Dankie Mona
Ja ek dink so lys sal 'n goeie ding wees en as 'n mens by dam of oord ook net kan noem watse spesies visse en hoe vorige vangste was. Dit sal ook goed wees om te noem of daar toilette, krag, slaapplek ens beskikbaar is.
bv (*ons sal seker net 'n nuwe post moet begin!!)
Dam/oord se naam : Kraaipoort (Drostersnes??)
Dorp: +- 25km van Koffiefontein & +-25km van Fouriesmith
Tel / sel no : ?
kontakpersoon se naam : ?
geriewe beskikbaar: storte Chalette beskikbaar, (dink net koue water), toilette, geen kragpunte teen water, ons slaan gewoonlik tent langs water
Koste: +- R10-00 per persoon (as mens oorslaap betaal jy bietjie meer, dink dit dan +- R60 per voertuig)
visspesies - karp, baber, geelvis (nie seker nie, nog nie gevang nie), modderbek
meeste visse per dag vir een persoon: +- 28
minste visse per dag vir een persoon: 3
grootste vis per spesie: 4,8kg karp / +-8kg baber / modderbek onder 3kg
Algemeen: visse hou 'n man lekker besig, nie grootste visse nie, avg 2-3kg. Daar geen bome om dam. water is baie skoon, sit baie min vas.
Mens kan seker nog meer in detail gaan (aas ens), maar dan gaan die lysie te lank word.
Groete
Danie
Warrenton Weir
- blikkies
- Newbie

- Posts: 45
- Joined: Tue Jul 27, 2010 11:57 am
Re: Warrenton Weir
danie01
sy het een geskep hengelplekke sentraal suid afrika.
groete
blikkies

-
Vriendin
Re: Warrenton Weir
Hallo Danie - ek het 'n nuwe topic begin. Kyk onder HENGELPLEKKE IN SENTRALE SUID AFRIKA.Danie01 wrote: Dankie Mona
Ja ek dink so lys sal 'n goeie ding wees en as 'n mens by dam of oord ook net kan noem watse spesies visse en hoe vorige vangste was. Dit sal ook goed wees om te noem of daar toilette, krag, slaapplek ens beskikbaar is.
bv (*ons sal seker net 'n nuwe post moet begin!!)
Dam/oord se naam : Kraaipoort (Drostersnes??)
Dorp: +- 25km van Koffiefontein & +-25km van Fouriesmith
Tel / sel no : ?
kontakpersoon se naam : ?
geriewe beskikbaar: storte Chalette beskikbaar, (dink net koue water), toilette, geen kragpunte teen water, ons slaan gewoonlik tent langs water
Koste: +- R10-00 per persoon (as mens oorslaap betaal jy bietjie meer, dink dit dan +- R60 per voertuig)
visspesies - karp, baber, geelvis (nie seker nie, nog nie gevang nie), modderbek
meeste visse per dag vir een persoon: +- 28
minste visse per dag vir een persoon: 3
grootste vis per spesie: 4,8kg karp / +-8kg baber / modderbek onder 3kg
Algemeen: visse hou 'n man lekker besig, nie grootste visse nie, avg 2-3kg. Daar geen bome om dam. water is baie skoon, sit baie min vas.
Mens kan seker nog meer in detail gaan (aas ens), maar dan gaan die lysie te lank word.
Groete
Danie
Dankie vir jou terugvoer. Drostersnes is op die teenoorgestelde kant van die Kalkfontein Natuurreservaat. Ons was nog nie gelukkig genoeg om daar vis te vang nie - altyd volbespreek. Die natuurreservaat is net so lekker .... en baie netjies. Dankie vir jou terugvoer
-
Danie01
- Hero Member

- Posts: 1596
- Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am
Re: Warrenton Weir
Mona
Ek wou nog altyd aan die anderkant van die dam vang, nou het ek dam n nommer en sal volgende keer daardie kant gaan papgooi!
Dankie ek sal die ander topic dophou en inligting plaas soos ek kry!