Revolution Gong
-
immelmanw
Revolution Gong
Naand manne
Die Revolution gong is nou beskikbaar.
Dit is n 8" of 200mm gong wat meer as panserstaal is, dit is gewaarborg, jy kan nie stukend skiet met gewone punte nie. Self Barnes maak niks aan die gong nie.
Gewaarborg enige afstand oor 150m. Die belt is ook n spesiale materiaal, Poluerethane dipped en trek weer toe as raakgeskiet, die moer is ook dieslefde "hardheid" as die gong en kan nie afgeskiet raak nie. Spesaile bushing waaraan die gong swaai.
Daar is ook n 150mm gong beskikbaar.
Dit is duur maar elke sent die moiete werd, ek het ook al voorheen "panserstaal" gongs by n handelaar gekoop, dit le nou almal vol gate in my garage!
As jy jagters op jou plaas kry, niks meer gesukkel met n bierboks en teiken wat wegwaai nie, hang die gong permanent op 200 of 250 meter, as die klient of jagter die gong raakskiet uit sy jagposisie, kan hy gaan jag! Gebruik die 150mm gong vir die bosveld, hang op 150 meter.
Volg link om te bestel of gaan na Pretoria of Stellenbosch winkel.
http://www.safariandoutdoor.co.za/getmo ... titems.php
Grote
Willem

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: Revolution Gong
Koop eenkeer en koop klaar!!!!!!
Ja manne, hierdie is regtig goeie kwaliteit
Ja manne, hierdie is regtig goeie kwaliteit
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Revolution Gong
Dink die een is op Desemeber se bonus lys budget.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- MJK
- Sr. Member

- Posts: 466
- Joined: Thu Mar 11, 2010 5:19 pm
Re: Revolution Gong
Nou vir die volgende stap - ek is nie handig met swies masjien nie - gaan julle raam ook maak om die gong op te hang?
-
immelmanw
Re: Revolution Gong
Naannd, dit is die plan, ons het die affgelope naweek prroto tipe van alluminium in sy moer geskiet, nou vir plan twee. Die revolution manne ddoen hulle huiswerk deeglik voor hulle n produk in die mark sit! Net ddie beste is goed genoeg! Om jou vraag te antwoord, binne n week of twee.
Groete
Willem
Groete
Willem
- MJK
- Sr. Member

- Posts: 466
- Joined: Thu Mar 11, 2010 5:19 pm
Re: Revolution Gong
Thanx Willem
Se vir Ian en Ockert squire tubing werk nogal lekker vir die pilare aan die kant met round bar wat bo in pas. Wat is plan tov prys - ek ket al een laat maak vir R450 my plaaslike ingeneursplek wat baie lekker werk. Gaan dit lyk soos die wat Kaapjag gebruik met extensions?
Groete
Marius

Marius jy sal jou dood lag as jy sien hoe die "demo" gelyk het na 10 skote! Dit was alluminium, die gong het effens skeef gehang, die skrapnel van die Bergers en Matchkings het letterlik die round baar in flarde geskiet!
JA die plan is om "cheap" te wees....iets soos R400.00 obviously gaan die ou met n pas se pal met n sweismasjien dit self kan doen, hierdie is vir die boekhouers en prokereurs wat nie so handig is nie! (grappie) en nie regtig vriende met sweismasjiene het nie (as hulle vriende het) GRAPPIE MANNE!
Cheers

- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Revolution Gong
immelmanw wrote:
hierdie is vir die boekhouers wat nie so handig is nie! en nie regtig vriende met sweismasjiene het nie (as hulle vriende het)
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Revolution Gong
VdWalt
Vir n boekhouer kan jy my maar as n vriend tel dan is dit nie meer so erg nie.
en ek het n sweismasjien ook nog

Vir n boekhouer kan jy my maar as n vriend tel dan is dit nie meer so erg nie.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Revolution Gong
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Revolution Gong
Dag se Manne
Het die naweek na van die gongs geskiet.My persoonlike waarneming is dat die gong sterk is maar die band gaan nie die punch vat nie.Die bout miskien jy kan sie as jy hom met n 204 of 222 slaan het.

JOHANNIC
- Hero Member

- Posts: 725
- Joined: Tue Feb 16, 2010 6:25 pm
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
Re: Revolution Gong
Sal die gong die shots van 'n 375 Ruger kan hanteer? Laat weet asb.
Dankie
Dankie
ek soek nog wapens...
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Revolution Gong
Wat praat jy van 50m hoe klink 25m give and take so n paar cm ouderdom en die rug pla maar.
Beretta>99
Beretta>99
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Revolution Gong
SV MAD
Ja ek dink die gong sal hou het hom ook met 375 HH geskiet maar die band en boud ek twyfel.Net my mening
Beretta
Ja ek dink die gong sal hou het hom ook met 375 HH geskiet maar die band en boud ek twyfel.Net my mening
Beretta
-
blaser
- Hero Member

- Posts: 1611
- Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm
Re: Revolution Gong
Die 204 maak teen 4100f/s meer merke as die 375
-
immelmanw
Re: Revolution Gong
Ek gaan more met 416 so 15 skote tussen 25 en 75 skiet, sal julle laat weet, banes tsx teen 2300fps
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8017
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Revolution Gong
Pasop dat daai gong nie storm nie 
Jy het nie dalk n naby foto van die gong wat met die 338 by die WP ope geskiet is nie?
Jy het nie dalk n naby foto van die gong wat met die 338 by die WP ope geskiet is nie?
-
immelmanw
Re: Revolution Gong
Naand Manne
Die gong is gemaak vir enige kaliber oor 150 meter!
Geen SOLIDS nie.
Beretta jy kan maar skiet solank dit oor 150 meter is! Belt en bout sal hou.
Dankie
Willem
Die gong is gemaak vir enige kaliber oor 150 meter!
Geen SOLIDS nie.
Beretta jy kan maar skiet solank dit oor 150 meter is! Belt en bout sal hou.
Dankie
Willem
-
immelmanw
Re: Revolution Gong
Ek sal more gou afneem en post! Saam met die 416 wat ek gaan pak gee met Barnes!Arnold wrote: Pasop dat daai gong nie storm nie
Jy het nie dalk n naby foto van die gong wat met die 338 by die WP ope geskiet is nie?
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Revolution Gong
Sover ek kan onthou was dit oor die 200m gewees
Beretta
Beretta
-
immelmanw
Re: Revolution Gong
Skiet hom tot jy n gat in hom skiet en beweeg dan so meter terug! As jy bande kopo vir jou motor en die spoedrating is 200km per uur, kan ek jou belowe hy is getoets tot op 240 km per uur, selfde met die gong.....skiet dan op 200 dan weet ek jy sal my nooit bel met n probleem nie.
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm