Tuis geboude gong
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Tuis geboude gong
Ek het vir my 17HMR n gong gebou waarmee ek kan speel daar oppie plot.
Sommer gewone 12mm plaat gebruik en hom 150mm deursnee gesny,ek sal later bennox of rocktuff gebruik.Ek het intussen die plaat wit geverf.
Die 12mm plaat lyk my is effens te swaar vir die HMR op so 170m dus het ek vandag n 6mm plaat gebou wat makliker kan swaai.Onthou die 17gr ballistic koeltjie op 170m gaan net opbreek.
[img width=358 height=480]http://i677.photobucket.com/albums/vv14 ... e001-1.jpg[/img]
[img width=358 height=480]http://i677.photobucket.com/albums/vv14 ... ure002.jpg[/img]

Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
- Naas
- Full Member

- Posts: 245
- Joined: Mon Mar 07, 2011 4:54 pm
Re: Tuis geboude gong
Daai setup lyk sommer nice.
Ek het vir my ook n gong laat sny uit 10mm bennox vir die 270.
10 skoote geskiet 10 gaate.Bennox is die hardste eister wat ons ou dorpie het.
Ek het nou maar vir my n 30mm gong laatsny,sal kyk wat hy maak.
Naas
Ek het vir my ook n gong laat sny uit 10mm bennox vir die 270.
10 skoote geskiet 10 gaate.Bennox is die hardste eister wat ons ou dorpie het.
Ek het nou maar vir my n 30mm gong laatsny,sal kyk wat hy maak.
Naas
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: Tuis geboude gong
Ek gebruik "rocktuff" of "weldox" in my werkswinkel.Van 16mm-30mm.Ek glo die sal goed werk vir jou 270.Naas wrote: Daai setup lyk sommer nice.
Ek het vir my ook n gong laat sny uit 10mm bennox vir die 270.
10 skoote geskiet 10 gaate.Bennox is die hardste eister wat ons ou dorpie het.
Ek het nou maar vir my n 30mm gong laatsny,sal kyk wat hy maak.
Naas
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
- Geno
- Administrator

- Posts: 13662
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Tuis geboude gong
Ge,
Kry die man wat jou daai plan gegee het ook 'n gong vir Krismis?
Kry die man wat jou daai plan gegee het ook 'n gong vir Krismis?
Goed, beter, 6millimeter!
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: Tuis geboude gong
haha Aggg ja dalk ou maat.Kan jy raak skiet of moet jou gong .5m in deursnee wees?Geno wrote: Ge,
Kry die man wat jou daai plan gegee het ook 'n gong vir Krismis?![]()
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
- Naas
- Full Member

- Posts: 245
- Joined: Mon Mar 07, 2011 4:54 pm
Re: Tuis geboude gong
Dankie G-FORCE.
Ek sal bietjie uitvind vir daai staal.
Naas
Ek sal bietjie uitvind vir daai staal.
Naas
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Tuis geboude gong
Vir Geno moet hy nie groter as n rand stuk wees nie anders gaan hy sukkel

Beretta
Beretta
-
blaser
- Hero Member

- Posts: 1611
- Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm
Re: Tuis geboude gong
G-forse
Wat kos daardie staal waarvan jy praat (per gong)
Dankie
Wat kos daardie staal waarvan jy praat (per gong)
Dankie
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: Tuis geboude gong
Remmy hang seker af watse dukteremington wrote: G-forse
Wat kos daardie staal waarvan jy praat (per gong)
Dankie
Maar dit is duurder as gewone mild.Dit is n "hardwearing" staal en ek weet nie hoe hy teen n koel gaan maak nie.As iemand in Pta wat n groot kaliber het xit kan toets dan sal ek maar vir hom een sny om te toets.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
-
blaser
- Hero Member

- Posts: 1611
- Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm
Re: Tuis geboude gong
Sny hom ek sal hom toets
Het die naweek gesien dat die 204 teen 4100f/s meer skade op die gekoopde gong maak as die 375
Groete
Het die naweek gesien dat die 204 teen 4100f/s meer skade op die gekoopde gong maak as die 375
Groete
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: Tuis geboude gong
Watse deursnee soek jy en hoe kom hy vas?Wat is daai een se plaat dikte?
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
-
blaser
- Hero Member

- Posts: 1611
- Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm
Re: Tuis geboude gong
So 15cm met n gat van 2cm aan die bo kant sal self n strook conweirbelt aansit behoort die trik te doen
-
blaser
- Hero Member

