Die
-
DSBW
- Sr. Member

- Posts: 344
- Joined: Wed Aug 19, 2009 7:56 pm
Re: Die "beter" 243Win?
Willem
Dis nie onmoontlik nie, maar hoogs onwaarskynlik dat ek deel van die span sal uitmaak. Eerstens is daar genoeg skuts in die land wat heelwat beter as ek skiet, tweedens het ek my "fare share" van kompetisie skiet gehad, kan nou nie s? dis iets wat my meer opgewonde maak nie, die vriende wat jy ontmoet en geselse wat jy aanknoop is egter wel lekker en ek mis dit, en laastens is ek maar redelik heilig op my geweer, hy word regtig opgepiep, en slegs aangewend om dooie donnerse jakkalse en rooikatte te skiet.
Ek is bitter bang ek skiet my loop uit, hier by ons, soos jy weet, is dit 'n hele nuwe lisensie aansoek en baie drama om 'n nuwe loop te kry, ongelukkig nie so maklik soos by julle nie.
Nogtans, daar is bekwame manne in ons klein landjie, glo daar sal 'n lekker spannetjie gaan.
Groete
Dawie

- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8017
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Die "beter" 243Win?
Ok, eerstens wil ek se mens moet versigtig wees watse kaliber jy op watse aksie wil bou. My grootste rede hiervoor is moontlike voer probleme.
Wouter, hoekom se jy dat daar is 'n akuraatheids verskil tussen 'n Howa (wat gebasseer is op 'n ouer SAKO aksie, nie 'n Rem nie. Al wat ooreenstem met 'n Rem700 is hoe die scope op die aksie mount) en Rem 700 is? Daar is wel 'n verskil in die beskikbaarheid van aftermarket parte ja.
Dan moet ek ook se dat 'n akurater kaliber tog steeds akurater gaan wees as enige ander kaliber as dieselfde platform gebruik gaan word. Ek verstaan wat jy se met dat as jy akuraatheid soek gaan 'n kaliber verandering nie alles doen nie, daarmee saam gaan 'n nuwe loop en aksie jou meer baat as kaliber verandering?
Willem, het julle al 'n idee van koste op die 6XC gewere? Ek dink hierdie is 'n baie goeie idee. Gaan julle 'n "custom shop" begin waar mens gewere kan bestel sonder om self deur die hele bou/lisensie proses tegaan?

Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7575
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Die "beter" 243Win?
Arnold
Beide die Hawa en Rem700 is pushfeed met die voordeel dat jou dop basis basies toegevou word deur die aksie. Hulle verskil wel as dit kom by die locking lugs. Hierdie einskap het hoself bewys as die meer inhirente platvorm teenoor die Mauser benadering. Hoe die opleining van die verskillende aksies gedoen word speel natuurlik n enorme rol met akkuraadheid. Ons het mos nou al baie gesien indien hierdie goed reg gedoen word op n Mauser aksie jy nog steeds uitstekende resultate kan verwag soos Willem genoem het.
Ek weet dit is wat jy eintlik probeer bewys en jy is heeltemal reg. In normale jag en selfs baanskiet gaan die verskil tussen die verskillende aksies seker nie eers opgetel word nie indien die dinge reg gedoen is. So Daan jy het nou die groen lig om hierdie kalibers te bou op jou Brno!
Net so vir intessandheid. As n mens na hierdie kalibers kyk is looplewe n groot konsidirasie, soms meer as die werklike akkuraadheidspotensiaal van die kaliber. Met jag is hierdie nie altyd die grootste konsidirasie nie. Spoed is soms belangriker veral in die 6mm klas, so sou dit dan nie beter wees om te kyk na iets wat dit wel bied met nie te slegte akkuraadheidspotensiaal nie? Hierdie is nou gesien uit die oog van n jagter. Ek sluk nog swaar aan die konsep dat die oorspronklike rondte wat bespreek was vinniger is as die 243 met 1gr minder dopkapasiteit.
Dit is veel eerder n geval waar daar teen hoer druk geskiet is om dit te vermag.
Groetnis
Wouter

RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Die "beter" 243Win?
Praat jy nou van regte Mauser-aksies of almal wat daarop (K98) gebasseer is?immelmanw wrote: maar uit beginsel uit nie n xc of br op mauser aksie nie, lyk nie reg nie!
Mooiloop!
Hein
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4600
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Die "beter" 243Win?
k weet Gerrie Coetzee het vir homself n 6mm gebou waarmee hy baie suksevol deelneem aan kompetisies. dit is maar van wat ek kan aflei n variasie op die 6mmxc, met die verskil dat die dop n langer throat het. daar kan ander verskille ook wees maar dis wat ek onthou. hy se hy het die langer thoat gemaak om sy loop n langer lewe te gee. hoop ek verduidelik dit reg. wat is sy wild cat se naam? 6mm hoerkind 
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4600
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Die "beter" 243Win?
ek self dink aan een of ander 6mm, ek het gewonder waar pas die 6mm reminton ackley in die gesprek in? is hy betroubaar/akuraat?
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Die "beter" 243Win?
James
Ek dink Gerrie se geweer is die 6mm Rem Ackl.....hier oppi forum is nog n man of twee wat hulle skiet.....
Mooi loop
Francois

- WillemS
- Sr. Member

- Posts: 385
- Joined: Wed Sep 15, 2010 4:30 pm
Re: Die "beter" 243Win?
james
Pieter le roux, hier op die forum, skiet die 6mm ack en akkuraaytheid is uitstekend!! Dink hy sal dalk nog iets kan byvoeg oor sy ysyer.
Willem
Pieter le roux, hier op die forum, skiet die 6mm ack en akkuraaytheid is uitstekend!! Dink hy sal dalk nog iets kan byvoeg oor sy ysyer.
Willem
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8017
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Die "beter" 243Win?
Ek dink die 6mm Rem AI is 'n uitstekende kaliber. Al ding is dat resies motors se bande meer gereeld vervang moet word as hulle so jaag 
Hoe meer spoed hoe meer bande
Miskien kan Baboonstalker bietjie komentaar lewer oor die die kaliber wat hy so mooi skiet.
Hoe meer spoed hoe meer bande
Miskien kan Baboonstalker bietjie komentaar lewer oor die die kaliber wat hy so mooi skiet.
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4600
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Die "beter" 243Win?
ek sal graag meer wil hoor oor die 6mm rem ai, as daar iemand is.
Francois. daai geweer, van Gerrie waarmee hy kompitisie skiet is sy weergawe van die 6mm 250 savage. bel hom gerus en hoor wat is sy opinie, hy praat graag oor daai geweer van hom. hy is van mening agv n paar redes dat dit die beste verbouing is van die 6mm 250
Francois. daai geweer, van Gerrie waarmee hy kompitisie skiet is sy weergawe van die 6mm 250 savage. bel hom gerus en hoor wat is sy opinie, hy praat graag oor daai geweer van hom. hy is van mening agv n paar redes dat dit die beste verbouing is van die 6mm 250
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Die "beter" 243Win?
Willem / 6mm kenners
Laat weet asb. as julle iets weet van al hierdie vrae...
Mooiloop!
Hein
Laat weet asb. as julle iets weet van al hierdie vrae...
Mooiloop!
Hein
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
-
immelmanw
Re: Die "beter" 243Win?
Yip, alles het begin by n 6mm / 22-250............
Die ding wat gerrie het of bou is n 6mm op n 22-250 dop.............ons het dies en alles! Dit bestaan al donkiejare. Van daar het die 6mm XC, oom Chris se Bajete en al die ander ontwikkel!
Gerrie het seker nou iets kleins verander, dan kan jy dit jou eie noem!

- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Die "beter" 243Win?
Lyk asof hierdie 6mm Super mooi kan loop met die swaarder koeels!
Die dop lyk vir my nogal mooi met die lang nek.
Groetnis
Die dop lyk vir my nogal mooi met die lang nek.
Groetnis
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: Die "beter" 243Win?
Stof tot nadenke! Nogal baie stof.
Hierdie is die resultate van die laaste 2jaar se Jamboree skiet. Om verder terug te delf is net meer skokkend.
LIGHT GUN 05/15/11 Match #1 (Postponed April Match) Varmint Hunters ? 600 Yard IBS Competition ? Fort Pierre, SD
Equipment List - LG(light gun)
RANK COMPETITOR CALIBER ACTION BARREL STOCK SCOPE POWDER PRIMER BULLET GUNSMITH
1 Richard Lynn 6 Dasher Kelbly Krieger Tracker Burris 32 Varget CCI450 Berger Ackerman
2 Richard Schatz 6 Dasher Bat Krieger D&B Supply NF 12-42 RE15 CCI450 Sierra Dowling
3 Steve Hoskin 6mm Bat Krieger Hoskin Leupold 45 Varget CCI Berger Hoskin
4 Glen Sterling Jr 6 Dasher Bat Shilen D&B Supply IOR 36 Varget CCI Berger Self
5 Cody Kinsley 6BR Stolle Panda Brux MBR Tracker NF 12-42 8208 450 Hornady Rogers
6 David Lockman 6x47 Rem 700 Rock Creek Tracker Weaver 36 H4350 CCI Sierra Wakkinen
7 Terry Hettich 6 Dasher Stolle Panda Krieger Kelbly Weaver 36 Varget WSRM Sierra Pond
8 Elmer Miller 6BR Stiller Krieger McMillan NF 8-32 RE15 CCI Sierra Hansen
9 Terry Balding 6.5x47 Savage Pac-Nor Savage March ? ? ? Balding
10 Brian Lee 6 Dasher Nesika Hart McMillan Leupold5-25 RL15 Fed Berger Dowling
2011 se Heavy guns:
1 Richard Schatz 6 Dasher Bat Krieger D&B Supply NF 12-42 RE15 CCI450 Sierra Dowling
2 Glen Sterling Jr 6 Dasher Bat Shilen Sterling NF 12-42 Varget CCI Berger Self
3 Terry Hettich 6 Dasher Stolle Panda Krieger Kelbly Weaver 36 Varget WSRM Sierra Pond
4 Brock Gasper 6 Dasher Savage Krieger Bell & Carlson NF 12-42 RE15 CCI Berger Schnell
5 Aaron Rogers 6.5-565 BAT Bartlin Tooley Leupold 8.5-25 RL19 215M Berger Simison
6 Richard Lynn 6 Dasher Kelbly Krieger Tracker Burris 32 Varget CCI450 Berger Ackerman
7 Steve Hoskin 6mm Bat Brux Hoskin NF 10-42 Varget CCI Berger Hoskin
8 David Lockman 6-47 Rem 700 Rock Creek Tracker Weaver 36 H4350 CCI Sierra Wakkinen
9 Cody Kinsley 6 Dasher Nesika Brux Kinsley NF 12-42 Varget 450 Hornady Rogers
10 Greg Wahlstrom 6 Super Savage Krieger Sharp Shooter NF 42 RL22 Fed Berger Wahlstrom
Hierdie is die Light Guns se 2010 se resultate:
1 Richard Schatz 6 Dasher Nesika Krieger Shehane NF 8x32 RL 15 CCI 450 Berger Dowling
2 Glen Sterling Jr 6 Dasher BAT Bartlein Leonard March 10x60 RL 15 CCI Euber Simison
3 James Salwei 6 BR Nesika Hart D&B Supply NF 42 RL 15 Fed Berger Hart
4 John Griswold 6 Dasher BAT Lilja Leonard NF 12-42 RL 15 CCI 450 Berger Simison
5 David Lockman 6x47 Rem 700 Rock Creek Tracker Weaver 36 H4350 CCI Berger Wakkinen
6 Forrest Foster 6 Dasher Stiller Brux MBR NF 42 0 0 Lapua Foster
7 Loyd Griswold 6 Dasher Nesika Brux McMillan NF 12-42 RL 15 CCI Berger Pond
8 Richard Erbele 6mm Rem Bartlein Richards Sightron 10-50 RL 15 CCI Berger Self
9 Elmer Miller 6 BR Stiller Krieger McMillan NF 8-32 Varget CCI Berger Hansen
10 Kurt Wagner 6 BR Savage Savage Savage Weaver 36 Varget Fed Sierra 0
Die Heavy guns:
2010:

