Beste bedrading metodes

Post Reply
User avatar
Louis Nel
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 63
Joined: Tue Feb 03, 2009 8:40 am

Beste bedrading metodes

Post by Louis Nel »

Kan julle bietjie uitbrei oor die bedrading van julle stoele. Ek ondervind dat my lightforce lig ( 170MM ) bietjie dowwer brand as voorheen.
Ek het my drade vanaf die slipringe direk gekoppel op die dimmer ( Henk se dimmer) en dan na my driepunt prop waar ek my soeklig en skietlig gebruik.
Post Reply