Kersvader se verkyker
- Boesman
- Sr. Member

- Posts: 447
- Joined: Sat Jun 05, 2010 11:03 pm
Kersvader se verkyker
Middag manne
Kersvader het laat weet dat ek vir hom moet laat weet watter verkyker ek graag sal wil he as ek as soet sou deurgaan. Ek wil nou my bes probeer om hom te antwoord en dus as soet gemerk te word.
Ek soek julle raad.
Ek dra bril, so die verkyker moet bril-vriendelik wees, ek kan tog nie elke keer eers die bril afhaal om beter te kan sien nie.
Die ou bokker het laat weet sy begroting is so R1500-R2000.
Dit hoef nie 'n compact te wees nie, ek het mos 'n kar en 'n lyfwag, maar moet nou nie swaarder as die spaarwiel wees nie.
Roer julle, die ou oom wag.

- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Kersvader se verkyker
Dis nou gaaf van hom...
Loer maar gerus na die Nikon reeks van verkykers.

FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- MJK
- Sr. Member

- Posts: 466
- Joined: Thu Mar 11, 2010 5:19 pm
Re: Kersvader se verkyker
Baie gaaf van die ou man
Ek het 'n Rudolph verkyker gewen by die Suid Kaap ope en is nogal beiindruk met die kwaliteit. Dink hulle gaan so R2200 by S&O. Kan hulle arm seker laat draai deur die ou man vir afslaggie
Beste gaan na die winkels en kyk watter een pas jou oge die beste...

- baboonstalker
- Hero Member

- Posts: 692
- Joined: Wed Aug 25, 2010 8:37 pm
Re: Kersvader se verkyker
Dit is jammer dat jy jou nie beter gedra het die jaar nie, anders kon jy dalk 'n Steiner gekry het. Toe ek laas deur die steiners gekyk het was ek baie beindruk met hulle en het sommer dadelik een begeer.
lyk my Steiner het net een model wat in jou budget gaan pas, maar miskien kan jy 'n las maak, of die ou perd herinner aan nog goeie dade waarvan sy/ hy al vergeet het???
Ek sit 'n link op van 'n winkeltjie wat nogal 'n groot verskeidenheid aanhou teen bargain pryse en ek is seker jy sal daar regkom.
http://www.safariandoutdoor.co.za/subca ... binoculars
BS

Last edited by baboonstalker on Wed Nov 30, 2011 2:56 pm, edited 1 time in total.
- Jeagermeister
- Sr. Member

- Posts: 343
- Joined: Wed Jul 14, 2010 5:14 pm
Re: Kersvader se verkyker
Sjoe Boesman,
Daar by S&O se Pretoria winkel l? so 'n hopie Nikon Sporter EX 10x42 verkykers vir 1450 elk.. Kersspecial glo.. Ek het saterdag enetjie in die mandjie gesit daar vir 'n vriendin van my, sy soek ietsie vir die boogskiet...
EK het hom en die Steiner 10x42 daar van die balkon af gestaan en beloer... Mens kan sien hoekomjy so baie vir die Steiner moet betaal, maar daar is regtig niks fout met die Nikon nie...
Noudat ek terug is in die Namib is ek nogal spyt ek het nie vir myself ook so enetjie getrek nie...
Dalk as die Krismis bonus kom kan ek dalk daai Steiner onder die boom laat l?.. Aan Myself, van Myself...
Kyk regtig maar na die Nikon ook..
JM

.22 Slazenger
.22 BRNO Deluxe
243 HOWA Varmint (Die "Hulk" herdoop nou na "Shrek")
6.5x57 Sauer 200 LH
30-06 Sauer 200 LH
300WM Ruger M77 LH
R1
LM4
SKS
en dan nog die vuisgewere....

