watter een

Plaas jou ladings hier. Die forum kan nie verantwoordelikheid aanvaar vir enige data wat gepubliseer word nie. So gebruik die inligting met oorleg en versigtigheid. Wat vir een vuurwapen werk is moontlik nie veilig vir 'n ander vuurwapen nie.
Post Reply
Jeep 1
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 85
Joined: Sat Sep 10, 2011 6:59 pm

watter een

Post by Jeep 1 »

naand manne

wat is die beste n 300 h & h of n 300 winmag
sy spoed
koeel gewig
afstand
skop
en akkuraadheid

asseblief manne ek het nou al te veel stories gehoor
                                                                                                                                                                               
25 06 !
immelmanw

Re: watter een

Post by immelmanw »

Vir starters is daar nie meer vervaardigers wat 300 h&h maak nie en 1000de wat 300 win mag maak, die nuutste is die 300 wsm.
Daar bestaan in kalibers nie iets soos "beste" nie, dit is so goed ek vra jou wat is die beste kar....eers gaan jy se mercedes, dan kom n ander perd en se rolls royce.....wie is reg en wie is verkeerd? Beide van die 300'shet hul vooren nadele, die h&h is verseker n classic.....
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: watter een

Post by BLOK »

Soos Wouter se. Maar as jy die geld het bou vir jou n H&H dis classic en omdat hy net vir jou gemaak is klop jou hart sommer beter as hy in jou hande is.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: watter een

Post by Monrique (SJ) »

BLOK wrote: Soos Wouter se. Maar as jy die geld het bou vir jou n H&H dis classic en omdat hy net vir jou gemaak is klop jou hart sommer beter as hy in jou hande is.
@Blok

Ek sien dis willem wat hier reply het!!!

@Jeep

Die 300 is verseker n classic en dit wil my voorkom die WSM begin populer te word..

Groetnis
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: watter een

Post by BLOK »

SJ

Skies man bedoel Willem, dit is nou wat gebeer as jy meer as een bladsy op n keer lees. ;D
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
Post Reply