Teleskoop vir .375 BRNO

User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6974
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Teleskoop vir .375 BRNO

Post by DWB »

Hallo Manne,

'n Oom wat ek goed ken se scope op sy .375BRNO het die week gekalf, ou Tasco.

Nou hy jag net normaal met die ding en skiet nie gevaarlike wild nie, behalwe 'n otterjasie hier en daar.

Hy is nou in die mark vir iets rondom R10 000.00

Sy seun gaan binnekort Amerika toe, so hy kan dalk vir hom daar koop.

Wat sal julle voorstelle wees?

Hy soek iets met 'n lekker vergroting (Variable)
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7575
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Teleskoop vir .375 BRNO

Post by Wouter Roets »

Leupold VX3 3.5-10x40 Boonne&Crockett Kruishaar. Dan is daar nog kleingeld ook oor! Hy sal nie terugkyk nie.

Groetnis
Wouter
Last edited by Wouter Roets on Wed Aug 10, 2011 9:55 am, edited 1 time in total.
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6974
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Teleskoop vir .375 BRNO

Post by DWB »

Dankie Baas Wout!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
.::Alwyn-U::.
Hero Member
Hero Member
Posts: 947
Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm

Re: Teleskoop vir .375 BRNO

Post by .::Alwyn-U::. »

DWB

Ek sou liewer gaan met n swarovski Z3 3-10x42. Hulle het groter FOV as die amerikaanse scopes.

Selfs die zeiss duralyt is goed.

Ek kyk self na n Z3 as my lisensie kom vir my 375H&H.

Groete
Alwyn
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7575
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Teleskoop vir .375 BRNO

Post by Wouter Roets »

Alwyn

Eye-relief? Oculurbell grootte agter? Lewenslange waarborg teenoor 10 jaar?

Vra maar net?

Groetnis
Wouter
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
.::Alwyn-U::.
Hero Member
Hero Member
Posts: 947
Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm

Re: Teleskoop vir .375 BRNO

Post by .::Alwyn-U::. »

Wouter

Eye-relief is vir albei min of meer die selfde, 90mm.. alhoewel ek vind dit nie so ver is op 10x nie..

Ek het self 2 leupolds (VX1) op ons gewere (243 en 7mm), baie tevrede met hulle! Ek dink net nie n VX3 is al die geld werd nie, mense op die forum het al mos toetse gedoen en die VX1 is ook 'n goeie roep teenoor die VX3.

Ek verkies net die groter FOV vir voorsit jag en praktiese doeleindes as jy begin werk met die 12x vergrotings..

DWB

Kyk gerus na Meopta, ek hoor baie goeie kommentaar van hulle! Beslis 'n scope om te oorweeg as jy nie R10K wil spandeer nie. Alhoewel hulle kan kompeteer met die R10K klas scopes...

Groete
Alwyn
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7575
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Teleskoop vir .375 BRNO

Post by Wouter Roets »

Alwyn

Daar is wel n redelike verskil tussen die VXI en die VX3. Jy moet net weet waar om te kyk en vir wat. Leupold se eye-relief syfers kan jy maar glo maar ek kan nie dieselfde se van die Z3. Eye-relief is nie iets om op n 375 mee lig te vat nie. Onthou die Brno's het noggal redelike drop op die heel en die comb so die geweer reciol op en dit is juis dan dat n mens soms meer bloei as die bok! Die Z3 s'n is net te min. Toets dit maar gerus! Daar is weer n prysverskil tussen die VX3 en Z3, wat dink jy weer in jou opinie regverdig dit.

Groetnis
Wouter
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
.::Alwyn-U::.
Hero Member
Hero Member
Posts: 947
Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm

Re: Teleskoop vir .375 BRNO

Post by .::Alwyn-U::. »

Wouter

Ek moet bieg! mense het al vir my gese die Z3 se eye relief is nie persies wat hulle se dit is nie!

jys heeltemal reg omtrent die opskop van 'n brno as gevolg van sy kolf se formasie, dit is eintlik baie sleg as mens met groot kalibers te doen het.. maar dit is hoe hulle nog altyd lyk..

