Remington 700 SPS Varmint .308
-
Camo Joe
- Full Member

- Posts: 115
- Joined: Thu Nov 03, 2011 8:21 am
Remington 700 SPS Varmint .308
Dag se,
Wil net betjie hoor of daar dalk van die manne of vroue is wat al met hierdie roer geskiet het,
Het nou al baie op gelees oor die geweer en soos dit my nou lyk is dit n baie goeie geweer veral as jy kyk na die prys,
My doel vir die geweer sal wees om hom te gebruik vir f klas,
Baie dankie en luister graag na wat die forum lede te se het,

"Blaming guns for killing people is like blaming pencils for bad spelling"
- Witpietskiet
- Hero Member

- Posts: 763
- Joined: Wed Jul 14, 2010 1:14 pm
Re: Remington 700 SPS Varmint .308
Franco, sal jou die naweek mooi probeer verduidelik hoekom jy liewer na die Savage moet kyk.Camo Joe wrote: Dag se,
My doel vir die geweer sal wees om hom te gebruik vir f klas,
Mooi loop
Jag bly baas.
Groete uit Windhoek
Groete uit Windhoek
-
Camo Joe
- Full Member

- Posts: 115
- Joined: Thu Nov 03, 2011 8:21 am
Re: Remington 700 SPS Varmint .308
Ek kyk nogsteeds na die savage ma da le n remington by daai Outdoor center,wat bitter mooi lyk,
Ma dis reg ons sien saterdag,
Goed gaan,
Ma dis reg ons sien saterdag,
Goed gaan,
"Blaming guns for killing people is like blaming pencils for bad spelling"
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8017
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Remington 700 SPS Varmint .308
Gaan maar eerder vir die Savage met die 30" loop. Jy sal nie spyt wees oor daai ekstra 4" as jy FTR wil skiet nie.
Laat Witpiet jou wys hoe mooi daai Savage van hom skiet.
Laat Witpiet jou wys hoe mooi daai Savage van hom skiet.
-
Camo Joe
- Full Member

- Posts: 115
- Joined: Thu Nov 03, 2011 8:21 am
Re: Remington 700 SPS Varmint .308
Jis Arnold,
Dis die probleem,ek het al met Pieter se Savage geskiet

Ma ja jy is reg,Savage FTR loop mooi,sal ma net betjie vasbyt en nie nou haastig n ander roer koop nie,
Groete.
Dis die probleem,ek het al met Pieter se Savage geskiet
Ma ja jy is reg,Savage FTR loop mooi,sal ma net betjie vasbyt en nie nou haastig n ander roer koop nie,
Groete.
"Blaming guns for killing people is like blaming pencils for bad spelling"
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Remington 700 SPS Varmint .308
Franco
Mooi loop
Francois
Baie wyse besluit....Savage FTR loop mooi,sal ma net betjie vasbyt en nie nou haastig n ander roer koop nie,
Mooi loop
Francois
-
Camo Joe
- Full Member

- Posts: 115
- Joined: Thu Nov 03, 2011 8:21 am
Re: Remington 700 SPS Varmint .308
Nee kyk daai is feite,
"Blaming guns for killing people is like blaming pencils for bad spelling"
- Witpietskiet
- Hero Member

- Posts: 763
- Joined: Wed Jul 14, 2010 1:14 pm
Re: Remington 700 SPS Varmint .308
en Franco het jy toe gesien vandag? 
Dankie dat jy kom saam speel het.
Mooi loop
Dankie dat jy kom saam speel het.
Mooi loop
Jag bly baas.
Groete uit Windhoek
Groete uit Windhoek
-
Camo Joe
- Full Member

- Posts: 115
- Joined: Thu Nov 03, 2011 8:21 am
Re: Remington 700 SPS Varmint .308
Nee wat die Koeel is deur die kerk,Savage sal dit wees,
Ek moet vir jou dankie se dat ek kon kom saam speel het,was kwaai leka,
Oo en weer eens baie geluk,
Ek moet vir jou dankie se dat ek kon kom saam speel het,was kwaai leka,
Oo en weer eens baie geluk,
"Blaming guns for killing people is like blaming pencils for bad spelling"
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4600
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Remington 700 SPS Varmint .308
bly jy het op die savage besluit. ek gaan nou iets se wat tot niemand se voordeel gaan wees nie, maar aangesien jy klaar besluit het het ek nou die vrymoedigheid.
ek skiet self jakalse met n 308, nogtans kan ek nie vat daaraan kry dat iemand n 308 n varminter kan noem nie.
ek skiet self jakalse met n 308, nogtans kan ek nie vat daaraan kry dat iemand n 308 n varminter kan noem nie.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!