knaldempers
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: knaldempers
BEYERS
DIE EFFEK VAN DIE HITTE HIER VOR JOU HET MEER N EFFEK OP JOU SIG AS OP DIE POINT OF IMPACT. DIE HITTE WAT N KNALDEMPER UITSTRAAL SAL JOU GEEN TEIKEN OF DIER LAAT MIS SKIET NIE , NIE OP DIE AFSTANDE WAT ONS SKIET NIE.. IN TEORIE MAG DIT N EFFEK HE..MAAR VOLGENS MY BEPERKTE ONDERVINDING DIE AFGELOPE SE 10 JAAR WAT EK MET SILINCER SKIET, KON EK NIKS AGTERKOM NIE..DALK OMDAT EK NIE MET N SCOPE SKIET WAT SO GOED IS DAT EK DIT KAN RAAKSIEN NIE....EN DIT GEBEUR MAAR SELDE DAT EK 6 OF MEER SKOTE SO VINNIG NA MEKAAR MOET SKIET....
DIS NIE N WETENSKAPLIK GEFUNDEERDE ANTWOORD NIE, MAAR SLEGS DIT WAT EK UIT ERVARING MET JOU DEEL...
EK MAG VERKEERD WEES...
GROETNIS MOOI LOOP
jb

Shoot straight and tell the truth!
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: knaldempers
Jacques/Beyers
Ek wil saam met Beyers stem, ek het al met n oes n KD so warm geskiet dat ek later nie meer die bokke kon sien deur die scope nie, dit lyk of hulle swem. Dan kan jy ook maar vergeet van konstant raakskiet. Of jy gaan hoer skiet weet ek nie, maar dat jy nie meer daar skiet waar jy korrel nie is baie waar.
Net my 2c
Francois
NS Miskien moet iemand n toets doen en dit hier post.

- Tomcat
- Sr. Member

- Posts: 266
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:48 am
Re: knaldempers
Francois/Beyers
As jy gaan baie skiet sny n karton en bind hom om die KD. Dit keer die hitte golwe en misskiet.
Groete
Tomma

-
tafjak
Re: knaldempers
Ek het nog nooit bokke geskiet nie maar al saamgery en gesien dat die ouens die KD afkoel met nat handdoek.
Taffie
Taffie
-
Beyers
- Hero Member

- Posts: 1409
- Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm
Re: knaldempers
Selwers gesien dat die manne die kd met nat handoek bewerk. Gedurende kompetisie is daar nie tyd om geweer neer te sit en die nat handoek te gebruik nie.
Het stuk karton pyp oor my kd getrek en groep is baie beter as sonder die karton. Na die vyfde skoot begin die sports met die mirage weer.

- Gernie
- Hero Member

- Posts: 771
- Joined: Tue Apr 07, 2009 4:24 pm
Re: knaldempers
Hi Manne
Gaan kyk na die volgende link. Dit is goed wat jy kan opsit om die mirage te stop:
Mirage Shields ? Not Just for Benchresters Anymore
http://accurateshooter.wordpress.com/2009/07/17/mirage-shields-not-just-for-benchresters-anymore/

As daar nie lood in die lug is nie, kan die bokke nie val nie...
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: knaldempers
GEBRUIK SOMMER EEN ONDER VIR DIE MIRRAGE EN EEN BO OM DIE LIG VAN DIE SCOPE SE REFLEKSIE OOK WEG TE VAT...VERAL AS DIT TEEN DIE SILINCER VAS SKYN.....DAN HET JY MOS TWEE VLIEGE MET EEN KLAP WESKUS TOE GESTUUR...
Shoot straight and tell the truth!
-
intercooler
Re: knaldempers
Ek het onlangs saamet n man geskiet wat The Terminator se nuwe 2012 model knaldemper gebruik en hy is aansienlik sagter as die een wat ek nou het. Hoe nou? Ons altwee skiet boonop dieselfde kalibers.

- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: knaldempers
INTERCOOLER:
SIT N INTERCOOLER OP JOU SILINCER, OF KRY N ANDER KALIBER..JOUNE DALK N 270 TANS?
SIT N INTERCOOLER OP JOU SILINCER, OF KRY N ANDER KALIBER..JOUNE DALK N 270 TANS?
Shoot straight and tell the truth!
- worshond
- Full Member

- Posts: 116
- Joined: Thu Sep 10, 2009 3:56 pm
Re: knaldempers
Wats fout met n .270?
-
boeta
- Hero Member

- Posts: 572
- Joined: Sun Apr 19, 2009 12:01 pm
Re: knaldempers
Ooms
Ons skiet jakkalse en hulle is bozais so ek dink enige klein kalieber geweer is reg.Los maar die kleilat gewere by die huis
(308,30-06)Nou is ek in moeilikheid 
Boeta
Ons skiet jakkalse en hulle is bozais so ek dink enige klein kalieber geweer is reg.Los maar die kleilat gewere by die huis
Boeta
An armed man is a citizen
An unarmed man is a subject
A disarmed man is a slave
An unarmed man is a subject
A disarmed man is a slave
- worshond
- Full Member

- Posts: 116
- Joined: Thu Sep 10, 2009 3:56 pm
Re: knaldempers
Ek skiet n .243AI onder andere nie n .270 nie wou maar net weet wat fout is vir die mane wat wel een skiet.
-
intercooler
Re: knaldempers
Soos ek voorheed gese het (onder algemeen in die probleem dier afdeling) praat net Tjol. Wat is jou ondervindings met Sound moderators? Nee en nie n .270 n 25-06.

