Herlaai Tips
- Nuweseun
- Sr. Member

- Posts: 334
- Joined: Mon Sep 12, 2011 1:07 pm
Re: Herlaai Tips
Asb Wouter, dit sal baie gaaf wees dankie.
Dit is n sako en die lengte is 24 3/8".
Baie dankie
Nuweseun.
Dit is n sako en die lengte is 24 3/8".
Baie dankie
Nuweseun.
Lood in die lug, sit vleis op die tafel.
- Nuweseun
- Sr. Member

- Posts: 334
- Joined: Mon Sep 12, 2011 1:07 pm
Re: Herlaai Tips
Wouter
Help asb, hoe bepaal ek di dop kapasiteit?

-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7557
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Herlaai Tips
Nuweseun
Gewoonlik vat n mens n gevuurvormde dop maar in hierdie geval vat n mens die dop wat jy gaan herlaai. Vat die dop en weeg hom, vat dan daai dop en sommer met prestic maak die primer pocket toe tot by die gaaitjie, maak hom vol water tot bo sonder dat die water n ronding maak en weeg hom weer. Trek die twee gewigte van mekaar en siedaar jou dopkapasiteit.
Groetnis

RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- Nuweseun
- Sr. Member

- Posts: 334
- Joined: Mon Sep 12, 2011 1:07 pm
Re: Herlaai Tips
Wouter
Ek het so gemaak en kry die kapasiteit as 90.5gr. En my loop se lengte is
24 3/8" sal jy asb vi my loer wat se daai QL van jo en wat dink jy oor die TPL vir daai 260gr accubonds.
Baie dankie vir al die hulp.
Nuweseun
Ek het so gemaak en kry die kapasiteit as 90.5gr. En my loop se lengte is
24 3/8" sal jy asb vi my loer wat se daai QL van jo en wat dink jy oor die TPL vir daai 260gr accubonds.
Baie dankie vir al die hulp.
Nuweseun
Lood in die lug, sit vleis op die tafel.
-
Biltongjagter
Re: Herlaai Tips
Bepaal dop kapasiteit so - http://www.gsgroup.co.za/faqcasecap1.html
- Nuweseun
- Sr. Member

- Posts: 334
- Joined: Mon Sep 12, 2011 1:07 pm
Re: Herlaai Tips
Baie dankie, daai link is baie handig, en die fotos het baie gehelp om te sienBiltongjagter wrote: Bepaal dop kapasiteit so - http://www.gsgroup.co.za/faqcasecap1.html
tot presies waar ek die dop moet vul.
Ek waardeer.
Lood in die lug, sit vleis op die tafel.
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Re: Herlaai Tips
Tregtertjie/pannetjie
Ek het die pannetjie onlangs gekoop Dit het my hele siklus van laai laat verander ek het eers al my doppe vol kruit gemaak dan hulle met n lig van bo seker gemaak ek het niks gemis nie en dan koels geseat
Nou gooi ek kruit in pan druk dop in soos op foto en met die afhaal van die pan is die kruit kla in die dop plaas pan terug op dispenser en seat dan dadelik die koel teen die tyd dat ek die koel geseat het is die volgende kruit klaar gegooi en die proses word herhaal Dit werk vir my vinniger
Ek dink die idee is n wenner

Last edited by Vlakvark on Sat Sep 24, 2011 1:14 am, edited 1 time in total.

- Nuweseun
- Sr. Member

- Posts: 334
- Joined: Mon Sep 12, 2011 1:07 pm
Re: Herlaai Tips
Kerels, help asb. Iets wat my al 'n hele ruk pla.
Wat is die uitwerking van temperatuur/klimaat op herlaai en spesefiek op die ontwikkeling van nuwe ladings?
Wat sal die verskil wees indien jy ladings ontwikkel in die warm somer en watter effek sal dit dan in die winter he?
Groete
Wat is die uitwerking van temperatuur/klimaat op herlaai en spesefiek op die ontwikkeling van nuwe ladings?
Wat sal die verskil wees indien jy ladings ontwikkel in die warm somer en watter effek sal dit dan in die winter he?
Groete
Lood in die lug, sit vleis op die tafel.
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: Herlaai Tips
Nuweseun, die lading ontwikkeling in die somer of winter sal geensins n verskil aan jou node maak nie, maar wel waar die POI (point of impact) sal wees. Die vlug van die koeel word beinvloed deur die digtheid van die lug. Die digtheid van die lug word weer bepaal deur Temp, Humiditeit en Barometriese druk. "Density Altitude" wat weer n som is van Air Density is egter die bepalende faktor waarna gekyk moet word as daar n verandering in POI is, en nie Air Density.
Vlugingeneurs gebruik ook Density altitude om te bepaal hoe n vliegtuig gaan reageer met opstuig gelaai met n bepaalde vrag onder bepaalde kondisies op n gegewe plek. Die vlugbaan van n koeel kan ook met redelikke sekerheid op dieselfde beginsel voorspel word.
Dit is n hele "science" wat ek redelik nagevors het en so bietjie van weet.

- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Herlaai Tips
Piet
Baie interresant wat jy vertel dit is ook soos ek dit nog altyd redeneer het. Iets anders wat ook verskil kan maak wat ek nog altyd gedink het en ek weet nie of ek reg is nie. Is gelaaide rondtes in die somer met son wat hulle warm maak nie geneig om meer druk te gee as in die winter waneer dit kouer is nie. Mag verkeerd wees dit is hoekom ek vra. Kom ons vat nou maar net vir vergelyking n pak patrone wat in die bakkie le in die somer teenoor die winter. Wat sal die druk verskille wees.
Blok

"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Nuweseun
- Sr. Member

- Posts: 334
- Joined: Mon Sep 12, 2011 1:07 pm
Re: Herlaai Tips
Dis hoe ek dit ook verstaan. Die spoed behoort toe te neem namate die temperatuur ook toe neem. Sal dit egter net die POI beinvloed of dal die groepeering ook?
Groete
Groete
Lood in die lug, sit vleis op die tafel.
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Herlaai Tips
Wanneer al die koeels na die selfde temp.warm bak en die spoed is dieselfde behoort hulle groepering dieselfde te wees, maar dan gaan jou node weer verskil en gaan wel die groepering prentjie verander. Is dit nie so?
Groetnis
Groetnis
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: Herlaai Tips
Ek het toetse gedoen op S365 en S361 om die mite te ondersoek dat S361 baie sensitief is vir temp skommelinge. Ek het 15 patrone van elk in die deepfreeze geplaas vir n uur, en toe in n koelbox met blou ys blokke in baan toe geneem. Ek het 15 van elk op n swart rubbermat in die son laat l? om so warm as moontlik te maak en toe hulle oor n chronie geskiet, en die resultate was baie interesant.
My toetse was gedoen in my .25 06
Koelboks se temp was deurentyd gemeet met n elektroniese temp meter en het nooit warmer as 1.3 grade celsuis geword.
Hier is my bevindinge:
S361 Koud
Gem 3273 ft/sek
S361 Warm
Gem 3330 ft/sek
Dus: n verskil van 57 ft/sek stadiger
S365 Koud
Gem 3206 ft/sek
S365 Warm:
327o ft/sek
Dus n verskil van 64 ft/sek.
Deur hierdie toets het ek 2 dinge geleer nl: S361 is geensins meer sensitief as S365, inteendeel. S365 het n groter variasie in spoed getoon. Vandaar af skiet ek baie suksesvol met S361 nadat sekere batches S365 so baie moeilikheid gemaak het.
Tweedens: Dat 57 ft/sek nie n noemenswaardige verskil in trajek of POI gemaak het nie. Inteendeel, was die groepe (POI) op presies dieselfde plek, warm of koud.
Die verskil in "Environmental" kondisies tussen winter en somer, en dag tot dag veroorsaak die verskil in POI, nie net Temp nie. Onthou wat ek hierbo ges? het. Temp, Barometriese druk en Humiditeit saam speel n rol, en dit verskil dramaties tussen winter en somer.

Piet, baie dankie vir die inligting, dit help baie!!
Ek was maar baie bang dat ek nou so hard werk om hierdie ladings te ontwikkel net om in die winter te kom en dan te sie die blerrie goed willie groepeer nie!!
Dankie vir almal, soos jy wat die moeite doen om sulke dinge te toets en dan met ons te deel.
Groete
Ek was maar baie bang dat ek nou so hard werk om hierdie ladings te ontwikkel net om in die winter te kom en dan te sie die blerrie goed willie groepeer nie!!
Dankie vir almal, soos jy wat die moeite doen om sulke dinge te toets en dan met ons te deel.
Groete
Lood in die lug, sit vleis op die tafel.
- Biltong
- Hero Member

