Ek is dringend op soek na jag raam vir 2003 Hi Lux DC.
Wie bou goeie rame?
Of weet iemand dalk van iemand wat van 1 wil ontslae raak?
Jag Raam
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Jag Raam
Bel vir JOHN 0727124722 vra hom of hy jou kan help op die een?
Groete
Jacques
Groete
Jacques
Shoot straight and tell the truth!
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Jag Raam
Thanks Jacques.JACQUES wrote: Bel vir JOHN 0727124722 vra hom of hy jou kan help op die een?
Groete
Jacques
Waar in die land is John?
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Jag Raam
JOHN IS OOK HIER IN BLOEM. SORRY MOES DIT SO GENOEM HET, JY IS MOS OP SOEK NA JAGRAAM, VIR BOKKE ?
dIS EINTLIK NET RAKKE WAT OP DIE AKNTE VAN N TRALEI AANHAK EN SITPLEK EN SKIETPLEK WAT VOOR OP TRALIES KOM....
dIS EINTLIK NET RAKKE WAT OP DIE AKNTE VAN N TRALEI AANHAK EN SITPLEK EN SKIETPLEK WAT VOOR OP TRALIES KOM....
Shoot straight and tell the truth!
- Yalair
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm
Re: Jag Raam
Gerhard
As jy net bank en raam wat op tralies kom soek sal ek jou kan help 0824114772
Groete
Ben
Ek is in Bloemfontein
As jy net bank en raam wat op tralies kom soek sal ek jou kan help 0824114772
Groete
Ben
Ek is in Bloemfontein
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Jag Raam
Ek is Maandag oppad Witbank toe vir week se in pos opleiding.Ambessa wrote: Hallo Gerhard
Hoe gaan dit maat? Reeds 'n nuwe inkomstebron gekry?
Ambessa
Dan ry ek af Cato Ridge toe vir 9 maande kontrak werk op myn daar....
Ek is op soek na jag raam wat ek op my Hi Lux kan sit.
Die hoof doel vir die raam is om met kliente te jag.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
Ambessa
Re: Jag Raam
Hallo Gerhard
Ambessa
Mooi loop.Gerhard wrote:...vir week se in pos opleiding.
Dan ry ek af Cato Ridge toe vir 9 maande kontrak werk op myn daar....
Ambessa
