Tikka T3 Taktiese vervangingskolf

Post Reply
Sako75
Hero Member
Hero Member
Posts: 1226
Joined: Wed Oct 14, 2009 7:50 pm

Tikka T3 Taktiese vervangingskolf

Post by Sako75 »

Manne,

Ek het hierdie Tikka T3 vervangingskolf raakgelees.  Maak net nonsens want daar het nou 'n klein behoefte onstaan vir 260 Rem taktiese geweertjie!

Weet nie of mens die kolf of een of ander manier hier sal kan kry nie?


http://www.kineticresearchgroup.com/products/w3c.php
Last edited by Sako75 on Sat Dec 10, 2011 11:03 am, edited 1 time in total.
.22H Sako P74, .222 Sako L46, .222 Sako 75 Varmint, .223 Sako Super Deluxe, .243 Sako 75 Varmint, .243 Sako 85 SS Var Lam, 260 Sako TRG (bestel), 7x64 Sako 75 Hunter, 300 WM Sako Safari, 9.3x74mm Tikka, 9.3x62 Sako 75 Deluxe
User avatar
Nuweseun
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 334
Joined: Mon Sep 12, 2011 1:07 pm

Re: Tikka T3 Taktiese vervangingskolf

Post by Nuweseun »

Daai lyk na 'n baie netjiese kolf en sal baie lekker werk!
Lood in die lug, sit vleis op die tafel.
Boskraai

Re: Tikka T3 Taktiese vervangingskolf

Post by Boskraai »

Dagse,


http://www.hss.net.au/

Hier sien ek het hulle n prys(skatting) by gesit en hulle reken hulle kan internasionaal verskeep, die vraag is nou maar seker wat dit sal kos om hom deur doeane ook te kry.

Groete.
Boskraai
User avatar
molopohunter
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 476
Joined: Sun Aug 29, 2010 5:54 pm

Re: Tikka T3 Taktiese vervangingskolf

Post by molopohunter »

Boskraai wrote: Dagse,


http://www.hss.net.au/

Hier sien ek het hulle n prys(skatting) by gesit en hulle reken hulle kan internasionaal verskeep, die vraag is nou maar seker wat dit sal kos om hom deur doeane ook te kry.

Groete.
Boskraai
Dagse,
As jy iemand oorsee ken, laat hy hom eerder vir jou koop, in ander verpakking sit sodat hy gebruik lyk, en dan pos.
Daar is dan geen invoer belasting en posgeld gaan so 400-600 beloop.

Ek het laat my swaer in amerika al goed so vir my stuur en nog nooit probleme opgetel nie.

Groete,
Ruger 10/22, BRNO 22 mod2, Ruger mini 14, CZ 22-250 varminter, Ruger 77/44, BRNO 270, Mauser M96 30-06 straight pull, Remington T/T 308, Ruger 375, Ruger 416, Howa 375 ruger, Baikal 12ga S/S, CZ 12ga O/U, Taurus 9mm PT111, Vector 40s&w sp2, Hoyt.
Post Reply