BESTE RANGEFINDER
- baboonstalker
- Hero Member

- Posts: 692
- Joined: Wed Aug 25, 2010 8:37 pm
Re: BESTE RANGEFINDER
Klipspringer, ja dit is die CRF 1600. Hy ws 'n rapsie onder die USD800 en 'n maat het hom vir my saamgebring toe hy hier kom jag het, so daar was ook nie posgeld betaalbaar nie.
- saimportsuplies
- Jr. Member

- Posts: 63
- Joined: Tue Jan 11, 2011 8:51 pm
Re: BESTE RANGEFINDER
hello manne, ek wil nou nie inmeng met julle dinge nie, maar ek is n leupold man en as dit help die RX-1000 kan ek doen vir R3650.00
cheers
cheers
-
klipspringer
- Full Member

- Posts: 100
- Joined: Thu Dec 02, 2010 10:26 pm
Re: BESTE RANGEFINDER
Baboonstalker
Ja dit was teen 'n beter wisselkoers, sonder posgeld en ook sonder die belasting van tussen 15 en 20 % wat aan hierdie kant betaalbaar is.
Groete
Jan
Ja dit was teen 'n beter wisselkoers, sonder posgeld en ook sonder die belasting van tussen 15 en 20 % wat aan hierdie kant betaalbaar is.
Groete
Jan
- Hugo
- Hero Member

- Posts: 1977
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
Re: BESTE RANGEFINDER
Die Nikon Pro Staff 440 is 'n legend, mar sy opvolger Nikon PS 550 is net so goed, albei moer taai en range vinnig.
.22LR Slazenger
.243 Howa
.303 Lee Enfield
30.06 Browning
.38spl Astra
Bowtech 340D
To be sure of hitting the target, shoot first and call whatever you hit the target.
.243 Howa
.303 Lee Enfield
30.06 Browning
.38spl Astra
Bowtech 340D
To be sure of hitting the target, shoot first and call whatever you hit the target.
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: BESTE RANGEFINDER
As jy wil bokke jag op die vlaktes moet jy die minimum van n 800 rangefinder h?, anders raak sy asem op so by 270m. Die 800's en groter range verby 300m met gemak. Ek self het die Nikon 1000 en die Leica 1600 en hulle range baie mooi. Ek hoor baie goeie terugvoering van die Bushnell v?rkyker kombinasie. Hulle range sommer maklik oor n 1000m, soos my Leica, teen n fraksie van die koste van n Leica v?rkyker/rangefinder kombo. Die Bushnell kos sowat R 8000.00 by S & O
- gideon
- Jr. Member

- Posts: 69
- Joined: Tue Jul 12, 2011 8:12 pm
Re: BESTE RANGEFINDER
Hallo Almal.
Ek is nou deur die proses om te upgrade. Ek het 'n leeupold RX 2 maar sy bene raak bietjie lam as dit ver raak. Het Newcon op die net ontdek. Hule begin model range van 1.2km en dan het hulle outjies wat baaaaie ver kan range volgens hulle website. Ek het die newcon 1500 gekoop hy is in die pos. Het 337$ betaal posgeld ingesluit. Volgens die website range hy 1.5km dit was die goedkoopste een wat op 1.5km kan range. Die lieca 1600 was so 699$ sonder posgeld. Ek hoop regtig nie die goedkoop opsie word later die duur een nie, maar as die outjie doen wat hulle beweer hy kan glo ek nie ek sal weer een hoef te koop nie. As hy werk is hy beslis die goedkoopste opsie wat die verste kan range.

