Oos Kaap Kursus?
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: Oos Kaap Kursus?
28-29 November - Roepkursus- Kommandodrift
Kontak Wentzel Coetzer- nul agt drie 2966037/048 8811280
Kontak Wentzel Coetzer- nul agt drie 2966037/048 8811280
Mooiloop en Geseende Kersfees!
- iceman1982
- Hero Member

- Posts: 538
- Joined: Wed May 19, 2010 6:07 pm
Re: Oos Kaap Kursus?
Dankie vir die inligting Taffie,
Ons is opsoek nog na tenminste 4 manne wat belangstel in die kursus vir 16 Desember wat deur oom Hein gehou gaan word. Die kursus is net buitekant Grahamstad. Dit is n een dag kursus. Kostes is R750 wat jou cd en dvd insluit. Theorie met dag roep prakties. 08:00-19:00
Groete,

- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Oos Kaap Kursus?
Taffie
Skree bietjie meer oor die komandodrift kursus
Dalk kan ek verskoon word by die kantoor en so bietjie kom luister--bied jy self aan? of is die heinrich?
ou grote Jacques
Skree bietjie meer oor die komandodrift kursus
Dalk kan ek verskoon word by die kantoor en so bietjie kom luister--bied jy self aan? of is die heinrich?
ou grote Jacques
Shoot straight and tell the truth!
- Freddie101
- Hero Member

- Posts: 1385
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am
Re: Oos Kaap Kursus?
Taffietafjak wrote:
28-29 November - Roepkursus- Kommandodrift
Kontak Wentzel Coetzer- nul agt drie 2966037/048 8811280
Sterkte met kursus. Raak sommer lus om ook te kom luister , maar tyd is bietjie ongelee.
groetnis
yol bolsun
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: Oos Kaap Kursus?
Jacques en Freddie
Julle is meer as welkom. Begin so 09h00 en is besig tot die volgende dag 13h00. Nagjag demonstrasie die middelste nag.
Mooiloop
Julle is meer as welkom. Begin so 09h00 en is besig tot die volgende dag 13h00. Nagjag demonstrasie die middelste nag.
Mooiloop
Mooiloop en Geseende Kersfees!
-
sakkievanheerden
- Full Member

- Posts: 199
- Joined: Wed Jul 14, 2010 8:16 pm
Re: Oos Kaap Kursus?
Taffie
As dit nou oor die naweek geval het het ek ook n draai daar gemaak.Is ook maar vas innie week so kort voor Kersfees
Sakkie
As dit nou oor die naweek geval het het ek ook n draai daar gemaak.Is ook maar vas innie week so kort voor Kersfees
Sakkie
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: Oos Kaap Kursus?
Sakkie
Die kursus is gere?l deur ander manne en ek moet inval by hulle beplanning.
Mooiloop
Die kursus is gere?l deur ander manne en ek moet inval by hulle beplanning.
Mooiloop
Mooiloop en Geseende Kersfees!
- iceman1982
- Hero Member

- Posts: 538
- Joined: Wed May 19, 2010 6:07 pm
Re: Oos Kaap Kursus?
Ja, dis n jammer dat dit nie beter geadverteer was nie. Sou graag self dit wou maak.
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: Oos Kaap Kursus?
iceman
Die kursusse word nie geadverteer nie omdat groepe maar klein en vooraf gere?l is. Wou maar met die post onder jou topic net die Cradock manne waarsku(ek word gereeld geroskam omdat sulke kleinkursusse onder hul neuse aangebied word) wat nie weet daarvan nie en sal ook maar in die toekoms nie geadverteer word nie.
Ek het so maand of wat gelede by Freddie/Sakkie en die manne in Tarkastad 'n kursus aangebied.
Jammer om jou topic te skaak
Mooiloop
Die kursusse word nie geadverteer nie omdat groepe maar klein en vooraf gere?l is. Wou maar met die post onder jou topic net die Cradock manne waarsku(ek word gereeld geroskam omdat sulke kleinkursusse onder hul neuse aangebied word) wat nie weet daarvan nie en sal ook maar in die toekoms nie geadverteer word nie.
Ek het so maand of wat gelede by Freddie/Sakkie en die manne in Tarkastad 'n kursus aangebied.
Jammer om jou topic te skaak
Mooiloop
Mooiloop en Geseende Kersfees!
- Freddie101
- Hero Member

