Dag manne,
Ek is opsoek na wildvleis, ts 1-2 ton per maand, is bereid om tot ZAR20/Kg te betaal vir enige wild behalwe vlakvark.
Doen self die skiet werk so as julle my in die regte rigting kan wys sal dit waardeer word.
Baie dankie
Groete
Francois
Jagplek gesoek vir Wildvleis
- tokjak
- Sr. Member

- Posts: 331
- Joined: Mon Apr 11, 2011 12:45 pm
Re: Jagplek gesoek vir Wildvleis
FRANCOIS ,EK KAN JOU HELP MET WILDSTRIMMINGS,SPRINGBOK,BLESBOK,SWDEBEES,SOMS KUDU...15 KG BOKSE R39/KG
-
338Sabi
Re: Jagplek gesoek vir Wildvleis
Dag se,
Thanks baie man, maar ongelukkig mt dit vars vleis wees en heel karkasse, dis maar vir die restaurant bedryf en het redelike streng specs.
Waardeer, dankie
Manne, as julle weet van ouens wat wild mt afhaal, help asb.