Koos Barnard
- Hero Member

- Posts: 2161
- Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am
Re: BESTE RANGEFINDER
Gideon
Ek hoop regtig nie jy het vir jouself 'n kat in die sak gekoop nie. Daar is verskeie rangefinders wat tot 1km+ kan range maar dan is dit groot voorwerpe. Selfs die bestes op die mark, Leica en Swarovski, kan nie klein voorwerpe op daardie afstand range nie. Met nie een van bogenoemde kon ek springbokke met betroubaarheid op 650+m meet nie. Ek hoop ook dat die ouens se backup service betroubaar is want die electronics word baie male net vir 'n jaar gewaarborg en die res van die produk vir langer.
Groetnis
Ek hoop regtig nie jy het vir jouself 'n kat in die sak gekoop nie. Daar is verskeie rangefinders wat tot 1km+ kan range maar dan is dit groot voorwerpe. Selfs die bestes op die mark, Leica en Swarovski, kan nie klein voorwerpe op daardie afstand range nie. Met nie een van bogenoemde kon ek springbokke met betroubaarheid op 650+m meet nie. Ek hoop ook dat die ouens se backup service betroubaar is want die electronics word baie male net vir 'n jaar gewaarborg en die res van die produk vir langer.
Groetnis
- gideon
- Jr. Member

- Posts: 69
- Joined: Tue Jul 12, 2011 8:12 pm
Re: BESTE RANGEFINDER
Oom Koos.
Hulle gee mens dam 30 dae om hom om te ruil as mens nie gelukkig is met die produk nie. So ek het dam daardie troos dat as hy nie werk nie ek hom wel kan ruil vir 'n meer bekende en baie duurder een maar te minste kan ek dit doen.

Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: BESTE RANGEFINDER
Moet hier saam oom Koos stem. Dai reflective range is op GROOT voorwerpe....
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- baboonstalker
- Hero Member

- Posts: 692
- Joined: Wed Aug 25, 2010 8:37 pm
Re: BESTE RANGEFINDER
Ek het vanmiddag tussen 1 en 2 lood gegooi na 'n groot bobbejaan mannetjie teen die berg agter my. Daar was 'n deinsirigheid in die lug, maar deur die scan knoppie in te hou kon ek lesings kry op 1040m en later 1130m Die tweede skoot op 1130m moes baie naby aan die ou gewees het waar hy op 'n klip gesit het en van 'n (waboom?) ge?et het. Ek was al terug op BOB nadat die skoot geklap het, toe skrik daai man hom behoorlik 'n paar voet in die lug in.
Ek moes onderskeidelik 31.75MOA en 39.25MOA aandraai. Ek gaan vir my 'n gong daar ophang en bietjie speel met die lang afstand skote, en dan sal die haastige 7mm maar moet begin naderstaan

Rangefinder is 'n CRF 1600

- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8017
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: BESTE RANGEFINDER
Daai klink nou na n lekker uitdaging
- gideon
- Jr. Member

- Posts: 69
- Joined: Tue Jul 12, 2011 8:12 pm
Re: BESTE RANGEFINDER
ek het vanmiddag n bobbejaan op 440 m n kopskoot geskiet. Hy het gelukkig in n boom gesit wat ek kon range. my leeupold rx 2 was op sy limit selfs op die boom. Ek het egter n twede een gemis omdat my range finder net die so ver kon range nie. Hopelik sal my goedkoop range finder n boom kan range tot op 1km dan sal ek baie tevrede wees met die een wat ek gekoop het en voorsien ek probleme vir die ou kerels wat altyd die verste is.
- Jassie
- Hero Member

- Posts: 549
- Joined: Wed May 11, 2011 4:17 pm
Re: BESTE RANGEFINDER
Gideon
As jy so aangaan gaan hulle jou in die geveg intrek met die lapkoppe in Afganistan- hulle maak daar lyk my 'n sport daarvan - die lang kopskote.
Groete
JAS
As jy so aangaan gaan hulle jou in die geveg intrek met die lapkoppe in Afganistan- hulle maak daar lyk my 'n sport daarvan - die lang kopskote.
Groete
JAS
"Pas jou jakkalse mooi op om hulle later makliker van kant te kan maak" T. Mulder
- gideon
- Jr. Member

- Posts: 69
- Joined: Tue Jul 12, 2011 8:12 pm
Re: BESTE RANGEFINDER
JAS. Moet erken al sit mens al die tyd en geld in jou sport in en al weet ek mens druk nie dai sneller as jy nie oortuig is die skoot is aan nie kon ek eintlik self nie glo dat ek die ou kerel op daai afstand geskiet het nie. Dit is wel lekker om te weet dit kan gedoen word alhoewel ek die eerste is om te erken dat lady luck haar deel gedoen het.
- iceman1982
- Hero Member