Ek hou nie van die Dasher nie, maar lyk na 'n ding wat in die kas moet staan. Sien ook die 6mm Super ook so hier en daar deurkom. Ek het net die 1ste 10plekke gepos(anders lees ons heeldag). Die Super maak al hoe meer sy verskyning, maar die XC Tubb bly nog skitter in sy afwesigheid op sulke skietdae. Sal seker ?rens in die nabye toekoms sy opwagtig maak, moet seker homself nog bewys.
Interresant om te sien dat die Gun Smiths ook hier per naam feature, seker belangrik sou ek reken.
Ook belangrik om raak te lees dat baie van sie skuts hul eie gewere gemaak het. Maak seker vir homself ietsie wat werk sou ek dink!
Ek reken ook dat die kalibers hier verteenwoordig ook maar persoonlike keuse is, maar help tog as die akkuraat is, of hoe? In ons eie landjie het Piet Breedt met baie kalibers die topman geword, glo nie dat die kaliber sy opmars kon stuit nie en sou ook seker die man geword het met 'n 303 of iets snaakser. Die oumense s?: "As jy kan skiet, dan kan jy skiet!".
Die punt: Maak die geweer wat jy wil h? en sorg dat jy kans skiet!
Mooiloop en o ja, lekker lees.
Ps. Dit is vir ander topic, maar kyk die scopes en die koe?ls, die paar sierras en hornady's het seker 'n ballon of 2 raak geval

Mooiloop en Geseende Kersfees!
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Die "beter" 243Win?
Taffie,
Dankie vir die stats.
Wat vir my snaaks is is die kruit wat die manne mee skiet.
Wonder waar hulle goed soos Varget kry as ek nou reg lees...

FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8017
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Die "beter" 243Win?
Gerhard, ek dink nie dit is moeilik om varget in Amerika te kry nie.
Taffie, onthou ook dat hierdie skiet oor n bekende afstand plaasvind maar ja die Dasher lyk na die ding om te h? vir kleiner groepe op die middelafstande...regte tools vir die regte job!