Ek hou nogal van die meopta scopes, het jy al te doen gehad met een?

Groete
Alwyn
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13662
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Teleskoop vir .375 BRNO

Post by Geno »

Alwyn,
Leupold VX3 het van die langste eye relief op die mark. Jy kan ook nie VX1 met VX3 vergelyk nie, hulle komponente en konstruksie verskil hemelsbreed. Ek wil nog 'n .375 sien wat 'n goed-gemonteerde VX3 sal kan stukkend skop.

Baas Wout,
Daai scopie wat jy aanbeveel is nommerpas vir 'n 3-skewe-5!

Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7575
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Teleskoop vir .375 BRNO

Post by Wouter Roets »

Hallo Babaleeu!

Dit is goed om om bietjie van jou te hoor! Dit gebeur deesdae te min.

Alwyn

Ek het al twee keer deur een gekyk maar soos jy weet dit se nie veel nie. Wat ek lees van hulle blyk dit dalk een van die bargian kopies te kan wees. Weet daar is so paar manne op die forum wat net lof van hulle praat. Helderheid is bleikbaar moeilik om te klop, veral in die nagskiet departement.

Groetnis
Wouter
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
.::Alwyn-U::.
Hero Member
Hero Member
Posts: 947
Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm

Re: Teleskoop vir .375 BRNO

Post by .::Alwyn-U::. »

Wouter

Ek is bly om te hoor jy "hou" ook van meopta ;D


Geno

Soos ek se, dis nie my woorde nie, ek het maar net n VX1 so ek kan nie getuig van die VX3's nie. Ek het na een gekyk vir my toekomstige roer maar die meopta is meer bekostigbaar op die oomblik. Al rede hoekom ek na hom kyk.


Groete
Alwyn
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6974
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Teleskoop vir .375 BRNO

Post by DWB »

Hel, Rukkie terug het ek maar vir iemand anders gevra en nou hier sit ek vandag voor dieselfde besluit :D
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13662
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Teleskoop vir .375 BRNO

Post by Geno »

Deon,
Wouter Roets wrote: Leupold VX3 3.5-10x40 Boonne&Crockett Kruishaar. Dan is daar nog kleingeld ook oor! Hy sal nie terugkyk nie.

Groetnis
Wouter
Enough said ;)
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6974
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Teleskoop vir .375 BRNO

Post by DWB »

Heehehehe,

Geno, my budget is verseker nie R10000.00 nie.

En my skoonpa het dit baie duidelik gemaak dis sy geweer  ;D so hy kry dalk 'n 4X32 Nikko Sterling :D
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
ablm468

Re: Teleskoop vir .375 BRNO

Post by ablm468 »

Manne

Ek het 'n VX!! 4-12x40 op my Winchester model 70 African express en hy loop soo 'n jet, kan hom enige tyd aanbeveel, sal hom vir niks anners verruil.

groete

Hansman
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7575
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Teleskoop vir .375 BRNO

Post by Wouter Roets »

Hansman

Baie sinlike keuse en n mens kan na die 3-9x40 ook kyk. Hierdie teleskope breek nie die bank nie en is bewys as teleskope wat die reciol van die 375 goed hanteer. Hulle eye-relief is ook lank.

Groetnis
Wouter
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
fanie17
Hero Member
Hero Member
Posts: 513
Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am

Re: Teleskoop vir .375 BRNO

Post by fanie17 »

Ek stem saam met Wouter oor sy eerste keuse
Fanie
.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara   25-06truvelo
User avatar
iceman1982
Hero Member
Hero Member
Posts: 538
Joined: Wed May 19, 2010 6:07 pm

Re: Teleskoop vir .375 BRNO

Post by iceman1982 »

Manne,
Sonder om wind-tie te wees. Daardie manne wat se die Z3 is dit of dat, is nou daardie ouens wat n mini ry(niks teen mini) en sweer dat die nuwe Audi gemors is.
Ek het die Z3 op my CZ 550 .375 H&H. 3-10x42 en daar is nie eers n vergelyking met die Leupold nie.
Jy betaal...moenie verkeerd verstaan nie, maar as jy n scope op n kaliber wil sit wat se recoil soos die .375 s'n is, dan moet jy maar n bietjie hoes vir iets wat gaan hou. 
Marius Goosen
Port Elizabeth , South Africa
bp@cybersmart.co.za
+27828205387
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6974
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Teleskoop vir .375 BRNO

Post by DWB »

Dankie manne.

