Die "Sherrif" se liksens is die 30e goedgekeur!!! (hehehe, jy die roertjie het klaar n naam.....)
Ek het die tydelike sowel as permanente aansoek die 23e November ingegee en hy is die 30e goedgekeur!!!!
Alles self gedoen, net n prokureurspel van my het gehelp met die motivering se bewoording. R140 later en Bobs ur Uncle soos Dokkie altyd se
Nou gan da kruit gebrand word pappie!!!!!!
Ek kan nie my opgewondenheid in toom hou nie hahahahahaha!!!
Groete
Stef & "The Sherrif"
