JakesJACQUES wrote: ...JY MOET EINTLIK DAAI HELE KAT AFNEEM NA HY TOTAAL AFGESLAG IS EN WYS HOE DIE VET OP DIE BOUDE SIT...
Ek sal volgende keer onthou. Hier by my l? so 'n vet rooikat egter nie rond nie. Daardie kat is ongelukkig klaar opgeeet. My personeel beskou so 'n vet kat as 'n delikatesse - smaak blykbaar vorentoe. Ek kon dit nog nooit regkry om hulle daarvan te oortuig dat rooikatte nie geeet moet word nie - hulle reken ek is dom! En ek moet bys? my personeel word bederf met vleis, so dit is nie 'n geval dat hulle uitgehonger vir vleis is nie!
Het een van julle al vet rooikat geeet? Ek gril nog 'n bietjie te veel om dit te probeer.
Groete
Louis