- Geno
- Administrator

- Posts: 13665
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Die "beter" 243Win?
In hulle eie land, Amerika.Gerhard wrote: Wonder waar hulle goed soos Varget kry as ek nou reg lees...
Ai, ek wens ook maar net vir 'n pond of 20 van daai Hybrid 100V......
Goed, beter, 6millimeter!
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Die "beter" 243Win?
Arnold wrote: Gerhard, ek dink nie dit is moeilik om varget in Amerika te kry nie.
Taffie, onthou ook dat hierdie skiet oor n bekende afstand plaasvind maar ja die Dasher lyk na die ding om te h? vir kleiner groepe op die middelafstande...regte tools vir die regte job!
OOoooo Vrek...
Ek sien nou eers die skiet is in Fort Pierre gewees...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: Die "beter" 243Win?
Arnold
Ek gaan nie nou 'n Dasher bou omdat hy inherent 8mm beter groepe as my 243 skiet nie, in my werk is 3kwart duim groepe genoeg. Tog sal ek eerder daarna kyk as ek op die bane skiet/jag/veldskiete deelneem waar jy turrets kan gebruik as die XC. My roer is(as die pennies reg is) eerder die 6Super of 6mmRem. Kan met die 2 op vele velde saampraat.( Ai tog, ek het dan 'n 243!)
Wat is die XC anders as die 6-250? Skouers? Nee wat, net nog 'n dop wat al ingebruik is waar die "uitvinder" tog sy naam wil aan koppel. Geld is 'n lelike ding!
As julle die resultate van die Jamboree gaan soek, sal julle sien dat daar meer 223, 222, 22-250 en std243's en sulke goete nog feature, meer as ander gr?nd kalibers.
Mooiloop
..............o ja, maar die Dasher se ballistiek is ook beter as enige 6mm in kompetisie skiet vandag. Praat nou nie van 6-284'e en sommer snaakse goed nie.Taffie, onthou ook dat hierdie skiet oor n bekende afstand plaasvind maar ja die Dasher lyk na die ding om te h? vir kleiner groepe op die middelafstande...regte tools vir die regte job!
Ek gaan nie nou 'n Dasher bou omdat hy inherent 8mm beter groepe as my 243 skiet nie, in my werk is 3kwart duim groepe genoeg. Tog sal ek eerder daarna kyk as ek op die bane skiet/jag/veldskiete deelneem waar jy turrets kan gebruik as die XC. My roer is(as die pennies reg is) eerder die 6Super of 6mmRem. Kan met die 2 op vele velde saampraat.( Ai tog, ek het dan 'n 243!)
Wat is die XC anders as die 6-250? Skouers? Nee wat, net nog 'n dop wat al ingebruik is waar die "uitvinder" tog sy naam wil aan koppel. Geld is 'n lelike ding!
As julle die resultate van die Jamboree gaan soek, sal julle sien dat daar meer 223, 222, 22-250 en std243's en sulke goete nog feature, meer as ander gr?nd kalibers.
Mooiloop
Mooiloop en Geseende Kersfees!
-
immelmanw
Re: Die "beter" 243Win?
Taffie,
Wat is die presiese formaat van die Jamboree?
Ook in ag neem dat fireforming nie n probleem in n land waar jy n geweer vir fireforming het en n ander vir die kompetisie nie, ook nie n probleem as jy 10 lope het wat le en wag teen $400 n loop nie! Nog minder n probleem as jy die regte kruit het vir die kalibers, voorbeeld 6-284
Groete
Wat is die presiese formaat van die Jamboree?
Ook in ag neem dat fireforming nie n probleem in n land waar jy n geweer vir fireforming het en n ander vir die kompetisie nie, ook nie n probleem as jy 10 lope het wat le en wag teen $400 n loop nie! Nog minder n probleem as jy die regte kruit het vir die kalibers, voorbeeld 6-284
Groete
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: Die "beter" 243Win?
Willem
Enige iets van -zero meters tot nagenoeg 550meter(600 yards). Die afstande is tog nie bekend, anders as wat Arnold beweer, nie. Darie skiet is baie na aan ons jaggeweerskietwedstryde(nie baie manne daag met jagroere op nie
). Die ouens skiet maar ballone op verskillende afstande, maar van rests af. Maak mos maar nie veel saak wat die formaat is nie, die geweer en die skut word getoets oor goeie afstande.
Die punt wat ek wou(probeer) maak is dat daar nie net 223's, 243's, XC's, 6BR en 6mm Rem is nie en ook nie dat een kaliber absoluut die akkuraatse is nie. Wat ek hou van die Shoot is dat die geweersmid ook punte tel.
Dit is ook gr?nd dat die XC nou doppe beskikbaar het, maar moet ook tog streng gesproke ge-fire form word, of hoe? Enige geweer se fire formed dop werk beter as die fabrieksdop, of hoe? Die dasher is maar 'n 6BR met improvements aan die dop en ek reken dat die fire form lading net so akkuraat is as die standaard 6BR se eerste skoot(wat ook maar fire form is) is. Nie oor ek wonner nie, maar oor ek dit gesien het. Dit is ook nie nodig om doppe te fire form met koe?ls nie, baie metodes is beskikbaar en goedkoper as fire form load in enige standaard kaliber.
Die Dasher het homself al bewys en die XC moet dit nog doen. Het iemand al 'n XC kamer uitgeskiet? Hoeveel skote? Teen watter spoed en lading? Enige kaliber is 'n loopvreter as voet in die hoek gehou word. 'n 308 se loop kan net sou gou duik met 110grein koe?ls teen ongemaklike druk en spoed.
'n Verdere punt: Moenie tussen kalibers rondval nie, leer eerder die kaliber(dop) ken.
En die laaste punt: Piet Breedt sal die grootkanon bly, al is dit met 'n 22-250 std. Vir darie matter kan ons die eerste 7skuts op die ranglys se kalibers verander en ek glo nie dit sal enige effek op die ranglys h? nie.
Aag sommer so bietjie spekuleerwerk en lekker gesels
en help my reg waar ek duik, ek is maar vol foute en sondes.
Mooiloop
Enige iets van -zero meters tot nagenoeg 550meter(600 yards). Die afstande is tog nie bekend, anders as wat Arnold beweer, nie. Darie skiet is baie na aan ons jaggeweerskietwedstryde(nie baie manne daag met jagroere op nie
Die punt wat ek wou(probeer) maak is dat daar nie net 223's, 243's, XC's, 6BR en 6mm Rem is nie en ook nie dat een kaliber absoluut die akkuraatse is nie. Wat ek hou van die Shoot is dat die geweersmid ook punte tel.
Dit is ook gr?nd dat die XC nou doppe beskikbaar het, maar moet ook tog streng gesproke ge-fire form word, of hoe? Enige geweer se fire formed dop werk beter as die fabrieksdop, of hoe? Die dasher is maar 'n 6BR met improvements aan die dop en ek reken dat die fire form lading net so akkuraat is as die standaard 6BR se eerste skoot(wat ook maar fire form is) is. Nie oor ek wonner nie, maar oor ek dit gesien het. Dit is ook nie nodig om doppe te fire form met koe?ls nie, baie metodes is beskikbaar en goedkoper as fire form load in enige standaard kaliber.
Die Dasher het homself al bewys en die XC moet dit nog doen. Het iemand al 'n XC kamer uitgeskiet? Hoeveel skote? Teen watter spoed en lading? Enige kaliber is 'n loopvreter as voet in die hoek gehou word. 'n 308 se loop kan net sou gou duik met 110grein koe?ls teen ongemaklike druk en spoed.
'n Verdere punt: Moenie tussen kalibers rondval nie, leer eerder die kaliber(dop) ken.
En die laaste punt: Piet Breedt sal die grootkanon bly, al is dit met 'n 22-250 std. Vir darie matter kan ons die eerste 7skuts op die ranglys se kalibers verander en ek glo nie dit sal enige effek op die ranglys h? nie.
Aag sommer so bietjie spekuleerwerk en lekker gesels
Mooiloop
Mooiloop en Geseende Kersfees!
-
immelmanw
Re: Die "beter" 243Win?
Alles wat jy se maak sin, ons weet dat die br, brx, dasher almal baie super dooper nice guns is, feeding was maar nog diegrootste probleem, jy is 200% reg oor die top 7 skuts, die feit is dat onder die top 50 veldskiet in suid afrika daar sekerlik 20 xc's is en nie een dasher nie, of dit uit onkunde is, weet ek nie.....maar soos jy se, tyd sal leer.
Maar soos jy se, die oue reel is, leer jou geweer ken!
Groete
Willem
Maar soos jy se, die oue reel is, leer jou geweer ken!
Groete
Willem
- baboonstalker
- Hero Member