- Posts: 538
- Joined: Wed May 19, 2010 6:07 pm
Re: BESTE RANGEFINDER
Ja nee, en ek het nog nooit n chrome kudu gesien nie.Stefan764 wrote: Moet hier saam oom Koos stem. Dai reflective range is op GROOT voorwerpe....
-
Koos Barnard
- Hero Member

- Posts: 2161
- Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am
Re: BESTE RANGEFINDER
Dags?
Het onlangs vir my 'n kompakte Leica CRF 1600 aangeskaf daar van die klein winkeltjie in Stellenbosch. Dis die moeite werd om geld op die god te spandeer. Kon range tot op 1213m ('n boom) asook klein voorwerpe met dieselfde gemak as wat my ou Leica 1200 kon range. Persoonlik dink ek die Leica rangefinders (nie die rangefinder wat in die Leica verkyker gebou is nie - hy's flou) is die beste op die mark saam met Swarovski the Laser range. Wat die CRF 1600 vir my beter as die Swarovski maak, is sy kompaktheid Pas lekker in hempsak
Groetnis
Het onlangs vir my 'n kompakte Leica CRF 1600 aangeskaf daar van die klein winkeltjie in Stellenbosch. Dis die moeite werd om geld op die god te spandeer. Kon range tot op 1213m ('n boom) asook klein voorwerpe met dieselfde gemak as wat my ou Leica 1200 kon range. Persoonlik dink ek die Leica rangefinders (nie die rangefinder wat in die Leica verkyker gebou is nie - hy's flou) is die beste op die mark saam met Swarovski the Laser range. Wat die CRF 1600 vir my beter as die Swarovski maak, is sy kompaktheid Pas lekker in hempsak
Groetnis
- iceman1982
- Hero Member

- Posts: 538
- Joined: Wed May 19, 2010 6:07 pm
Re: BESTE RANGEFINDER
Koos,Koos Barnard wrote: Dags?

Ek stem. Het self die Leica CRF 1600 gehad, en dit is n great rangefinder, as nie die beste nie. Het ongelukkig hom op sy eerste jag verloor op n boogjag saam met Aussies. Jy weet mos, jy moet n ding bekruip met die rangefinder in you hand vir vinnig range. Het my sommer heel afgesit van boogjag af.
Elkgeval, sal vir my weer een aanskaf wanneer ek Feb in VSA is vir die outdoor shows.
Groete,
-
fanie17
- Hero Member

- Posts: 513
- Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am
Re: BESTE RANGEFINDER
Lieca is vir seker die beste,ek het een terug gestuur na hy 2 jaar uit sy waarborg was en hy was gratis vervang.Ek kon nog met geen ander produk op die afstand range as met Lieca nie.Ek kan egter nie glo jy wil in die nag so ver skiet dat die afstand n probleem is nie. Ek het miskien net te min ondervinding.
.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara 25-06truvelo
- iceman1982
- Hero Member

- Posts: 538
- Joined: Wed May 19, 2010 6:07 pm
Re: BESTE RANGEFINDER
Ek stem.fanie17 wrote: Lieca is vir seker die beste,ek het een terug gestuur na hy 2 jaar uit sy waarborg was en hy was gratis vervang.Ek kon nog met geen ander produk op die afstand range as met Lieca nie.Ek kan egter nie glo jy wil in die nag so ver skiet dat die afstand n probleem is nie. Ek het miskien net te min ondervinding.
- Chris101
- Sr. Member

- Posts: 390
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:25 am
Re: BESTE RANGEFINDER
Gideon
Wil nou nie n doemprofeet wees nie.
Ek het iets soortgelyk, in my oe maar swak.
Het n 1200 Lica gehad met voete wat baie beter was.
Hy range ver maar dit moet solide groot voorwerpe wees tot so 800m
Kry nie n springbok op 200 m gerange
Sal se dit kan vir n boogjagter werk.
NEWCON
OPTIK
sterkte
101

Knou die gediertes AF.