- Posts: 1611
- Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm
Re: Tuis geboude gong
Sorry hy is 10mm dik
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: Tuis geboude gong
Ek het nie 10mm rocktuff nie maar sal n 16pl sny.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
-
blaser
- Hero Member

- Posts: 1611
- Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm
Re: Tuis geboude gong
Dankie laat weet ek sal kom haal
- Geno
- Administrator

- Posts: 13662
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Tuis geboude gong
Moet netnie gly in die oliekolle nie, G-Force se office is mos daar naby die Ford fabriek!remington wrote: Dankie laat weet ek sal kom haal
Goed, beter, 6millimeter!
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: Tuis geboude gong
Ek het n stuk 12mm rocktuff gekry wat hier rondle.remington wrote: Dankie laat weet ek sal kom haal
Jy kan kom haal.Ek sal my adress PM.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: Tuis geboude gong
Kom haal jong krismis boks jong voor ek hom verkoop vir biergeld.Geno wrote: Ge,
Kry die man wat jou daai plan gegee het ook 'n gong vir Krismis?![]()
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
- Geno
- Administrator

- Posts: 13662
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Tuis geboude gong
Dankie dankie dankie!!!!!!!
Ek is die naweek daar op die plotte naby jou, sal jou 'n lui gee!
Ek is die naweek daar op die plotte naby jou, sal jou 'n lui gee!
Goed, beter, 6millimeter!
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Tuis geboude gong
Ek sit en speel met die idee om vir my ook een te bou vir die 222.G-force wrote:Kom haal jong krismis boks jong voor ek hom verkoop vir biergeld.Geno wrote: Ge,
Kry die man wat jou daai plan gegee het ook 'n gong vir Krismis?![]()
As ek n 4 duim gong van die skiet stoel op 250m kan pak gee dan gaan jakkals mos lekke in die moeilikheid wees.
Dan het ek mos ook nie so duk stuk staal nodig nie of hoe?
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: Tuis geboude gong
OK no prob.Bring bier.Geno wrote: Dankie dankie dankie!!!!!!!
Ek is die naweek daar op die plotte naby jou, sal jou 'n lui gee!
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
- Geno
- Administrator

- Posts: 13662
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Tuis geboude gong
Sal so maak. Gooi solank petrol in daai Polaris sodat jy kan saamspeel en kyk of hy vinniger as die Rhino is.G-force wrote: Bring bier.
Goed, beter, 6millimeter!
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: Tuis geboude gong
800cc Fuel injection.Jou rinoster se horing is te kort pel.Geno wrote:Sal so maak. Gooi solank petrol in daai Polaris sodat jy kan saamspeel en kyk of hy vinniger as die Rhino is.G-force wrote: Bring bier.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
-
Rasmus
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm
Re: Tuis geboude gong
Hier is twee fotos van my gong dink dit is 16mm Rock tuff of so iets. Ek het hom met die 375 gepiets gister en so 2 weke terug. Afstand baie naby +- 35m die 2 merke is waar n 300 gr Rhino hom geslaan het.
[img width=358 height=480]http://i891.photobucket.com/albums/ac11 ... G_0163.jpg[/img]
[img width=358 height=480]http://i891.photobucket.com/albums/ac11 ... G_0162.jpg[/img]
Smaak my hy gaan wyle hou. Ek het dit laat sny in Middelburg vir n skamele R 75 elk. Ek het nog een en kan ook nog laat sny as iemand sou belang stel.

.40 S&W Sigma, 357mag Colt Trooper MKIII,
44 Magnum Ruger Redhawk, .22 Bruno, 6.5 x 55 Swedish Mauser Ruger, 303 Lee Enfield, .375 H&H Musgrave Semi Custom, .410 mossberg, 12Br over and under Eduard kettner, 12 Br Beretta Semi auto A 301.
THE LIVER IS EVIL AND MUST BE PUNISHED!!!!
44 Magnum Ruger Redhawk, .22 Bruno, 6.5 x 55 Swedish Mauser Ruger, 303 Lee Enfield, .375 H&H Musgrave Semi Custom, .410 mossberg, 12Br over and under Eduard kettner, 12 Br Beretta Semi auto A 301.
THE LIVER IS EVIL AND MUST BE PUNISHED!!!!
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Tuis geboude gong
Jy speel met die leeu se eiers om so naby met die 375 op die plaat te skiet... 
Ek het al 9mm gekry wat terug gekom het van plate af met IPSC skiet as RO en daai goed slaan bleddy seer.
n 375 300gr Rhino gaan meer as net seer maak my maat...
Wees maar net versigtig.