Kursus gehou in Cradock distrik

A place to advertise or mention a course/ Die plek om jou kursusse te adverteer of bekend te stel
Post Reply
User avatar
Dawie D
Hero Member
Hero Member
Posts: 548
Joined: Tue Sep 01, 2009 7:52 pm

Kursus gehou in Cradock distrik

Post by Dawie D »

More manne

Ek wil net vir Taffie n pluimpie gee vir die kursus wat hy hier in Cradock aan gebied het, dit was  die mees leersaamste kursus waarop ek nog was(niks negatief oor die ander kursus aanbieders nie).Al die ander manne op die kursus was net so positief oor sy raad, kennis en ondervinding wat hy met ons mee gedeel het.
Die manne wat erinstig is oor probleem dier beheer, julle kan maar moeite doen om vir Taffie te kry om vir julle n kursus te kom aandied dis uit en uit die moeite werd.
Dit was puik Taffie hou so aan

Groete Dawie
As ek jou sien gaan jy val
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: Kursus gehou in Cradock distrik

Post by JACQUES BOTHA »

MOOI TAFFIE..
ONDERVINDING KAN NIE GEKOOP WORD NIE..
EEN VAN DIE HONDE JAGTERS OP EEN KURSUS HET EENKEER VIR N AMERIKANER WAT N LEGENDE IS GEVRA HOE KRY HY SY HONDE SO GOED AFGERIG EN GELEERD-- TOE ANTWOORD HY  JY JAG EN JY JAG EN JY JAG EN JY JAG HULLE  ..EK DINKL TAFFIE IS OOK IN DIE KLAS HY JAG EN JAG EN JAG EN JAG EN JAG  EN LUISTER EN LEER... EN HY HET WAS OOK BEREID OM AS BAKIEDDRYWER TE BEGIN EN TE LEER.
DIE OESTERS SAL OOK VIR JOU VERTEL DAAI MAN WAT BEGIN BOKKE OPTEL EN LATER TOT BY DIE LIG VORDER  MM HY IS DIE MAN WAT WEET...
ONDERVINDING...SO GETROU LEERMEESTER OOR TYD?
gROETE EN STERKTE
JACQUES
 
Shoot straight and tell the truth!
User avatar
Dawid
Hero Member
Hero Member
Posts: 1079
Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm

Re: Kursus gehou in Cradock distrik

Post by Dawid »

As ek die dinge so opsom:..... na Jaques,  Heinrich en Taffie se kursusse behoort n man redelik teoreties op die ball te wees.....al wat dan kort om n goeie Rooihond jagter te wees ondervinding in die veld.( Reg of verkeerd?)

Dankie vir julle manne wat graag die kursusse vir ons aanbied en daardeur jul eie tyd opoffer,ek glo daars Baie van ons wat dit hoog op prys stel.
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER

9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
User avatar
Izak H
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 343
Joined: Sun Jun 14, 2009 9:38 am

Re: Kursus gehou in Cradock distrik

Post by Izak H »

Naand manne

Ek kan maar net Dawie se woorde beaam. Ek en Taffie kom al 'n paar jaar saam, eers begin met jakkalse, toe 'n bike rally, en nou goeie pelle ! Daar is in my beskeie mening nog een ding beter as 'n kursus saam met die manne, gaan 'n paar aande uit saam met hulle, dan leer jy nou eers !

Izak H
User avatar
Boertjie
Hero Member
Hero Member
Posts: 763
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:19 pm

Re: Kursus gehou in Cradock distrik

Post by Boertjie »

Izak

Vetel ons so bietjie meer van die bike rally,asb.

Boertjie
Louis102
Administrator
Administrator
Posts: 3887
Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm

Re: Kursus gehou in Cradock distrik

Post by Louis102 »

Verbeel ek my, of het ek so 'n foto'tjie gesien in die verre verlede?  Ge-rally dat die skuim spat?  Of is ek nou by die verkeerde rally?
Goeie dade oortref goeie woorde.
User avatar
Boertjie
Hero Member
Hero Member
Posts: 763
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:19 pm

Re: Kursus gehou in Cradock distrik

Post by Boertjie »

Louis

Dit lyk vir my daar is iets agter die storie,Izak antwoord nie eers nie en hy is online.
Of moet ons nou vir Taffie wag?Maar wat gaan ons dan hoor?

Boertjie
User avatar
Izak H
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 343
Joined: Sun Jun 14, 2009 9:38 am

Re: Kursus gehou in Cradock distrik

Post by Izak H »

Einste ! Daar was al weer 2 na daai een, maar ek kon nog nie weer een van my 3 kamerade naby kry nie ! Dis elke jaar die eerste naweek van Desember, Cradock Lions Rally
User avatar
Frikkie Coetzee
Hero Member
Hero Member
Posts: 2151
Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm

Re: Kursus gehou in Cradock distrik

Post by Frikkie Coetzee »

Sakkie

My pad is reggemaak.....

Frikkie

PS ek hoor die jakkalse was slimmer as jy die week
Cradock
User avatar
Izak H
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 343
Joined: Sun Jun 14, 2009 9:38 am

Re: Kursus gehou in Cradock distrik

Post by Izak H »

Dag s?

Ons maak 'n date vir vrydag aand ?

Izak
User avatar
Frikkie Coetzee
Hero Member
Hero Member
Posts: 2151
Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm

Re: Kursus gehou in Cradock distrik

Post by Frikkie Coetzee »

Sakkie

Vrydag aand klink goed.

EK is van more af al op die plaas en die pad is nou reg die berg in. Ek moet reeds die draadmaker opvat om gou nuwe hekke op te sit en paar plekke reg te maak.

Frikkie
Cradock
User avatar
Dawie D
Hero Member
Hero Member
Posts: 548
Joined: Tue Sep 01, 2009 7:52 pm

Re: Kursus gehou in Cradock distrik

Post by Dawie D »

Sakkie
Ek hoop jy het genoeg koeltjies vir jou roer. Ek dink jy gaan hulle nodig kry daar by Frik :angel: ;D ;D
As ek jou sien gaan jy val
User avatar
Frikkie Coetzee
Hero Member
Hero Member
Posts: 2151
Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm

Re: Kursus gehou in Cradock distrik

Post by Frikkie Coetzee »

Dawie

Ek is net bang ons laai daai bakkie so vol dat ek moet huistoe loop......

Minstens sal my vaalribokke dit wardeer.

Frikkie
Cradock
User avatar
Dawie D
Hero Member
Hero Member
Posts: 548
Joined: Tue Sep 01, 2009 7:52 pm

Re: Kursus gehou in Cradock distrik

Post by Dawie D »

Frikkie

Laai sakkie jou op sy bakkie? :angel:
So n braawe man ;) ;D
Sterkte Frik ek hoop julle kry hulle
As ek jou sien gaan jy val
Triple2
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 352
Joined: Wed Sep 22, 2010 6:03 pm

Re: Kursus gehou in Cradock distrik

Post by Triple2 »

Smaak my die jagseisoen het 1992 in Cradock oopgemaak, en toe nooit weer toe nie! :police:
Groete
D
Devan Lötter
.22 LR Winchester; .222 Rem Sako; .45 ACP Norinco; 12 Br Remington 11-87; .308 Win Howa
User avatar
Frikkie Coetzee
Hero Member
Hero Member
Posts: 2151
Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm

Re: Kursus gehou in Cradock distrik

Post by Frikkie Coetzee »

Ek het nie geweet daar is n jag seisoen vir jakkalse nie :angel:

Frikkie
Cradock
Post Reply