Gonge was tot op 350m en man was dit nou lekke oefening.(wenner het 28 uit 29 gepot)
Moet ook darem se dat van die klein gonge driehoeke was en die tref oppervlak nog kleiner is as 2"
Groete johan




Taffietafjak wrote: Goeie plan van Kojak, ek sou net meer hou van so 3duim plaatjie. Vanuit die skietstoele seker darem so 4duim plaat.![]()

My voorstel was net om myself te help kwalify, die 2" plaat sou seker reg wees vir die ander manne.tafjak wrote: Goeie plan van Kojak, ek sou net meer hou van so 3duim plaatjie. Vanuit die skietstoele seker darem so 4duim plaat.![]()
Baie happy, sal ook seker kans staan om te pass. Dankie man!Dawie wrote: My beplanning is van jou skietstoel/raam af na 4" Ghong, 3 skote als raak en jy's deur, mis een van die 3 en jy moet nog 2 raak skiet, maw 4/5 en jy's ook deur. So spaar ou 2 skote as jy raak skiet.....Happy?![]()






20 November 2010 op Neethlingshof plaas, Stellenbosch.Dawie wrote: Ons beplan 'n Langafstand Bobbejaanskiet/jag aanbieding deur Colin Saunderson en Simon Carstens. Ek wil dit graag op of naby Stellenbosch hou en is reeds in gesprek om 'n "venue" te organiseer. 'n Datum moet nog vasgestel word en die prys sal rondom R300.00 per lid wees.







Daai kursus sal absolute GOUD werd wees!Dawie wrote: aangebied deur Niel Viljoen





