Howa
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Howa
Koop Howa en kry klaar.
Dan spaar jy sommer baie geld en tyd, en vir hulle prys kan jy sommer altwee daai kalibers koop.
Nog nie van een man op die forum gehoor wat sleg praat van hulle nie seker een van die beste kope wat daar is.

"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"

- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3530
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Howa
Kannie virkeerd gaan met n howa nie! Kan nie wag dat my 243 se liksens kom nie!
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Howa
Wonder of daar nog iemand is wat die link het na Youtube wat die druk toetse op geweer aksies gedoen het. Ek dink as ek reg kan onthou was Howa een van die sterkste aksies. Ek het die link agterna al weer gesoek maar kon hom nie kry nie.
Geno kom in, Geno kom in.
Het jy nie dalk nog die link nie
Geno kom in, Geno kom in.
Het jy nie dalk nog die link nie
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5154
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Howa
Frans ek en my seun kom nou net-20min terug- van die 100m skietbaan af.
Ek het my HOWA 223 so 3 weke terug gekry.
Ek laai sommer self.
Bietjie met lading en krono gespeel op 50m, net om eers op papier te kom.
Was vandag vir die eerste keer uit op 100m.
Laat ek jou s?, groeppe onder 15mm is nie eers iets om oor te wonder nie, mik en druk net

Waar woon jy, as jy in Pretoria is dan wys ek jou hoe skiet die 223 en dan besluit jy self

Gaan kyk op die link, bl25 post nr371. Dis hoe myne lyk. Op die foto kort nog net die knaldemper.
http://jaracal.com/index.php?topic=1587.360
Peet
O ja, as jy reeds bevoegtheid het behoort lisensie nie veel langer as 4 maande te neem nie, daar is wel uitsonderings beide kante toe.

Last edited by Pvdw on Thu Nov 24, 2011 4:57 pm, edited 1 time in total.
Work to live, don"t live to work
- Bok
- Full Member

- Posts: 131
- Joined: Mon Jun 20, 2011 3:21 pm
Re: Howa
Blok kyk of jy vir my daai link kan kry sal interesant wees.
Peet. Ek bly ini Oos-kaap, bedford aria so jys bietji wyd van my af.
daai 223 is regtig 'n baie mooi gweer, ek wil ma vir my 'n steinless-steel geweer kry en ek raak no dringend vir hom.
ek het al my bevoegtheid en toegeweide jagter so hopelik sal di lisensie nie 'n probleem wesi.
groetnis
Peet. Ek bly ini Oos-kaap, bedford aria so jys bietji wyd van my af.
daai 223 is regtig 'n baie mooi gweer, ek wil ma vir my 'n steinless-steel geweer kry en ek raak no dringend vir hom.
ek het al my bevoegtheid en toegeweide jagter so hopelik sal di lisensie nie 'n probleem wesi.
groetnis
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5154
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Howa
Nee wat Frans, jy loop die regte pad met die goed, glo nie jy gaan vasbrand nie.ek het al my bevoegtheid en toegeweide jagter so hopelik sal di lisensie nie 'n probleem wesi.
Myne het die swart kolf gehad maar ek het terwyl ek vir die lisensie wag die BOYDS kolf by James op die forum gekoop
Sterkte en ek glo nie HOWA gaan jou drop nie.
Peet
Work to live, don"t live to work
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3530
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Howa
Hier is daai link manne http://www.youtube.com/watch?v=e4AqMl1A4aQ
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4600
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Howa
Frans, as jy die forum deurgaan dan sal jy sien ek het al n topic gehad waar ek raad gevra het oor die SAPD, maar ek wil tog dit waag om te vooorspel dat jy dalk net aangenaam verras gaan wees met die spoed waarmee jy die liksens kry.Frans wrote: danki manne
solank die roer akkuraat skiet en 'n hele paar rontes deur sy loop kan vat sal ek happy wees.
net jammer mens wag so lank vir di lisensie!!!!!
wat is die amptelikke storie van die Howa aksies? dis of: dat hulle onder lisensie van Weatherby vir hulle self aksies maak of: dit is dat hulle sommer in elke geval al hulle en sowel as Weatherby se aksies maak?
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
-
Boerseun123
- Jr. Member

