Herlaai data 223 Remington

Plaas jou ladings hier. Die forum kan nie verantwoordelikheid aanvaar vir enige data wat gepubliseer word nie. So gebruik die inligting met oorleg en versigtigheid. Wat vir een vuurwapen werk is moontlik nie veilig vir 'n ander vuurwapen nie.
Beyers
Hero Member
Hero Member
Posts: 1409
Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm

Herlaai data 223 Remington

Post by Beyers »

Gee so 'n bietjie van jul lading vir jul .223's asb
Ek wil 55gr Game Kings laai voor S321 met PMP primers
Begin is 22.9 maks is 25.9
Beyers
johan
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 409
Joined: Thu Dec 04, 2008 9:51 pm

Re: Laai data vir .223

Post by johan »

Beyers
Praat met Gawie,ek is seker hy sal jou help.Myne gooi ek 26.5gr s321
"Craftsmanship is a combination of knowledge on how to use tools and of skill with the hands."
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3312
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: Laai data vir .223

Post by Christo »

Beyers

Ek laai ook met 26.5gr. Ek was al so laag soos 22gr. maar dan herlaai hy nie self nie. 26.5gr. is 'n lekker lading en is ekonomies ook.

Christo
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
Korrel
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 95
Joined: Sun Jan 17, 2010 4:35 pm

Re: Laai data vir .223

Post by Korrel »

Hallo
Ek laai 25.5gr S321,55gr V-Max.Werk goed!
Groete
C
Beyers
Hero Member
Hero Member
Posts: 1409
Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm

Re: Laai data vir .223

Post by Beyers »

Dankie
gister middag met 25.2 gr op 100 3 raakskote, sal vandag met die chrony kyk en ook sien of dit nie 'n poks was nie
Beyers
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: Laai data vir .223

Post by Hein M. »

Beyers,

Ek gebruik 26gr S321 agter 55gr V-Max punte.  Werk baie goed in my geweer.  Dit is belangrik dat jy na 25.5gr moet begin kyk vir tekens van druk.  Sommige jaggewere is meer sensitief as ander.

Groetnis!

Hein M
Last edited by Hein M. on Thu Feb 11, 2010 11:08 am, edited 1 time in total.
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
Beyers
Hero Member
Hero Member
Posts: 1409
Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm

Re: Laai data vir .223

Post by Beyers »

Dis seker maar ok
Image
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8017
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Laai data vir .223

Post by Arnold »

Lyk my almal gooi meer as Somchem se maks.

Hier is wat ek kon doen {more vat ek hom in dat ek een van Clarence se knaldempers kan opskroef  ;) }

Howa 223 Rem
22" loop
R-P doppe
PMP primers
55gr Sierra Gamekings {SBT}
26.2 gr S321
3180 fps
Image
Image
Lamtjop
Hero Member
Hero Member
Posts: 831
Joined: Mon Apr 12, 2010 1:49 pm

Re: Laai data vir .223

Post by Lamtjop »

Ek weet jy't gevra vir ladings vir 55gr, ma ek het met 50gr Sierra Blitzking en 26gr S321 uitstekende resultate. Kon nog glad nie agterkom dat wind my meer pla nie en ek sukkel nie om 'n springbok of 'n jakkals te dood nie. Daai geweertjie skiet somme bakgat, die moer agter die roer is ok reg ge-torque.
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8017
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Laai data vir .223

Post by Arnold »

Ek het die op 'n ander forum ook geplaas en sommer net gecopy en paste ...

I had a chance this weekend to test some loads for the 223 Rem using S265 behind a 55gr Sierra SBT gameking.

Lapua Brass - {virgin}
COL 58mm
PMP primers

19.0gr - 2960fps
19.4gr - 3021fps
19.8gr - 3062fps
20.2gr - 3112fps
20.6gr - 3148fps {2nd shot, primer pierced}
21.0gr - 3205fps {1st shot, primer pireced}

With the rifle only having a 20" barrel the velocity was limited to just over 3100fps where I got a pierced primer. I had no other signs of pressure except the primers starting to crater and then piercing. Extraction was still easy.

I will be using 20gr of S265 for future development playing with the seating depth. This is about 0.6gr lower than the load I got a pierced primer from and will give a speed of about 3090fps, which is about the same I am getting with my load of 26.2gr S321.

As things are standing know, this is an alternative propellant for the 223 Rem, although it is more expensive than S321 and your max speed achievable will also be lower than using S321.

Case filling is not so good but the velocity spread was better than what I got from S321. I have some S265 that I will finish in my 223, but at almost R300 a tin I would not move over to S265 if S321 is working for you.

