CZ 200
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
CZ 200
Vir die manne wat windgewere skiet vertel asb. vir my wat die verskil is tussen die CZ200S & 200T ook wat is n redelike prys om vir so n geweer te betaal.
Kan n 200S kry uit die boks vir R4950 en die 200T vir R3200, wat sal ek nog ekstra moet koop om hulle te skiet soos airtank, adaptors, pompe etc. Ek ken glad nie van die gewere nie maar is baie lus om een te koop sommer net vir duiwe skiet hier by die werk.
Dankie

"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"

- Geno
- Administrator

- Posts: 13648
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: CZ 200
Blok,
Soos jy by Baas Wout gesien het, is die 200S 'n bitter lekker gunnetjie.
Die 200S is die jaggeweertjie. Jy kan sy krag stel met 'n grub-screw, die 200T kan nie stel nie.
Die 200T het 'n verstelbare kolf, en kom met gaatjie-visiere.
R5000 is 'n goeie prys vir die 200S, en Blokkies sal lekker met hom kan skiet van nou af tot hy klaar is met skool oor hy nie so swaar soos die S400 of 410 is nie.
Wat jy sal moet bykoop is 'n silencer, scope, en ringe.
Die keuse tussen duikbottel en pomp is maar persoonlike smaak. Ek verkies die duikbottel omdat ek nie lus het vir sukkel met 'n pomp nie.
Kyk na die S200 Hunter, sy silinder is bietjie langer wat jou 'n groter shot-count gee per fill.
Groete,
Eugene

Goed, beter, 6millimeter!
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: CZ 200
Blok kry die een met die eenstuk kolf...ek dink dit is die T.Hy skiet n meer konstante groep.
Daar is n hele paar tekoop op airrifle.co.za as n kit.Basies tenk,filler ensv.Inteendeel my swaar adverteer nou syne...die hele setup vir R8500 onderhandelbaar.Hy is in Pta.
My dogtertjie het een maar ek het n custom kolf opgesit.Die het al tarries en baie duiwe gepiets.Onthou Air Arms het CZ uitgekoop of so iets so hul noem hom ook die S200.
http://www.airrifle.co.za/showthread.php?t=23598
[img width=358 height=480]http://i677.photobucket.com/albums/vv14 ... ics015.jpg[/img]
[img width=358 height=480]http://i677.photobucket.com/albums/vv14 ... ics025.jpg[/img]

Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: CZ 200
G-F
Ek het by daai site probeer ingaan maar hulle soek login en password. Sou jy dus se dat die twee pryse wat ek gekry het nie sleg is nie aangesien ek die geweer slegs soek vir speel by werk en sommer vir die kinders gee vir duiwe skiet.
Wat kos al die ekstras wat ek nog sal moet bykoop soos bottel pomp ens.
Ek het by daai site probeer ingaan maar hulle soek login en password. Sou jy dus se dat die twee pryse wat ek gekry het nie sleg is nie aangesien ek die geweer slegs soek vir speel by werk en sommer vir die kinders gee vir duiwe skiet.
Wat kos al die ekstras wat ek nog sal moet bykoop soos bottel pomp ens.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: CZ 200
Ek het amper twee jaar terug R4950 net vir die geweer betaal,so ja dis n goeie prys.Silencer so R700,silinder van R1800-R3000 hang af van grote en ally /carbon/staal.Filling station seker so R1900.Scope wel so R2500.
Hier is die woorde vir sy ad.
"Hi all i have a cz200 for sale it is a sad sale as i am selling to fund my daughters SA champs trip.
CZ200S with AA silencer
Leapers 4-16X50 red/green mil-dot OA
232 bar 12.2L dive cylinder
AA filler gauge
I am looking at R 8500.00 for everything. or make me an offer. "
Hier is die woorde vir sy ad.
"Hi all i have a cz200 for sale it is a sad sale as i am selling to fund my daughters SA champs trip.
CZ200S with AA silencer
Leapers 4-16X50 red/green mil-dot OA
232 bar 12.2L dive cylinder
AA filler gauge
I am looking at R 8500.00 for everything. or make me an offer. "
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
- Geno
- Administrator

- Posts: 13648
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: CZ 200
Hier is mooi gun...
--------------------------------------------------------------------------------
BRAND NEW CONDITION S400 CLASSIC FOR SALE
HUNTER GREEN STOCK
4.5MM
INCLUDING SILENCER
R6500-00
LOURENS
082 853 1871
--------------------------------------------------------------------------------
BRAND NEW CONDITION S400 CLASSIC FOR SALE
HUNTER GREEN STOCK
4.5MM
INCLUDING SILENCER
R6500-00
LOURENS
082 853 1871
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
- Geno
- Administrator

- Posts: 13648
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: CZ 200
Dankie vir al die terugvoering sal nog navorsing doen voor ek koop.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: CZ 200
Blok, die S200 skiet teen 12 ft/lbs en die T 200 (T - staan vir target) is slegs 7 pond. Die T het n verstelbare wangstuk. Hulle is albei bitter lekker geweertjies, maar as ek kan raad gee, koop eerder vir jou die S400 Clasic vir R6 500.00 splinternuut by S & O en koop klaar. Ek het albei gehad, en die S400 is in n ander klas en een van die heel akkuraatste luggewere wat jy kan koop.
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: CZ 200
Piet
Dankie vir die terugvoering