- Posts: 89
- Joined: Wed Aug 04, 2010 9:07 pm
Re: Howa
Frans
Met hoe die aksie lyk en wat ek gelees het dink ek dit is eerder die Remington aksie se maatjie. Die ouer (slimmer)
manne sal dalk beter weet.
Ek is nogal bly met wat ek lees op die post. Ek het self nou vir my die Howa Varmint in .223 met swart loop en swart hogue kolf gekoop. So wat ek lees van die geweer en die manne se opinies maak my nogal bly.
MAAR wat my die blyste maak is die feit dat ek dalk nie so lank vir my lesensie gaan wag nie maak my nog blyer!!!
Vir my 25-06 het ek meer as 2jaar gawag! Het al vergeet ek het die geweer gekoop en toe wag ek nog 'n rukkie en toe kom die lesensie eers. Hier is ouens by ons SA Jagters tak wat sommer binne 2-3 maande hul lesensies gekry het so dit is al baie beter!
Glo nie ons sal spyt wees oor die Howa nie. Nog net goeie goed gehoor.
Groete
BS
Met hoe die aksie lyk en wat ek gelees het dink ek dit is eerder die Remington aksie se maatjie. Die ouer (slimmer)
Ek is nogal bly met wat ek lees op die post. Ek het self nou vir my die Howa Varmint in .223 met swart loop en swart hogue kolf gekoop. So wat ek lees van die geweer en die manne se opinies maak my nogal bly.
MAAR wat my die blyste maak is die feit dat ek dalk nie so lank vir my lesensie gaan wag nie maak my nog blyer!!!
Glo nie ons sal spyt wees oor die Howa nie. Nog net goeie goed gehoor.
Groete
BS
"It is better to light one small candle than to curse the darkness."
Confucious
Confucious
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Howa
Frans
toe Howa die mark sterk begin betree het het almal maar gefrons en gedink watse "bose" ding wil die manne nou hier kom staan verkoop.
Ek het mooi na die aksie en setup geloer en was nogals beindruk met die afwerking en 'smoothnes" van die aksie. Die Varmint model het my nogals heel beindruk.
Maar mooi is nie altyd reg nie. Die proof was toe in die pudding toe ek orals begin lees het hoe akuraad die roere van die rak af is.
Baie van die groeperings skiete die jaar met std fabrieks ammo is met Howas geskiet. en jy kan maar in lke skiet vir std jag gewere se top 10 van die dag gaan kyk en daar behoort 'n Howa uit te spring.
Wat dink ek van die gewere?
Goeie waarde vir geld teen baie goeie prys.
Moet jy kies tussen Sako en Howa gaan die keuse nie gemaak word omdat die sako meer akuraad is nie bv.
Met die geld wat jy vir ander geweer sou betaal het kan jy vir jou goeie akurate geweer koop en goeie scope op sit.
Ek hou van die Remington hybrid aksie, hy loop glad en oplyning van die meganismes lyk gemaklik reg as jy verstaan wat ek daarmee wil s?
Kan jy hom maar koop? Verseker sonder om te stress

Last edited by Jagtersdok on Thu Nov 24, 2011 10:41 pm, edited 1 time in total.
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4600
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Howa
In the late 1960s, Weatherby contracted with Howa of Japan to build a Weatherby rifle that would be more affordable for the average hunter. The result was the Weatherby Vanguard which was introduced in 1970, the same year that production of the Mark V moved to Japan.[2] Based on the Howa 1500 bolt action, and initially offered only in standard calibers, the Vanguard provided an attractive alternative for buyers in the market for a sporting bolt action rifle .
ek het die stuk geleen by Wki, maar het ook al dieslfde gesien op Weatherby se site. dit wil voorkom van die stuk asook wat ek oplees op VSA jag sites, dat die Howa produk wat hulle aan Weatherby verskaf het, van so hoe standaard was dat Weatherby daardie produklyn geskuif het na Japan. as jy dus die Vangaurd produk koop van Weatherby is dit niks anders as n Howa vervaardig in Japan.
dit moet dus n goeie wapen wees. hoop om my vrou se 270 Howa 1500 in middel Desember te kry.
ek het die stuk geleen by Wki, maar het ook al dieslfde gesien op Weatherby se site. dit wil voorkom van die stuk asook wat ek oplees op VSA jag sites, dat die Howa produk wat hulle aan Weatherby verskaf het, van so hoe standaard was dat Weatherby daardie produklyn geskuif het na Japan. as jy dus die Vangaurd produk koop van Weatherby is dit niks anders as n Howa vervaardig in Japan.
dit moet dus n goeie wapen wees. hoop om my vrou se 270 Howa 1500 in middel Desember te kry.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
-
Boerseun123
- Jr. Member

