Ek sien een van die geweerwinkels in Windhoek verkoop LightForce dimmers teen R850.00
Dink julle manne dis duur of nie?
Ek moet nou 'n dimmer kry vir my Lightforce 170.
Raven
LightForce Dimmers
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
LightForce Dimmers
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"

-
Danie01
- Hero Member

- Posts: 1596
- Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am
Re: LightForce Dimmers
Raven
Ek het so twee jaar terug vir my n LF dimmer gekoop teen ongeveer R350 as ek reg onthou by Kloppers Bloem. Ek nie op datum met pryse vir die dimmers nie, myne werk nog al die tyd. Ek nog nuut op forum, maar ek is amper seker jy kan goedkoper as dit wegkom, Tewis verkoop ook dimmers en manne tevrede daarmee soos ek op forum gelees het. Verskoon as ek vir jou nou verkeerde inligting gee!
RJ
Ek het so twee jaar terug vir my n LF dimmer gekoop teen ongeveer R350 as ek reg onthou by Kloppers Bloem. Ek nie op datum met pryse vir die dimmers nie, myne werk nog al die tyd. Ek nog nuut op forum, maar ek is amper seker jy kan goedkoper as dit wegkom, Tewis verkoop ook dimmers en manne tevrede daarmee soos ek op forum gelees het. Verskoon as ek vir jou nou verkeerde inligting gee!
RJ
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: LightForce Dimmers
RJ,
Ja ek dink die manne wil ons onndig looi met die prys, maar ek moet dringend vir my 'n dimmer kry.
Ek het reeds so 'n glipsie gehad op 145 meter 'n paar maande terug.
Ek sien daai rooi ogies na 'n tydjie se roep en laat lees met die .270, en toe ek ewe braaf loop om my jakkie te gaan optel, sien ek die arme steenbokkie(sonder 'n kop)....en ek het reeds net vir die ogies gemik

Ja ek dink die manne wil ons onndig looi met die prys, maar ek moet dringend vir my 'n dimmer kry.
Ek het reeds so 'n glipsie gehad op 145 meter 'n paar maande terug.
Ek sien daai rooi ogies na 'n tydjie se roep en laat lees met die .270, en toe ek ewe braaf loop om my jakkie te gaan optel, sien ek die arme steenbokkie(sonder 'n kop)....en ek het reeds net vir die ogies gemik
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
-
boeta
- Hero Member

- Posts: 572
- Joined: Sun Apr 19, 2009 12:01 pm
Re: LightForce Dimmers
Raven
Ek het al te veel probleme gehaad en gehoor van LF dimmers en daai prys is hoog.Kry vi jou n Tewis dimmer hulle is n wener
Boeta

An armed man is a citizen
An unarmed man is a subject
A disarmed man is a slave
An unarmed man is a subject
A disarmed man is a slave
- MEERKAT
- Hero Member

- Posts: 737
- Joined: Sat Feb 07, 2009 8:41 pm
Re: LightForce Dimmers
Raven
Daar is heelwat dimmers beskikbaar en het hulle al almal probeer , Allen Truter bou ook 'n dimmer wat baie goed werk en is bekostigbaar. Na verkoopdiens is ook baie goed wat Foxpro's en jagbenodighede aanbetref.
Allan: Kontak nommer 0828226496
Knou goggas af
MEERKAT

Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Re: LightForce Dimmers
Raven nie hier oor of daaroor nie maar ek persoonlik dink R850 vir 'n dimmer
is bietjie baie dik vir 'n daler. Soos genoem hier bo deur Boeta,Tewis van Outshoorn (0836309419) bou en verkoo 'n puik produk @R350, ek het nou al 3 en hulle het my nog nie vir 'n oomblik in die steek gelaat nie. Ek ken nie A.T se produkte nie maar die terug voer wat ek kry is baie goed.
So hier het jy nou 'n paar ander alternatiewe voorstelle wat jy kan oorweeg, hoop jy kom gou reg.

SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
- Caller
- Sr. Member

- Posts: 449
- Joined: Thu Jan 08, 2009 4:43 pm
Re: LightForce Dimmers
Raven
In Bloemfontein by JANCA Electronics is dimmers beskuikbaar vir R250 - 00 (toe ek laas gevra het) wat basies dieselfde is as Tewis s'n is. Naverkoopdiens is ook goed.
So R 850 is rof. Asie dollar is nou ongeveer R7-00 vir 'n AUS $. Dit is dalk hoekom die Light Force (ingevoer) so duur is.
Ek gebruik nou-nog een van Tewis se eerste dimmers (R180 -00, destyds) met nog geen probleme nie, so kan sy dimmers defenitief aanbeveel.
Caller

Dit is nie wat jy doen nie, maar hoe jy dit doen.
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: LightForce Dimmers
Ek het nou met Francois Marais gepraat, hy sal vannaand terug wees in Windhoek.
Francois het vir Tewis gevra om sommer 'n hele paar dimmers saam te bring einde van die maand, dan gaan ek sommer by hom een koop.
Die naweek is donker maan, so ek wil bietjie kyk of 'n paar jakkies vir my .270 wil kom HALLO se.
Groete Raven
Francois het vir Tewis gevra om sommer 'n hele paar dimmers saam te bring einde van die maand, dan gaan ek sommer by hom een koop.
Die naweek is donker maan, so ek wil bietjie kyk of 'n paar jakkies vir my .270 wil kom HALLO se.
Groete Raven
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: LightForce Dimmers
Aan al die Namib-Bier manne...
Ek het gister by Tewis 2 dimmers bestel, en my couriers het dit vandag afgelewer. Ek laat vlieg dit sommer in.
As julle dalk nodig het, of wil bestel dan reel ek dit sommer met my couriers vir julle.
Koste: N$ 350.00 per dimmer
Courier vir overnight fly in- N$ 160.00
Laat weet maar as julle nodig het.