Watter "sniper" kaliber

Everything regarding Long Range Shooting and Hunting here / Alles rakende Langafstand skiet en jag hier
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: Watter "sniper" kaliber

Post by Hein M. »

Ludwig wrote: Die gewildheid van die 7.62x51 as 'n sniper kaliber het baie meer met logistiek as ballistiek te make. Vir ons wat nie aan militere logistiek gebonde is nie, is daar 'n magdom ander keuses wat beter by ons doel kan pas.
Dit is nou 'n feit wat baie mense vergeet. ;)

Hierdie logistiek-beginsel geld ook in 'n groot mate vir die 5.56 ook (as mil. kaliber).

Mooiloop!

Hein
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Watter "sniper" kaliber

Post by Gerhard »

Ludwig,

Jy is reg wat die 7.62 aan betref vir militere sniper gewere.

Daar word na n totale wapen stelsel gekyk en nie net n kaliber nie.

Wat wel n groot invloed speel is die beskikbaarheid van die gekose kaliber en hier is die 7.62 n wenner.

Die Britte het wel die 338 Lapua stelsel maar is ook redelik beperk.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7559
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Watter "sniper" kaliber

Post by Wouter Roets »

Ludwig en ander

Vandat ek en jy gepraat het laas oor jou projek het ek ook aan die dink gegaan oor hierdie ding. Spoed is nie alles met die keuse van kaliber hier nie en die grooste storie is maar meer belans tussen al die verskeie komponente. n Kaliber wat amper nooit oor gepraat word nie is die 7-08. Aangesien die 308 al klaar soveel dinge het wat vir hom tel wonder ek of jy nie die net meer voordele agv die enorme beskikbaarheid van die 7mm koeels gaan kry in die kaliber nie? Ek hou net nie van sy vlak skouer nie maar dit is net persoonlik maar glo hy kon doen met n meer moderne skouer. Iets soos 40 grade ;).

Ek het nog nie gespeel met hom in QL nie maar gaan bietjie kyk wat maak hy. Maar vermoed hy gaan nie te sleg vaar tot die 700m vlak nie.

Groetnis
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
bullseye

Re: Watter "sniper" kaliber

Post by bullseye »

Manne

Het julle al gekyk na 408 chey-tac dit is n bulletjie.

groetnis
Ben.
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7559
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Watter "sniper" kaliber

Post by Wouter Roets »

Ludwig

Nee ek is heeltemal bewus van wat jy se. Moes eerder gese het as jy hom suiwer meet teen die 308 dan lyk dit vir my na n opsie. Stem heeltemal saam dat die Ackley nie veel aan die spoed sal doen nie maar die ander voordele is wel ter sprake vir my.

Groetnis
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
Post Reply