Scope uitstamp?
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4599
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Scope uitstamp?
ek het met die idee grootgeword dat n scope kan uitstamp. hoe ver is die veronderstelling waar. ek glo dit is, maar wat impliseer dit? as die scope agv n n harde stamp uitstel het iets nie nou gebreek of gestrip nie? die kruis is tog op skroefdraad as hy nou geskuif het sonder dat jy daaraan gestel het is daar nie nou permanente skade nie?
ek vra , want ek het het gisteraan deur die moeder van alle gate gery en die gevoglike stamp wat ek en die geweer opgedoen het was van daai soort wat so n metaal smaak in jou mond los. die geweer het n BAIE harde hou op die tralies gekry. ek het daarna 2 skote op n sprinhaas op 150m misgeskiet. ek hoop maar ek was gerattel en dat my 3 dae oue scope nie permanent seer gekry het nie

Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Scope uitstamp?
Die verstelbuis, wat die kruishare huisves, word deur sterk vere in posisie gehou. Slegs 'n geringe verskuiwing binne beteken 'n groot verskuiwing op die teiken. 'n Kwaai stamp kan moontlik die' verskuiwing veroorsaak. Hoop vir jou dat die stamp nie permanente skade veroorsaak het nie.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Johan JvR
- Hero Member

- Posts: 617
- Joined: Mon May 16, 2011 10:06 am
Re: Scope uitstamp?
Gaan stel die geweer eers in en kyk na al die skroewe: aksie, ringe, basisse - almal. Kyk dat teleskoop nie geskuif het nie soos 3poot s?. Probeer kyk presies waar die tralie die geweer getref het, jy sal dalk 'n spikkel verf, of blink skuurmerk of iets dergeliks sien - dit sal aanduiding gee waar die hou die hardste was.
Ek dink nie hy sal sommer permanente skade h? nie.
sterkte!
Ek dink nie hy sal sommer permanente skade h? nie.
sterkte!
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4599
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Scope uitstamp?
daar is n baie duidelike en nuwe merk op die kd. die cammoe tape wat ek op die kd gedraai het, het sommer in stuk af gestamp. ek kan as ek deur die loop kyk sien die scope en die loop kyk sommer lekker ver van mekaar af op 25m/ ek sou raai die verskil is omtrent 15cm
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Scope uitstamp?
Het die ooms voorin nou weer so gesit en gesels dat hulle nie die varkgat sien nie.
Dis nou jammer as mens n nuwe scope opsit en nog nie eers behoorlik inbreek nie en sulke skade kom oor jou pad. Ek sou ook voorstel maak seker alles is baie goed vas en gaan stel hom weer in en kyk wat maak hy.
Hoop vir jou part dis nie groot skade nie.

"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4599
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Scope uitstamp?
Blok, ek het vandag die scope mooi deurgekyk. op sy linker turret waar die kruishaar aangeskakel word asook die paralaks gestel word- het dit n ordentlikke hou gevat. die scope het baie growwe stelknoppe en die een knop het sommer so n stukkie wat gelyk gestamp het. verder as ek regtig my verbeelding gebruik, dan wi wil dit vir my voorkom of die linker turret effens gebuig het!!!!!. maar dink my verbeelding hardloop met my skuldgevoel weg. ek sal more skietbaan toe gaan en seker maak.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- Dawid
- Hero Member

- Posts: 1079
- Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm
Re: Scope uitstamp?
Hoopnie dis groot skade nie en dat jy spoedig weer aan die skiet gaan wees.
Sterkte
Sterkte
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4599
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Scope uitstamp?
ek kom nou net terug van die baan af. die scope is reg. hy was wel ver uit. het hom terug gestel en n groepering geskiet. geen probleme.
ek is nogsteeds ne seker of so n insident permanente skade doen nie.
ek is nogsteeds ne seker of so n insident permanente skade doen nie.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- musgrave270
- Hero Member

- Posts: 921
- Joined: Mon May 13, 2013 11:26 am
Re: Scope uitstamp?
Môre manne
Die is 'n baie ou topic maar ek dink gister daaroor. Help my asb. as ek verkeerd is. As jou scope uitgestamp word, is daar 'n interne verskuiwing van die lense en ek neem aan dat die stelknoppe se verstelling stem nie meer ooreen met die posisie van die lense nie. Nou my vraag is, indien jy dan weer jou scope instel, gaan die stelknoppe se verstellings/posisie nou weer ooreenstem met die posisie van die lense in die buis of gaan daai verskil altyd daar wees? Hoop dit maak sin
groete
Ruan

- win270
- Hero Member

- Posts: 2104
- Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
Re: Scope uitstamp?
Watter fabrikaat scope het destyds so erg gestamp? Indien daar nie permanente skade was nie, is dit verseker 'n goeie advertensie vir die betrokke fabrikaat . . .
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4599
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am