Wat is jou TOP trofee wat jy nog graag in Afrika wil skiet? - (Gevaarlike wild)

Wat is jou TOP trofee wat jy nog graag in Afrika wil skiet? - (Gevaarlike wild)

Olifant
9
8%
Buffel
73
69%
Witrenoster
0
No votes
Swartrenoster
0
No votes
Leeu
5
5%
Luiperd
8
8%
Seekoei
7
7%
Krokodil
4
4%
 
Total votes: 106

User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Wat is jou TOP trofee wat jy nog graag in Afrika wil skiet? - (Gevaarlike wild)

Post by DWB »

Ek het eendag gesien waar Tom Miranda 'n buffel met die boog gekwes het. Die ouens is toe agter die buffel aan, en toe die buffel storm toe staan die PH en sy span op soos een man en begin skree en toe gooi die 416Rigby vinnig 3 skote en die buffel is klaar.....
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Vincehond
Full Member
Full Member
Posts: 116
Joined: Mon Jul 18, 2011 2:22 pm

Re: Wat is jou TOP trofee wat jy nog graag in Afrika wil skiet? - (Gevaarlike wild)

Post by Vincehond »

Ek was al menigde kere by met die groot 5 jag wat ek back-up gedoen het en ek kan vir julle regtig se daar is niks soos olifant jag nie, veral die tuskless koeie. Geen dier is so intimiderend soos n olifant nie. Wat agtervolg betref nadat gewond is laat n luiperd die bloed pomp meer as enige ander dier.
Browning x- bolt 30-06; Howa 375Ruger; CZ 550 Magnum 416 Rigby; Miroku semi-auto .22 long; Brno Delux 308; Astra 357; Savage 22-250 Model 12 FCV; 12 Boor Beretta semi- auto Model A301; Matthews Monster Accelarator
fanie17
Hero Member
Hero Member
Posts: 513
Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am

Re: Wat is jou TOP trofee wat jy nog graag in Afrika wil skiet? - (Gevaarlike wild)

Post by fanie17 »

BWD
+1 ek het gesien hoe jy na die eerste skoot in die hart,na 200 meter,na hy 3 keer op gestaan het,na nog 4 skote eers bly le.n Pyl ek weet nie.Ek glo met die regte situasie en as hy nie storm nie,ek gaan nie noodwendig daar wees sonder n 416 rig nie
.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara   25-06truvelo
User avatar
grumpy
Hero Member
Hero Member
Posts: 2772
Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am

Re: Wat is jou TOP trofee wat jy nog graag in Afrika wil skiet? - (Gevaarlike wild)

Post by grumpy »

As ek mag, Julius Malema met n groen appel in sy bek en n 500 Jeffreys is sy h-l!
Post Reply