Opsoek na nog 'n veelsydige kaliber (Het reeds nulkwes)?
-
fanie17
- Hero Member

- Posts: 513
- Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am
Re: Opsoek na nog 'n veelsydige kaliber (Het reeds nulkwes)?
Wat wil jy skiet met die ander geweer,Ek sal nooit weer under gun wees nie En niemand moet jou vertel van skoot plasing nie.Jy kry net 40% KEER Tyd daar voor as jy groot goed jag
.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara 25-06truvelo
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6974
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Opsoek na nog 'n veelsydige kaliber (Het reeds nulkwes)?
Dit sal maar wissel van rooibokke tot eland, BWB en Koedoe.
Dit is nie so seer my ekstra geweer nie maar meer my skoonpa se geweer

Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6974
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Opsoek na nog 'n veelsydige kaliber (Het reeds nulkwes)?
Oom Fanie,
En eendag as ek groot is sal 'n buffel darem ook 'n lekker uitdaging wees.

Philip
Re: Opsoek na nog 'n veelsydige kaliber (Het reeds nulkwes)?
As ek een kaliber moes kies en dit sou n 9,3x62 moes wees om alles mee te jag vir die res van my lewe sou ek nie tweekeer dink nie,dis n fantastiese kaliber.Deur die jare het die kaliber hom deur en deur bewys.
Groete
Philip
Groete
Philip
-
fanie17
- Hero Member

- Posts: 513
- Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am
Re: Opsoek na nog 'n veelsydige kaliber (Het reeds nulkwes)?
Ek sou kyk na 300 wm,as jy dan groter goed wil skiet kry n 416 rigby of 404 jef
.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara 25-06truvelo
-
SJG
Re: Opsoek na nog 'n veelsydige kaliber (Het reeds nulkwes)?
Deon
Eerstens, as ek gaan byt, dan byt ek 'n gat in jou arm. Ja dit is die skoonpa hier. Ek het na al die opsies gelees en goed gaan nadink, ek ken 'n 375 en het baie met een geskiet. dit sal nie help ek gaan na iets naby 30 06 nie want dit het jy. Die idee is om twee verskillende kalibers te kyk vir verskillende opsies oin die jagveld.
Jy kan maar rondkyk vir 'n 375 en laat weet as jy 'n goeie een kry. Ons kan al die ander besonderhede oor die telefoon bespreek.
Nou sit ek 'n wurm in jou gat en jy gaan nie stil sit nie, totdat jy gekry het wat jy wil.

Skoonpa

Dankie Cleandad!!!!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Evert
- Sr. Member

- Posts: 301
- Joined: Wed Jan 19, 2011 4:39 pm
Re: Opsoek na nog 'n veelsydige kaliber (Het reeds nulkwes)?
Ek sal ok se 9.3 vir die bos is dit n baie goeie kaliber. Het vorige jare altyd met n 30-06 geskiet en vandat ek my 9.3 gekry sal ek nie somer terug gaan nie. Het die jaar blouwildebees, kudu, Rooibok, waterbok, Eland geskiet met baie goeie rusulte en jyt ook geen probleem om deur die bos te skiet nie.
Hunting: Isn't just something I do it's part of who I am.
300H&H Zastava
9.3x62 Mannlicher Schoenauer
300H&H Zastava
9.3x62 Mannlicher Schoenauer
- Nuweseun
- Sr. Member

- Posts: 334
- Joined: Mon Sep 12, 2011 1:07 pm
Re: Opsoek na nog 'n veelsydige kaliber (Het reeds nulkwes)?
Deon, ek laaik jou skoonpa kwaai, en hyt nog goeie smaak ook!!!SJG wrote: Deon
Eerstens, as ek gaan byt, dan byt ek 'n gat in jou arm. Ja dit is die skoonpa hier. Ek het na al die opsies gelees en goed gaan nadink, ek ken 'n 375 en het baie met een geskiet. dit sal nie help ek gaan na iets naby 30 06 nie want dit het jy. Die idee is om twee verskillende kalibers te kyk vir verskillende opsies oin die jagveld.
Jy kan maar rondkyk vir 'n 375 en laat weet as jy 'n goeie een kry. Ons kan al die ander besonderhede oor die telefoon bespreek.
Nou sit ek 'n wurm in jou gat en jy gaan nie stil sit nie, totdat jy gekry het wat jy wil.
![]()
![]()
![]()
![]()
![]()
![]()
![]()
Skoonpa
Julle gaan daai 375 voorwaar geniet, dis 'n uitsteekende keuse vir julle planne!!
Baie geluk!
Lood in die lug, sit vleis op die tafel.
- Sam Kelbrick
- Full Member

- Posts: 124
- Joined: Tue Apr 26, 2011 9:44 am
Re: Opsoek na nog 'n veelsydige kaliber (Het reeds nulkwes)?
Ek stem ook vir 'n 375 H&H. My gunsteling is die Winchester Safari Express 'n baie mooi geweer teen 'n goeie prys.
Value has a value only if its value is valued
- Dawid
- Hero Member

- Posts: 1079
- Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm
Re: Opsoek na nog 'n veelsydige kaliber (Het reeds nulkwes)?
Deon
Die manne wat 375`e besit raak nie maklik van hulle ontslae nie behalwe as hulle net nog n beter en mooier een kan kry en dus is hulle redelik skaars.
Myne is natuurlik in die mark vir die skamele prys van R 50 000..
dis nou nadat jy natuurlik bykans my arm afgebreek het soos hy gedraai is..

