Coyote kills buck, captured on trailcam

Post Reply
User avatar
SV MAD (Henk)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1653
Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm

Coyote kills buck, captured on trailcam

Post by SV MAD (Henk) »

Hi manne.

Het die link gesien, gaan kyk na dit

http://www.deeranddeerhunting.com/jiofd ... id=3486316

dit is 'n coyote wat 'n whitetail vang en eet, als op trailcam. Baie interessant.
ek soek nog wapens...
fiela

Re: Coyote kills buck, captured on trailcam

Post by fiela »

Dag SV MAD,
Ek was in 2000-2001 in amerika. Bo in die noorde in Minesota gewerk. Daar was taamlik coyotes! Ons het hulle ook ingeroep.
Daar roep jy in die winter op volmaan. Met volmaan en die wit sneeu is dit amper dag! Hulle is mos erg op die natuur en geen soekligte
na tien in die aand.
Dis egter nie so maklik soos hier by ons nie. Dis jagpermitte ens. Dit was egter teen die wet om wolwe te skiet. Daar was nie eintlik gryswolwe nie,
maar die timberwolf is van tyd tot tyd ook gesien.
Dit was als n ondervinding, maar die jag bly maar die beste hier by ons. (Wens net die wapenlisensies kon so vinnig soos USA sin wees. Ek het binne
                                                                                                    15min by die winkel uitgestap met n nuwe geweer, 10uur die aand!!)
Post Reply