I'll cross that bridge when I get there.

Skoonpa het my mooi laat verstaan hy sal die eerste dier met die geweer dood, so ek het darem nog so paar maande voor dit.

Hel dis verskriklik om so opgewonde oor 'n geweer te raak net om te onthou dis iemand anders sin ;D
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
Sako75
Hero Member
Hero Member
Posts: 1230
Joined: Wed Oct 14, 2009 7:50 pm

Re: Teleskoop vir .375 BRNO

Post by Sako75 »

Dis jammer 'n Swarovski Z6 1.7-10x42 is effens buite die begroting.  Andersins so ou nie fout met Leupold 2.5-8x32 maak nie.

Ek is ook baie lief om demo scopes te soek en mens kry gewoonlik baie kopies so.
.22H Sako P74, .222 Sako L46, .222 Sako 75 Varmint, .223 Sako Super Deluxe, .243 Sako 75 Varmint, .243 Sako 85 SS Var Lam, 260 Sako TRG (bestel), 7x64 Sako 75 Hunter, 300 WM Sako Safari, 9.3x74mm Tikka, 9.3x62 Sako 75 Deluxe
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6974
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Teleskoop vir .375 BRNO

Post by DWB »

Ysman! Bietjie off the topic maar dis my topic so ek mag maar.

Hou jy van jou CZ375? Ons sin land more hier aan!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Boesman
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 447
Joined: Sat Jun 05, 2010 11:03 pm

Re: Teleskoop vir .375 BRNO

Post by Boesman »

DWB

Noudat jy klaar die topic gehijack het, gaan ek maar 'n accessory wees.

Die CZ 550 in 375 skiet 'n barshou. Ek was verstom oor sy akkuraatheid. Jy gaan daardie geweer nog steel.
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6974
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Teleskoop vir .375 BRNO

Post by DWB »

Hy gaan wel op my naam en in my kluis wees. ;D

Dit is ongelukkig net skoonpa se eiendom want hy werk oorsee
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
iceman1982
Hero Member
Hero Member
Posts: 538
Joined: Wed May 19, 2010 6:07 pm

Re: Teleskoop vir .375 BRNO

Post by iceman1982 »

DWB,
Soos Boesman hier noem, daai CZ is darem n yster. Ek het nog nooit enige probleme met voer of aksie gehad nie. Akkurathied , sny ek 3 skote op n 100m.
Enigste probleem wat ek gehad het, was die kolf wat op hom is wanneer jy hom uit die boks koop. Dit lyk meer na pallet houd as n kolf en is uiters sag. As jy die kolf skuur, dan maak hy sommer sulke fyn, hardboard stof. Het myne vervang met n armtec kolf, en laat ek jou se, ek gryp die .375 voordat ek enigiets anders in my kluis gryp. 
Sal hom oor en oor aanbeveel.
Marius Goosen
Port Elizabeth , South Africa
bp@cybersmart.co.za
+27828205387
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7575
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Teleskoop vir .375 BRNO

Post by Wouter Roets »

Marius

Dit is ook n uitstekend keuse wat jy daar voorstel, geen argument van my kant af nie. Ons almal stel maar voor die goed wat ons mee ondervinding het nie waar nie? Ek dink geensins daar gaan n verskil wees tussen die VX3 en Z3 in die reciol departement nie, beide het uitstekende reputasies. Eye relief is daar nie veel scopes wat by die VX3 kom nie. Helderheid en FOV gee ek vir die Z3.

Hierdie bly maar n persoonlike keuse.

Groetnis
Wouter
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
Post Reply