- Chris101
- Sr. Member

- Posts: 390
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:25 am
Re: Kersvader se verkyker
BOESMAN
Hoop die ou boger bring vir my ook ietsie.
Die RUDOLPH is nogal hoog by my ook die brilvriendelike kwesssie hy pas my.
101

Knou die gediertes AF.
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: Kersvader se verkyker
Chris
As die ou roker nie vir my iets bring nie, re?l en net-daar-en-dan 'n takbokjag oppie hys.
Hoop sommer hy lees hier, ek speel nie!

Mooiloop en Geseende Kersfees!
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Kersvader se verkyker
Oom Taf
Dancer, dasher en blitzen sal in my kruis val

NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]

-
Skolla
- Hero Member

- Posts: 825
- Joined: Thu Nov 26, 2009 2:25 pm
Re: Kersvader se verkyker
Laat my dink aan die stout seuntjie wat die Moeder Maria beeld uit die kerk gaan steel het en toe die briefie geskryf het;tafjak wrote: As die ou roker nie vir my iets bring nie, re?l en net-daar-en-dan 'n takbokjag oppie hys.
Ek het jou Ma, stuur n rooi fiets. Of is dit nou n verkyker.
- Boesman
- Sr. Member

- Posts: 447
- Joined: Sat Jun 05, 2010 11:03 pm
Re: Kersvader se verkyker
Naand manne
Wat dink julle van Redfield?
Wat dink julle van Redfield?
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Kersvader se verkyker
Boesman
Glad nie sleg nie, en baie maklik binne jou prysklas,,,,,kyk daar na die 10X42 Rebel, baie lekker kompakte verkykr met baie duidelikke beeld vir sy prysklas, en n goeie waarborg oppi koop toe.....
Mooiloop
Francois

immelmanw
Re: Kersvader se verkyker
Ek stem, maaar dan koop ek eerder die Nikon Sporter EX!Francois Marais wrote: Boesman
Glad nie sleg nie, en baie maklik binne jou prysklas,,,,,kyk daar na die 10X42 Rebel, baie lekker kompakte verkykr met baie duidelikke beeld vir sy prysklas, en n goeie waarborg oppi koop toe.....
Mooiloop
Francois
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Kersvader se verkyker
Willem
Mooi loop
Francois
Jy kan heel moontlik reg wees, ek hou maar daarvan om aan te beveel wat ek ondervinding van/in het, en ken nie die Nikon verkykers nie, as hulle inni klas van hul teleskope is, is dit ook n goeie koop.....Ek stem, maaar dan koop ek eerder die Nikon Sporter EX!
Mooi loop
Francois
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Kersvader se verkyker
Manne
Wat dink julle van die Steiner verkykers nou maar een gekry 8x42 Ranger pro by SO

- Hugov
- Hero Member

- Posts: 684
- Joined: Thu May 26, 2011 8:06 am
Re: Kersvader se verkyker
Ek het die Nikon Monarch 10x42 DCF gekoop en was nog nie n dag spyt gewees nie, lekker kompak en super tough.
Cheers H
Cheers H
9mm Beretta. .40 S&W Sig Sauer SP 2022. 44 Magnum Taurus. 22-250 Savage VLP DBM 1:9 . 25-06 Voere. 30-06 Brno. 300 WSM Savage . 416 Ruger Alaskan. Armed Gladiator 12 boor pomp aksie
- Freddie101
- Hero Member

- Posts: 1385
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am
Re: Kersvader se verkyker
Het 10 by 42 rangerpro Steiner gekry laas jaar en nog nie een dag spyt gewees nieBeretta wrote: Manne
Wat dink julle van die Steiner verkykers nou maar een gekry 8x42 Ranger pro by SO
Beretta
Groetnis Freddie
yol bolsun
-
viperian
Re: Kersvader se verkyker
Boesman
Kyk gerus na die NIKON Monarch
Dalk bietjie meer as R2000 maar beslis die moete werd.
Ek het my Nikon gebruik om met boogskiet vir die manne te spot en jy kan "line cutters" op 80 yards call.
Ook baie goed vir ons ouens met die brille
As KV nie instem nie dan kom spot ek vir jou as jy sy takkies omdop.
Ian