-
theterminator
Re: knaldempers
HI MANNE EN DIE WAT NIE SO BEVOORREG IS NIE
DIE KD WAT INTERCOOLER GEHOOR HET (2012 MODEL) IS NOG GLAD NIE TE KOOP NIE, EK HET VIR SO PAAR OUENS DIT GEGEE OM TE TOETS. EK HET REEDS VAN LOUIS HIER IN BFN GEHOOR DAT DIT SAGTER IS AS DIE BESTAANDES. RESULTATE SOVER VAN DIE TOETSE IS: DIE KLANK WORD MEER GEDEMP, DIE KD WORD VINNIGER WARM, GEVOLGLIK GAAN DIE MANNE WAT SO VINNIG SKIET 'N MIRAGE PROBLEEM ONTWIKKEL, DIE MANNE WAT EGTER NET 2 OF 3 SKOTE NAMEKAAR SKIET GAAN DIE PYP GENIET
MANNE MET DIE 270'S DIE RECOIL PLA MAAR DAT HY 'N JAKKALS NA SY MA TOE SKIET KAN NIEMAND OOR STRY NIE, AS DAAR SO NAGWINDJIE WAAI SKIET EK EERDER MET DIE 270 AS MET DIE MEERKATGEWERE
EK KRAP NET SO BIETJIE AAN DIE MANNE, DIE HEEL BELANGRIKSTE IS DIE STREEPHONDJIE EN KATJIES MOET PLAT WEES AS DIE SKOOT GEKLAP HET. DIE EEN MAN HET EENDAG VIR DIE OOM GEVRA HOEHOM HY MET 'N 30.06 SKIET, WAAROP DIE OOM HOM GEANTWOORD HET: OMDAT DAAR NIE 'N 40.06 IS NIE.
SKIET RAAK DIE NAWEEK
BLESSINGS CLARENCE

TERM.
mooi man net solank die planne nie ophou nie. Ek skiet nog met die 1990 model ....op n 308 ...
Makie saaak waarmee jy skiet nie net solank dit raak is, of jy oppie ghong mik op 1.1meter lings of regs mik, net solank hy klap....
radiator
n 25-06 is ookie so hot kaliber nie...die 270 klop hom so nou en dAN....VERAL AS JY DIE 270 UGLIEFIESEER...
wIE IS DIE OU WAT NET TJOL PRAAT , HOM NOGGIE HIER GEIEN NIE, PARTY hou hulle net so slim soos edelagbare's ens ma verder praat ons uit die heupe en uit die vuis uit.....
boeta.
Pasop vir die man met net een kleilat, as hy jou voor op die helmit gaan tref gaan jy net so effens wrangsmaak by die grootkringspier voele....

Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Re: knaldempers
Kyk nou net die wyshede wat hier kwyt geraak word... ek weet ons spot baie maar "tjol" praat op hierdie forum is so skaars soos hoender tande.
Intercooler, ek weet nou nie so mooi van waar jy presies vandaan kom en hoe jy die manne op die site ken nie. Maar om sommer so met sulke aan names in die deur in te val mag gevaarlik wees, jy mag jouself net lelik teleur stel. 'n Ander gesegde, of miskien "tjol" in jou oe, wat die rondte doen hier is "'n man wat dink hy kan skiet aka weet beter aka weet alles mag homself net lelik misgis..."

SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
-
intercooler
Re: knaldempers
Freek
Ek verstaan dat elke man sy eie opienie het maar om te se ek moet n intercooler op my knaldemper sit is mos nie advies nie of enige iets wat waarde heg aan die forum nie. Wat is dit nou anders as Tjol praat? Dalk mis ek iets. Ful my in

jacques
die intercooler is nie wie ons dink dit is nie, ek het gebel hy weet van niks
C
die intercooler is nie wie ons dink dit is nie, ek het gebel hy weet van niks
C
-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Re: knaldempers
Dit was glad nie tjol praat nie my ou maatjie, daar het sulke goed bestaan "way back" tydens die 2de wereld oorlog toe die troepe die masjien gewere se lope met water afgekoel het. Ek kan nou nie presies onthou watter gunne dit was nie maar hulle het sulke dromme om die lope gehad waaring die manne water getap het om die loop koud te hou. Sal bietjie rond soek op die net, behoort op 'n fototjie af te kom...

SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
-
theterminator
Re: knaldempers
FREEK
DIT WAS VIKERS MASNIENGEWERE, HULLE HET 303 PATRONE GESKIET
MET DIE VINNIGE GOED WAT ONS NOU HET SAL JY 'N 44 GELLING DROM MOET GEBRUIK

Terminator, waneer sal die nuwe modele (2012) van jou knaldempers vir ons beskikbaar wees?
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: knaldempers
RADIATOR INTERCOOLER
nEE MAN MENS DRAAI N NAT HANDDOEK OM DIE SILINCER AS HY WARMM GESKIET IS, DIT IS DAN N BOERE INTERCOOLER SONDER DIESEL EN GHRIES..
DALK HELP DIT EN DIT IS NIE TJOL NIE....
GROETNIS
jACQUES