This was with conventional lead core bullets, I think with the light drive band bullets this faster propellant will give better results than the S321. With these bullets and more propellant you will get better case filling and probably higher velocity than what is possible with S321.

{I still need to find some BR4 primers to test and see if this will bring the velocity spread down. Groups was about 1/2"-3/4" for 3 shots at 100m}
Last edited by Arnold on Wed Jun 09, 2010 10:56 am, edited 1 time in total.
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Herlaai data 223 Remington

Post by Francois Marais »

Manne

Pieter stuur my hierdie foto..........

223 Howa Varminter, 25gr S321, 55gr Sierra Varmit punt,  Sako doppies en gewone CCI small rifle primers.

Image

As n gun so gooi is hy dam lekker....

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8017
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Herlaai data 223 Remington

Post by Arnold »

Dit is seker nie te bad nie, maar hy het die kol heeltemal gemis  ;)
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8017
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Herlaai data 223 Remington

Post by Arnold »

My Howa nadat sy loop tot op 20" gesny is en 'n Terminator knaldemper gepas is. Hopelik kan ek nog 'n mooi groep of twee ook opsit as ek klaar is met die lading ontwikkeling van die S265 kruit  ;)
Image
User avatar
SV MAD (Henk)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1653
Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm

Re: Herlaai data 223 Remington

Post by SV MAD (Henk) »

Dis n baie mooi geweer jong!
ek soek nog wapens...
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8017
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Herlaai data 223 Remington

Post by Arnold »

Dankie man. Dit is lekker om 'n moooi geweer te he wat mooi skiet ook :)
Henk100
Full Member
Full Member
Posts: 108
Joined: Wed Mar 16, 2011 3:32 pm

Re: Herlaai data 223 Remington

Post by Henk100 »

Ek het 'n BRNO ZKL601 223. Ek laai 25grn 321 kruit met 55grn VMAx punte. Doppe wat ek gebruik is Hiighland en FN  wat werk. TOl is 60.5mm.
Ek het nou Nosler punte gekoop om dit te probeer. Wat my geweer nie hou van nie is, 55grn PMP punte .  Ek het S335 probeer, maar die dop is te klein vir die kryt, wil ook nie groepeer nie.
Ek sal in die volgende maand 'n spoed toets  doen wat meer resultate weergee wat die druk op sekere weersdae is. Hoekom ek die punt aanspreek is dat ek langs die kus bly en dit baie invloed het op my resultatesal he. Moet nooit die .233 afskryf nie......
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5154
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Herlaai data 223 Remington

Post by Pvdw »

Moet nooit die .233 afskryf nie......
Ek sal nie so iets doen nie.

Het hierdie groep van 4 skote net nou elders op die forum geplaas van my 223 met 55gr V-Max

Foto is lelik maar die groep maak op daarvoor

[img width=560 height=418]http://i1218.photobucket.com/albums/dd4 ... sahara.jpg[/img]

Peet
Work to live, don"t live to work
foxbat25
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 94
Joined: Tue Sep 22, 2009 6:43 pm

Re: Herlaai data 223 Remington

Post by foxbat25 »

Daai os n baie mooi groep! Hoop om ook eendag daar uit te kom.  :)
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5154
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Herlaai data 223 Remington

Post by Pvdw »

Moet nie worry nie Fox, jy werk mos daaraan ;) ;)

Peet
Work to live, don"t live to work
Henk100
Full Member
Full Member
Posts: 108
Joined: Wed Mar 16, 2011 3:32 pm

Re: Herlaai data 223 Remington

Post by Henk100 »

Dis hoe 'n geweer moet skiet.
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3530
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Herlaai data 223 Remington

Post by Armand Steenkamp »

Dis maar hoe Howa`s roll ;) ;D
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: Herlaai data 223 Remington

Post by Monrique (SJ) »

Steenkamp

Ek is al net so opgewonde soos jy oor daai .243 soos jy, weet sommer hy gaan "GROOT" gooi!!!!


Groetnis
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3530
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Herlaai data 223 Remington

Post by Armand Steenkamp »

Jong my gat het nou net ophou kriewel! Ek is bang ek raak geweldadig met die CFR manne!
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5154
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Herlaai data 223 Remington

Post by Pvdw »

Dis maar hoe Howa`s roll
Sien jy praat al soos 'n HOWA man ;D ;D
Work to live, don"t live to work
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3530
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Herlaai data 223 Remington

Post by Armand Steenkamp »

Haha Eks n Groot Howa man!
Ek het hom klaar gekoop,klaar betaal, DIS MYNE! maar dit is nie einlik myne voor ek nie daar waardevolle kaartjie by my dfo kan gaan afhaal nie!!
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
Post Reply