- Posts: 1385
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am
Re: Oos Kaap Kursus?
En soos ons vir Taffie ken, leer hy jou vir seker baie. Is spyt ekan nie weer gaan luister.
groetnis freddie
groetnis freddie
yol bolsun
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Oos Kaap Kursus?
Freddie,Taffie, Jason, Cois,britsman,biker,wielewaps,danie Al die jagters en jagterinne:
Moet ons nie so eenmaal n jaar -dalk met die aliwal skiet of iewers anders so OPE DAG hou nie..
Nie kursus nie, so almal deel met almal wat gebeur in die bedryf..
Ek gebruik sommer aliwal as voorbeeld omdat ons reeds so klompie manne daar uitslaan elke jaar, dan kan ons die vrydag sinvol gebruik vir so doel?
Dis net so voorstel, denkrigting , idees sonder vrees, iets om aan te kou ens..
Dalk kan dit lekker raak
JAcques

Jason
- Full Member

- Posts: 171
- Joined: Sat Feb 28, 2009 9:59 pm
Re: Oos Kaap Kursus?
Jacques ek stem saam met jou,mens moet soms bietjie ontspan en daar is nie n lekkerder manier om te ontspan as om jakkelse te sit en gesels nie
canis mesomelas
-
sakkievanheerden
- Full Member

- Posts: 199
- Joined: Wed Jul 14, 2010 8:16 pm
Re: Oos Kaap Kursus?
Ek kan net saam stem met wat Freddie se,ons het of ek het baie by Taffie geleer en hy is net altyd gewillig om n mens te help en raad te gee.Sy kursus het my baie gehelp en dis hoekom ek so graag weer n draai by jou kursus sou wou maak Taffie net jammer daai manne het hom in die week gereel.
Ek dink ander ouens kan net baat om Taffie se kursus te loop.
Groete
Sakkie
Ek dink ander ouens kan net baat om Taffie se kursus te loop.
Groete
Sakkie
- Freddie101
- Hero Member

- Posts: 1385
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am
Re: Oos Kaap Kursus?
JB
Klink nogal na n lekker idee. So n bymekaarkom van jakkalsjagters.
Klink nogal na n lekker idee. So n bymekaarkom van jakkalsjagters.
yol bolsun
- Rooies
- Hero Member

- Posts: 587
- Joined: Fri Mar 06, 2009 9:26 pm
Re: Oos Kaap Kursus?
Freddie
Ek hoop jy het die datum gesien vir 2012 se Aliwal skiet en besef dat jy reeds in n span is.
Ons kry mekaar op Leiekloof
Ek hoop jy het die datum gesien vir 2012 se Aliwal skiet en besef dat jy reeds in n span is.
Ons kry mekaar op Leiekloof
243 Howa]
308 Howa] Die tweeling
12 Br Robert Huges
38sp Rossi
"Forgive your enemies, but never forget their names."
308 Howa] Die tweeling
12 Br Robert Huges
38sp Rossi
"Forgive your enemies, but never forget their names."
-
THE BIG SHOT
- Newbie

- Posts: 3
- Joined: Mon Nov 28, 2011 5:56 pm
Re: Oos Kaap Kursus?
I would like to advertise the product I market on this forum. would someone please show me the way THE BIG SHOT
- Vleder
- Jr. Member

- Posts: 95
- Joined: Thu Aug 18, 2011 11:11 am
Re: Oos Kaap Kursus?
Daar is iemand watl wil herlaai kursus in PE aanbied in Jan 2012, Christoff by Lock Stock het die details, soek ten minste 10 mense, laat hom weet asb indien julle belangstel.
There is no theory of evolution. Just a list of animals Chuck Norris has allowed to live.