom gestel het!
Ek dink dit is goeie waarde vir geld!