Sterkte met jou soeke...dis n goeie keuse
Die manne wat 375`e besit raak nie maklik van hulle ontslae nie behalwe as hulle net nog n beter en mooier een kan kry en dus is hulle redelik skaars.
Sterkte met jou soeke...dis n goeie keuse
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
-
Philip
Re: Opsoek na nog 'n veelsydige kaliber (Het reeds nulkwes)?
Ek besit ongelukkig nie n 375 nie,maar soos die 9,3x62 is dit ook n bietter goeie kaliber.As jy wil hare kloof seker dan n bietjie beter as die 9,3,maar nie baie nie
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Opsoek na nog 'n veelsydige kaliber (Het reeds nulkwes)?
Deon,
Het jou vrou nie nog sussies nie???
Kyk na jou budget, kyk dan wat beskikbaar is in die 375 reeks van kalibers vir die budget.
Dan gaan koop jy so gou as moontlik voor skoonpa van plan van ander...
(Terg net)
Dink julle gaan die 375 Ruger baie genietl....

FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6974
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Opsoek na nog 'n veelsydige kaliber (Het reeds nulkwes)?
Dankie manne & Skoonpa,
Sal rondkyk, daai begroting gaan dalk net verdubbel en gestretch moet word... LOL
Sal rondkyk, daai begroting gaan dalk net verdubbel en gestretch moet word... LOL
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6974
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Opsoek na nog 'n veelsydige kaliber (Het reeds nulkwes)?
http://www.rifleshootermag.com/2011/01/ ... er_061207/
Hier is so ietse oor die 375 Ruger.
Moet s? dit klink erg indrukwekkend.
Ons gaan so bietjie wag en dan later die kopie aanpak.
Gee ons kans om die regte besluit te maak
Hier is so ietse oor die 375 Ruger.
Moet s? dit klink erg indrukwekkend.
Ons gaan so bietjie wag en dan later die kopie aanpak.
Gee ons kans om die regte besluit te maak
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
-
fanie17
- Hero Member

- Posts: 513
- Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am
Re: Opsoek na nog 'n veelsydige kaliber (Het reeds nulkwes)?
As jy n 375 wil koop kry n Cz h+h Is die regte aksie en akuraat
.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara 25-06truvelo
- Nuweseun
- Sr. Member

- Posts: 334
- Joined: Mon Sep 12, 2011 1:07 pm
Re: Opsoek na nog 'n veelsydige kaliber (Het reeds nulkwes)?
En die prys is reg....fanie17 wrote: As jy n 375 wil koop kry n Cz h+h Is die regte aksie en akuraat
Lood in die lug, sit vleis op die tafel.
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6974
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Opsoek na nog 'n veelsydige kaliber (Het reeds nulkwes)?
Daai is my absolute droomgeweer, en hy pas mooi by my 30-06, dan kort ons nou nog net die 6.5X55 ook 
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6974
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Opsoek na nog 'n veelsydige kaliber (Het reeds nulkwes)?
Dit wil voorkom of daar nie van hulle beskikbaar is op die oomblik nie, en die wat wel daar is se pryse is mal...
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Nuweseun
- Sr. Member

- Posts: 334
- Joined: Mon Sep 12, 2011 1:07 pm
Re: Opsoek na nog 'n veelsydige kaliber (Het reeds nulkwes)?
Deon, ek hou van hoe jy dink....DWB wrote: Daai is my absolute droomgeweer, en hy pas mooi by my 30-06, dan kort ons nou nog net die 6.5X55 ook![]()
Lood in die lug, sit vleis op die tafel.
-
fanie17
- Hero Member

- Posts: 513
- Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am
Re: Opsoek na nog 'n veelsydige kaliber (Het reeds nulkwes)?
Daar is by Die Skiet winkel in Bloem het die week n 500ne bestel
.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara 25-06truvelo
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6974
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Opsoek na nog 'n veelsydige kaliber (Het reeds nulkwes)?
Dankie, skoonpa het gevra dat ek net bietjie vasstaan, hy moet R14000 vir so klein operasietjie betaal oor die medies dit nie dek nie
Wat prys hulle daar?
Wat prys hulle daar?
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6974
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Opsoek na nog 'n veelsydige kaliber (Het reeds nulkwes)?
Oom vat daai statement van: "I will never again be undergunned" nou baie ernstig opfanie17 wrote: Daar is by Die Skiet winkel in Bloem het die week n 500ne bestel
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
-
fanie17
- Hero Member

- Posts: 513
- Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am
Re: Opsoek na nog 'n veelsydige kaliber (Het reeds nulkwes)?
Hulle was beskikbaar vir R12900 is egter uit verkoop,sal Jan weer beskikbaar wees vir die normale prys van R15500.Zastava bring nou n Africa model vir R10900,dink ek,kyk na hom ook,dit is n Mauser aksie.
.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara 25-06truvelo
-
fanie17
- Hero Member

- Posts: 513
- Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am
Re: Opsoek na nog 'n veelsydige kaliber (Het reeds nulkwes)?
Jy voel of jy sonder klere is in daai omstandighede