Manne help my asb. Ek wil vir my Pa 'n geweer koop. Na baie lang se kopkrap het ons besluit op die "regte" kaliber.
My probleem is, hy bly in Hermanus.
Kan julle vir my se wat die invloed is van die vog op 'n hout kolf as dit dan vervoer word na die binne land vir 'n jag en of dit dan beter is om eerder na 'n sintetiese kolf te kyk?
Is die invloed regtig so groot, of is daar maniere om dit?
Dankie byvoorbaat
Groete
Hulp met nuwe geweer
- Nuweseun
- Sr. Member

- Posts: 334
- Joined: Mon Sep 12, 2011 1:07 pm
Hulp met nuwe geweer
Lood in die lug, sit vleis op die tafel.
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Hulp met nuwe geweer
As hy meer hou van hout koop hom. Bed hom net en laat free float hom, sorg ook dat die hout goed en gereeld behandel word met n goeie olie soos sckaftol.
Niks mooier as n pragtage plank op n geweer nie. En daai reuk van die olie man jy verstaan nie
Niks mooier as n pragtage plank op n geweer nie. En daai reuk van die olie man jy verstaan nie
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- GreyGhostGear
- Hero Member

- Posts: 1022
- Joined: Mon Apr 04, 2011 6:34 pm
Re: Hulp met nuwe geweer
Ek bly in Blouberg en 'n man moet reg deur die jaar kyk na roes ens ens. Regte olie behandeling vir kolf, en loop en res van geweer. Ook belangrik waar en hoe hy gestoor word. Kan die kluis goed inrig en iets soos "Safe-Dri" gebruik ens. ens. Feit is 'n man moet baie meer pro-aktief wees so naby die see.
As hy hom mooi oppas behoort daar nie probleme te wees nie.
Groete,
Petrie.
As hy hom mooi oppas behoort daar nie probleme te wees nie.
Groete,
Petrie.
- Nuweseun
- Sr. Member

- Posts: 334
- Joined: Mon Sep 12, 2011 1:07 pm
Re: Hulp met nuwe geweer
Dankie kerels!
Blok, ek stem! Die reuk, die voel en daar is niks mooier nie.
Is dit nodig om iets soos n sako wat klaar 'n freefloat barrel het, steeds te bed?
Ek stem oor die sorg en die stoor van die roer. Alles roes mos hier!;)
Danki kerels.
Blok, ek stem! Die reuk, die voel en daar is niks mooier nie.
Is dit nodig om iets soos n sako wat klaar 'n freefloat barrel het, steeds te bed?
Ek stem oor die sorg en die stoor van die roer. Alles roes mos hier!;)
Danki kerels.
Lood in die lug, sit vleis op die tafel.
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7575
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Hulp met nuwe geweer
Die rede hoekom mens bed is om n dooie platvorm vir die aksie te skep. Dit haal dan die meeste lewe uit die houd daar waar hy kontak maak met die aksie. Dit het n groot invloed op jou geweer as daai hout se spanning verander agv van atmosferiese toestande. Die beste geweer om na te kyk wat hierdie goete uitskakel is n SS loop/aksie gekoppel aan sintetiese kolf of tweede plek n gelamineerde kolf. Deur net die voorsorg te volg wat die manne aanbeveel kan n gewone staal/hout kombinasie geweer honderd persent werk.
Groetnis
Wouter
Groetnis
Wouter
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- Nuweseun
- Sr. Member

- Posts: 334
- Joined: Mon Sep 12, 2011 1:07 pm
Re: Hulp met nuwe geweer
Dankie manne ek gaan more die Oomie na S&O hier onner in die kaap vat om te sien waarvan hy hou en dan vat ons dit van daar af.
Groete
Groete
Lood in die lug, sit vleis op die tafel.
- Nuweseun
- Sr. Member

- Posts: 334
- Joined: Mon Sep 12, 2011 1:07 pm
Re: Hulp met nuwe geweer
Kerels, ek se wwer baie dankie vir julle hulp en raad!
Ons was daar by S&O en het toe 'n klomp gewere voor hom uitgepak(baie dankie aan Kobie vir ongelooflike diens en geduld).
Eers was n Sako, 'n Tikka, winchester en Howa. Hy het elke een opgetel, in die skouer gesit, gemeet en gepas, gevoel, gestreel en gedruk. Ek het nie gese wat is wat nie, wou he hy moet sy eie keuse objektief maak...
Toe hy die Howa(sinteties met gebloude loop) optel, was dit duidelik! Hy wou nie eers verder kyk nie!!
Jy weet mos, as jy daai roer optel, sal hy met jou praat, dan sal jy weet!!
Hy is baie gelukkig en het toe somme dadelik 'n teleskoop ook gekoop!
Terug kon hy nie uitgepraat raak oor sy nuwe roer nie!!
Wat 'n lekke ervaring saam my vader!!
Dankie weereens aan almal!

- Jassie
- Hero Member

- Posts: 549
- Joined: Wed May 11, 2011 4:17 pm
Re: Hulp met nuwe geweer
Nuweseun
Mooiso en geluk aan jou en jou Pa.
Jy laat my ook sommer nou goed voel.
Groete
JAS
Mooiso en geluk aan jou en jou Pa.
Jy laat my ook sommer nou goed voel.
Groete
JAS
"Pas jou jakkalse mooi op om hulle later makliker van kant te kan maak" T. Mulder