- Posts: 582
- Joined: Thu Jun 09, 2011 3:00 pm
Re: Herlaai Tips
Ek het 'n onlangse ervaring gehad met my .338 wm waarvan een "batch" 225gr SST punte gelaai in die winter met 68.8gr S365 teen 2810fps, laasweek in die warmte hier in Pretoria (37 'C) tot bykans 3000fps gemiddled geklim het. (Hoosgte spoed 3003fps gem 2970fps) :o Ek was verbaas om nie uitermatige druktekens waar te neem nie -Primers nie plat nie en doppe maklik uitgekom.
My eerste reaksie was dat dit toe te skryf is aan die hitte, maar Piet se wetenskaplike toets be-aam dit nie. Piet kan jy asb. dalk korltiks probeer verduidelik hoe die ander faktore dan sou bydrae tot groter spoed in my genoemde voorbeeld. (Moet se dis 'n 27" loop op die geweer.)
My eerste reaksie was dat dit toe te skryf is aan die hitte, maar Piet se wetenskaplike toets be-aam dit nie. Piet kan jy asb. dalk korltiks probeer verduidelik hoe die ander faktore dan sou bydrae tot groter spoed in my genoemde voorbeeld. (Moet se dis 'n 27" loop op die geweer.)
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: Herlaai Tips
Biltong, in kort gaan ek dit so noem.
Warm lug is baie dunner as koue lug.
Dro? lug is digter as lug met n ho? humiditeit
Hoe barometriese druk bied n groter weerstand teen die vlug van n koe?l
Die drie saam vorm "Air Density"
Hulle beinvloed "Air density" in minder en meerdere mates, en kombinasies van enige 2 het n groot invloed op die eindproduk. Dit is hoekom ons nie na "air Density" kyk as ons skiet, maar eerder na "Density Altitude"
Dit is n groot onderwerp, en kan nie in n paar sinne verduidelik word nie. Maar glo my, slegs n klein verandering in enige van die 3 op n gegewe stadium kan n dramatiese verandering in jou POI veroorsaak.

Dankie Piet, ek sal ook nog leer met die tyd saam.
Groete.
Groete.
-
Beyers
- Hero Member

- Posts: 1409
- Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm
Re: Herlaai Tips
Piet jammer maar verduidelik asb die een, maar net 'n houtwerk onniePiet Breedt wrote:
Dro? lug is digter as lug met n ho? humiditeit
- Geno
- Administrator

- Posts: 13643
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Herlaai Tips
Oom Piet,Piet Breedt wrote:
Dro? lug is digter as lug met n ho? humiditeit
Moet dit nie omgekeer wees nie? Die humiditeit het mos meer vog-deeltjies wat die digtheid meer maak......
Goed, beter, 6millimeter!
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Herlaai Tips
Piet
Ja ek het daai ene ook anders om. Hoe humiditeit verhoog die digdheid van die lug omdat dit nou meer versadig is aan "water vapours" wat in entiteit ook swaarder is as die ander atmosferiese gasse
Of mis ek nou iewers iets?

NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Herlaai Tips
Alles baie interresant
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: Herlaai Tips
Dankie Ludwig
Ja dit is baie interesant en het my letterlik n jaar en n half erg laat kopkrap en my geweldig frustreer met die luggeweer skiet, totdat ek gelees het van "Density Altitude" by vliegtuie en skielik het die lig vir my aan gegaan. My weatherstation (windmeter) het Density Altitude gehad, maar ek het nie geweet wat dit was. Ek het aantekeninge daarvan begin maak en onmiddelik n werkbare verskynsel agtergekom. Dit nadat ek 2 boeke vol data afgeskryf het oor Air Density (temp, humiditeit en atmosferiese druk) en wat dit op n betrokke dag met my POI gedoen het. Ek kon niks wysraak nie, maar die dag toe ek Density Altitude begin log, kon ek onmiddelik n patroon sien, en kan nou met redelikke sekerheid voorspel waar my POI gaan wees nog voordat ek n skoot geskiet het op n bepaalde plek en tyd en weersomstandighede.

bullseye
Re: Herlaai Tips
More manne
Piet Breedt en Ludwig daar is nie dalk n kans dat julle vir ons op forum kan klas gee oor density altitude en wat se gereedskap jy nodig het om prakties jou skietvernuf te verbeter nie?
Dankie
Ben.
Piet Breedt en Ludwig daar is nie dalk n kans dat julle vir ons op forum kan klas gee oor density altitude en wat se gereedskap jy nodig het om prakties jou skietvernuf te verbeter nie?
Dankie
Ben.
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Herlaai Tips
It just shows you. Toe ek die stkkie lees en hy begin praat van molekules toe weet ek, ek het nou soos my gat gedink. Ja die H+ is die ligste op die periodieke tabel. En ek het heeltemal vergeer van die verplasing van gasse. Eish bietjie rusty gewees op daai ene
Hehe maar nou is my breinselle weer los
Thanks manne
Hehe maar nou is my breinselle weer los
Thanks manne
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
-
Beyers
- Hero Member

- Posts: 1409
- Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm
Re: Herlaai Tips
Ek sit agter in die klas nou verstaan ek ook.