- Posts: 692
- Joined: Wed Aug 25, 2010 8:37 pm
Re: Die "beter" 243Win?
Ek het die laaste jaar met die 6mm rem AI gespeel en dit is voorwaar 'n lekker roer. Hy gee jou daardie edge op spoed as jy dit soek, maar die beste is dat my geweer met amper alles wat ek hom gegee het kon skiet.
(ek het hom ook soveel verskillende dinge gevoer dat oom Chris van Niekerk reken sy loop is moertoe na 1600 skote) Ek het die laaste tyd so bietjie rondgeval met nuwe kruit en het voor die laaste skiet amper 4 grein kruit by my ou lading las om weer op spoed te kom.
Dit is nou tyd om nog 'n 6mm aan die skiet te kry en ek oorweeg ook maar om die 6xc roete te gaan. Die manne kry amper dieselfde spoed uit daardie klein doppie, en hulle doen dit met heelwat minder poeier. Miskien moet ek egter nog bietjie meer hier rondlees, daar is dalk 'n ander alternatief!
(ek het hom ook soveel verskillende dinge gevoer dat oom Chris van Niekerk reken sy loop is moertoe na 1600 skote) Ek het die laaste tyd so bietjie rondgeval met nuwe kruit en het voor die laaste skiet amper 4 grein kruit by my ou lading las om weer op spoed te kom.
Dit is nou tyd om nog 'n 6mm aan die skiet te kry en ek oorweeg ook maar om die 6xc roete te gaan. Die manne kry amper dieselfde spoed uit daardie klein doppie, en hulle doen dit met heelwat minder poeier. Miskien moet ek egter nog bietjie meer hier rondlees, daar is dalk 'n ander alternatief!
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: Die "beter" 243Win?
Pieter
Ek het nie die klomp goete gepos omdat ek iets teen enige kaliber het nie, maar net om te probeer wys van al die opsies wat ons(6mm liefhebbers) het. Willem is ook reg met ons te kort aan kruite, maar gelukkig het ons darem 335,341 en 355(op die 57 en kleiner doppe vir ligte koe?ls) wat dit darem nie te moeilik maak nie.
Ons moet onsself ook nie vasstaar teen looplewe nie, die hoeveelheid kruit is tog nie die alleen oorsaak van langer/korter lewe nie, eerder die druk of eerder te ho? drukvlakke. Ek weet van 'n Dasher(22 kal) wat sy keel binne 1000skote moeg geskiet het om goeie spoed(3800fps met 55grein koele) te genereer. Dieselfde loop is herkamer in die 22-250 std en die skiet nog heel goed en reken ook al meer as 1000skote. Ons moet ook onthou dat 65 0000psi in die Dasher veilig is met die small primer pocket, maar 61 000psi nie so veilig in 22-250 agv large primer pocket(swakker kop). Dit alleen bring my die ho? drukvlakke eerder as te veel kruit vir die korter looplewe.
Ek het 'n Mkonto loop klaar geskiet in 2000(ek dink Hendrik was nog by toe die eerste kamer duik) skote met 65grein Vmaxe teen 4000fps(nog 2 kamers uit die nok gekry en nog 'n verdere 1500skote vir totaal van 3500skote). Die laaste 1500skote is teen 3800fps(selfde koe?l) geskiet en sien dit werk in die 243AI met 1in12 of slapper twist. Die nuwe lope is 1in14 en sien die druk heelwat laer as die stywer 1in12, gee ook heelwat meer skote. Daar is 2lope(1in14) met die een rondom 600skote en die ander 1100skote. Wat verbasend is, is dat nie een loop al verder as 0.3mm teruggesit is op die aanvanklike TPL nie wat wys dat daar nog nie throat skade(of noemenswaardige skade) is nie. Ek weet ook dat vanaf so 14- tot 1500 skote in die AI's(6mm's) die kritieke tyd is. Baie lope word ook met lading ontwikkeling 'n knou gegee. Verder is die rondspring van verskillende koe?ls ook 'n sonde, kamers like om te "seat" met sekere koe?l en dit help ook met langer lewe. Ek hou van 3800fps met die 65grein Vmaxe en weer so 3650fps met die 75's, lekker gemaklike trajek om te leer ook sommer klaar die res van jou lewe.
Die voerprobleem waarvan Willem praat is ook toegegee op die korter vet doppe, maar daar is nogal 'n paar Sako's wat hulle(Dasher doppe) redelik voer(goed genoeg) as jy dan nie enkelskootaksie wil skiet nie. Tog is dit die enigste nadeel(as daar so iets is) van hierdie skerpskouers.
Nou kom ek by die grootte/inhoudsmaat van die dop. As jy 105 grein 6mm koe?l teen 3000fps skiet, dan travel hy teen 3000fps, of dit uit 'n BR dop is of uit 57mm Remington dop is, maak nie saak nie, die loop gaan dieselfde looplewe h? as die druk dieselfde is, maar ons weet dat die kleiner dop nie dieselfde drukvlak as die groter dop kan h? met dieselfde koe?l en spoed nie. Of hoe? Vergeet veilige druk. Ek dink nie druk "wat die dop kan handle" is hier ter sprake nie, maar eerder watter druk "die throat kan handle".
Lope se pryse is ook nie meer alle daags nie, so ook nie doppe nie en nog minder matryse. Waar gaan ek spaar? Matryse, lope of doppe? Ek spaar op trajekte, doppe, matryse en "dit wat ek reeds weet"!
Hierdie hele storie is geskryf uit 'n jagter se oogpunt en sal graag wil h? dat iemand my kan reghelp uit die baanjagter se oogpunt. Ek is ook nie reg met alles wat ek ges? het nie, te veel foute en sondes aan my kant en is maar geneig om meer verkeerd te wees as reg.
Sien Willem is op die besprekingskar en moontlik kan ek jou ook prikkel. Dink hier kan nog groot gesels kom en dan kan ek ook leer uit julle ondervindinge.

Ek vra omverskoning, het nie geweet hulle skiet ook onbekende afstande nie.
Wat jy s? oor spaar, doppe en matryse, maak nogal sin. Dalk moet ek eerder vir my nog n 260 Rem AI laat bou in plaas van n 6mm.
Ek het gisteraand weer gekyk, met die XC behoort mens n 95gr teen 3300fps kan druk. Dit is nou by hierdie tipe druk wat mens dan korter loop leeftyd gaan kry...