In die mark vir roeper
- Hugo
- Hero Member

- Posts: 1977
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
In die mark vir roeper
More manne, eks in die mark vir n caller, waai een koop ek? Ek weet foxpro, mar eks op n budget, so waai een is die cheapste en waar is hulle die cheapste?
.22LR Slazenger
.243 Howa
.303 Lee Enfield
30.06 Browning
.38spl Astra
Bowtech 340D
To be sure of hitting the target, shoot first and call whatever you hit the target.
.243 Howa
.303 Lee Enfield
30.06 Browning
.38spl Astra
Bowtech 340D
To be sure of hitting the target, shoot first and call whatever you hit the target.
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3530
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: In die mark vir roeper
Ek dink die spitfire is die goedkoopste. Ek soek self ook, moet net eers geld in die hande kry!
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
- Geno
- Administrator

- Posts: 13662
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: In die mark vir roeper
Hugo,
Jy gan niks meer as 'n Spitfire nodig he nie. Jy kyk na R1800.00 na R2000.00 (by Safari & outdoor) vir die roeper.
Ek gebruik nie herlaaibare batterye nie, want ek vertrou hulle nie. Ek gebruik Energizer Ultimate Lithium AA batterye. 4 van hulle vir +-R100.00, en dan nog die 9V batterytjie vir die remote- +-R45.00
Dan moet jy nog klanke koop. CD's is om- en by R250.00 elk. Jy kry ook 'n uitstekende CD as jy Oom Heirich se gevorderde kursus bywoon, koste is +-R1000.00 vir die kursus.
Lightforce 170RMSM spotlight - R1900.00
Henk Ellis Dimmer - +-R400
So as jy al daardie goed aanskaf en die kursus bywoon kan jy jouself regmaak vir +-R6000.00
Groete,
Eugene

Goed, beter, 6millimeter!
- Hugo
- Hero Member

- Posts: 1977
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
Re: In die mark vir roeper
Liewe ouers, ek gan nog moet spaar, jy gan dan my die kursus aanbied op Wildevy Krans, het jy dan vergeet?
.22LR Slazenger
.243 Howa
.303 Lee Enfield
30.06 Browning
.38spl Astra
Bowtech 340D
To be sure of hitting the target, shoot first and call whatever you hit the target.
.243 Howa
.303 Lee Enfield
30.06 Browning
.38spl Astra
Bowtech 340D
To be sure of hitting the target, shoot first and call whatever you hit the target.
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3530
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: In die mark vir roeper
Joh daais 2 maande se pay
en ek moet nog skietstoel bou ook! Ek hen n man wat glo vir my n spitfire kan orgenize vir R1400. Maar bygese die persoon is bekend vir die bollie wat hy praat
Groetnis
Groetnis
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: In die mark vir roeper
Jy het n goeie kursus 2 naweke terug gemis by S&O in Pta.Hugo wrote: Liewe ouers, ek gan nog moet spaar, jy gan dan my die kursus aanbied op Wildevy Krans, het jy dan vergeet?
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Geno
- Administrator

- Posts: 13662
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: In die mark vir roeper
Ek kan ook 'n Spitfire kry vir R1300.00, maar as hy breek moet ek self die waarborg dra en hom terugstuur Amerika toe. Nie die moeite werd vir my nie.Armand Steenkamp wrote: Ek hen n man wat glo vir my n spitfire kan orgenize vir R1400.
Goed, beter, 6millimeter!
- Geno
- Administrator

- Posts: 13662
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: In die mark vir roeper
Ek stem saam. Daai kursus was baie lekker.Gerhard wrote: Jy het n goeie kursus 2 naweke terug gemis by S&O in Pta.
Goed, beter, 6millimeter!
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: In die mark vir roeper
Geno,
Ek skiet al 2jaar lank op 2x 8 rechargeble battery sets - geen probleem.
P.s. Hugo, moet nie vergeet van 'n ordentlike skietstoel - R6000- R8000
Raven
Ek skiet al 2jaar lank op 2x 8 rechargeble battery sets - geen probleem.
P.s. Hugo, moet nie vergeet van 'n ordentlike skietstoel - R6000- R8000
Raven
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5154
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: In die mark vir roeper
Spitfire is wat jy kort.
Hy vat 24 klanke en as beginner weet meeste van ons in elkgeval nie wat om met al daai klanke te doen nie

Peet
Hy vat 24 klanke en as beginner weet meeste van ons in elkgeval nie wat om met al daai klanke te doen nie
Peet
Work to live, don"t live to work
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: In die mark vir roeper
Peet
..............en ook na 8+jare weet ek ook nie!Hy vat 24 klanke en as beginner weet meeste van ons in elkgeval nie wat om met al daai klanke te doen nie
Mooiloop en Geseende Kersfees!
- Jassie
- Hero Member

- Posts: 549
- Joined: Wed May 11, 2011 4:17 pm
Re: In die mark vir roeper
Peet en Taffie
Julle laat my sommer nou sommer stukke beter voel.
Groete
JAS
Julle laat my sommer nou sommer stukke beter voel.
Groete
JAS
"Pas jou jakkalse mooi op om hulle later makliker van kant te kan maak" T. Mulder
- Hugo
- Hero Member

- Posts: 1977
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
Re: In die mark vir roeper
Daars nie 1 enkele foxpro op S&O se rakke nie, moet se ek was teleurgesteld, asook geen Howa's Fluted barrels nie. Ek hoop hulle kry stock, want vandag het ek geld gehad om uit te gee en eks net so met dit huis toe,