- Posts: 89
- Joined: Wed Aug 04, 2010 9:07 pm
Re: Howa
Frans
Daai is waar woorde! Wat ek op die forum by die harde baarde geleer het is dat: jy net kan skiet wat jy kan sien of was dit nou jy kan net so goed skiet as wat jy kan sien. Die boodskap is die selfde byde kante toe.
So die ekstra paar rand op die scope gaan dalk vir ons meer werd wees as wat ons die hele budget op die geweer blaas en dan 'n swak paar glase moet opsit.
Sien uit na my .223'tjie. Was 'n Kersgeskenkie! 'n Aan Pa - Van Pa enetjie.

Het jy al besluit of jy die .223 of die 22-250?
Groete
BS
Daai is waar woorde! Wat ek op die forum by die harde baarde geleer het is dat: jy net kan skiet wat jy kan sien of was dit nou jy kan net so goed skiet as wat jy kan sien. Die boodskap is die selfde byde kante toe.
So die ekstra paar rand op die scope gaan dalk vir ons meer werd wees as wat ons die hele budget op die geweer blaas en dan 'n swak paar glase moet opsit.
Sien uit na my .223'tjie. Was 'n Kersgeskenkie! 'n Aan Pa - Van Pa enetjie.
Het jy al besluit of jy die .223 of die 22-250?
Groete
BS
"It is better to light one small candle than to curse the darkness."
Confucious
Confucious
-
SS
- Jr. Member

- Posts: 65
- Joined: Wed Jan 26, 2011 2:25 pm
Re: Howa
Frans
Eke was self skrikerig toe ekke my eerste howa gekoop het, veral omdat ekke nog n groot kaliber gekoop het.
ekke het my lisensie vir my Howa 1500 375 Ruger nou al so 5 maande , en is bitter gelukkig met die geweer.
Ekke het saterdag in S&O se dangerous game shoot met hom geskiet, baie lekker geskiet en was rerig verbaas hoe goed die manne se Howa `s 375 gevoer het. Ten spyte van vinnig skiet het ekke geen storing probleme gehad nie.
Koop Howa met geruste hart!

Stefan Swarts
Glock 26 9mm, CZ .22LR, Tikka T3 Varmint 25-06 Rem, Tikka T3 Hunter 308win, Howa 1500 375 Ruger, Sako 85 375 H&H

- James Wright
- Sr. Member

- Posts: 319
- Joined: Thu Mar 24, 2011 3:17 pm
Re: Howa
Ek het'n 22-250 Howa 1500 en hy staan vir niks terug nie...Dodelik akkuraat mits jy 'n oordentlike scope en goeie ladings nes vir enige ander geweer byvoeg.Ek ken ook heelwat ander ouens wat Howa's het en dit sluit my broer en skoonpa in.Van 223 tot 375 Ruger en nie een van hulle het al enige probleme ervaar nie.
my broer het weer die naweek sy 375 by die DGS geskiet en daai gegweer is kookwater!
Jy kan met 'n geruste hart 'n Howa koop
my broer het weer die naweek sy 375 by die DGS geskiet en daai gegweer is kookwater!
Jy kan met 'n geruste hart 'n Howa koop
-
SS
- Jr. Member

- Posts: 65
- Joined: Wed Jan 26, 2011 2:25 pm
Re: Howa
Hey Bradley
Weet dis van die topic af, sien jyt n CZ 308, is jy happy met die skietstok? Kry jy mooi groepe met hom?
Groete
Weet dis van die topic af, sien jyt n CZ 308, is jy happy met die skietstok? Kry jy mooi groepe met hom?
Groete
Stefan Swarts
Glock 26 9mm, CZ .22LR, Tikka T3 Varmint 25-06 Rem, Tikka T3 Hunter 308win, Howa 1500 375 Ruger, Sako 85 375 H&H
Glock 26 9mm, CZ .22LR, Tikka T3 Varmint 25-06 Rem, Tikka T3 Hunter 308win, Howa 1500 375 Ruger, Sako 85 375 H&H
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4600
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Howa
Ludwig, na wat jy se is ek soveel meer gelukkig dat ek n Howa gekoop het. as Weatherby hulle vertrou met vervaardiging dan is ek ok. ek meen n Weatherby is n Weatherby
Ludwig, watter van jou gewere is die W/by?