Manne wil net se dat om met n k/d van Clarence te skiet is darm net n plesier.Het Saterdagaand n reun jakkals geklits terwyl hy skuins vanaf my weggedraf het.My 243 klink soos my .22 hier by my en is darm lekker om die doep aan die anderkant te hoor.Het n tydjie terug die reun se maat geskiet en nou het hy self bakkie gery.Reun was op 100m geskiet.Nie goeie skoot nie ,maar hy is plat.Hier is die outjie
[img width=560 height=420]http://i1087.photobucket.com/albums/j46 ... G_4346.jpg[/img][img width=560 height=420]http://i1087.photobucket.com/albums/j46 ... G_4337.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i1087.photobucket.com/albums/j46 ... G_4343.jpg[/img][img width=560 height=420]http://i1087.photobucket.com/albums/j46 ... G_4340.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i1087.photobucket.com/albums/j46 ... G_4339.jpg[/img]
Groete
Blackie
Leer uit jou voute
- Blackie Swart
- Sr. Member

- Posts: 422
- Joined: Sat Apr 02, 2011 7:48 pm
Re: Leer uit jou voute
Gooi mielies
.308 Sako TRG, .243 Remmington, , .22 Brno model 2e

- roux cf
- Full Member

- Posts: 202
- Joined: Sat Mar 26, 2011 7:38 pm
Re: Leer uit jou voute
Blackie,
Enige skoot wat n jakkie laat omval is n goeie skoot!
Mooi man!
Dit is nogal mooi as daai punt so lekker doep op vlekkie se kind!
Groete,
Charl

Laat jou roer die praatwerk doen!!!
-
wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Re: Leer uit jou voute
Blackie
Ek weet nie waar in die wereld jy opereer nie, maar die ouens wat jou R200/jak wil betaal het of nie probleme nie of het iewers tred verloor met die werklikheid.
By ons kos dit R500 per jak of kat. Kilometergeld word apart bereken. As boer moet jy jou huiswerk ook doen. Moenie jagters laat uitkom na jou toe om te kom kyk of jy 'n probleem het nie. Jy moet weet waar jakkie hom bevind (spore, misplekke, vangplekke) en dan net die jagter laat kom om hom dood te skiet.
Ek weet die topic het nou by KD's loop draai, maar ek moes net my 1c ingooi.
Ek weet nie waar in die wereld jy opereer nie, maar die ouens wat jou R200/jak wil betaal het of nie probleme nie of het iewers tred verloor met die werklikheid.
By ons kos dit R500 per jak of kat. Kilometergeld word apart bereken. As boer moet jy jou huiswerk ook doen. Moenie jagters laat uitkom na jou toe om te kom kyk of jy 'n probleem het nie. Jy moet weet waar jakkie hom bevind (spore, misplekke, vangplekke) en dan net die jagter laat kom om hom dood te skiet.
Ek weet die topic het nou by KD's loop draai, maar ek moes net my 1c ingooi.
- Blackie Swart
- Sr. Member

- Posts: 422
- Joined: Sat Apr 02, 2011 7:48 pm
Re: Leer uit jou voute
Naand wlm.Wel ek is in die Noord Kaap en skiet die jakkalse maar as n tyd verdryf.Niemand wil hier in die platteland betaal vir die goed se skiet nie.Het wel paar vriende wat my vergoed deur goedkoper slaggoed aan my te verkoop.Sukkel hier maar .Dinge sal seker nog regkom.
Groete
Blackie
Groete
Blackie
Gooi mielies
.308 Sako TRG, .243 Remmington, , .22 Brno model 2e
.308 Sako TRG, .243 Remmington, , .22 Brno model 2e
-
wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Re: Leer uit jou voute
Blackie
Ek is ook uit die Noord kaap, maar ons maak nie so met ons jagters nie.
Hou maar moed, die jakkalse sal hulle nog vreet dat hulle jou gat sal kom lek oor hulp.
Groete Willem

- Rooies
- Hero Member

- Posts: 587
- Joined: Fri Mar 06, 2009 9:26 pm
Re: Leer uit jou voute
Blackie
Van waar in die Noord Kaap is jy?
Van waar in die Noord Kaap is jy?
243 Howa]
308 Howa] Die tweeling
12 Br Robert Huges
38sp Rossi
"Forgive your enemies, but never forget their names."
308 Howa] Die tweeling
12 Br Robert Huges
38sp Rossi
"Forgive your enemies, but never forget their names."
- Blackie Swart
- Sr. Member

- Posts: 422
- Joined: Sat Apr 02, 2011 7:48 pm
Re: Leer uit jou voute
Naand Rooies.Ek bly in Port Nolloth.Skiet maar hier in die omgewin op die plase die jakkalse.
Groete
Blackie
Groete
Blackie
Gooi mielies
.308 Sako TRG, .243 Remmington, , .22 Brno model 2e
.308 Sako TRG, .243 Remmington, , .22 Brno model 2e
-
ablm468
Re: Leer uit jou voute
Blackie
Ek dink baie keer is dit nie 'n kwessie van mense wat nie wil betaal nie, maar eerder een van dit is 'n mens se "belief". Mens s? soms vir jouself 'n ding en jy glo dit omdat dit jou persepsie is. Ek het so 20 jaar gelede begin as makelaar in versekering en het aan die begin geglo dat mense nie graag versekering wil uitneem nie. Dit het vir baie jare swaar gegaan totdat ek besef het ek is verkeerd en ek beperk myself. Toe ek dit besef het en ook dat mense graag versekering wil uitneem as jy aan hulle die voordele verduidelik, toe gaan dit onmiddelik beter. Die polisse wat ek aan die begin verkoop het het premies gehad van R75pm of R100pm, nou het ek al premies van R25000pm en R100000pm verkoop, die werk het deiselfde gebly dit is my attitude wat verander het.
Skies ek wil nie die post hijack nie, en ook nie s? jy het nie selfvertoue nie, ek wil se, as jy glo in wat jy doen en glo dat jy jou vakgebied ken.... kan mense sien jy weet waarvan jy praat. Hulle sal betaal net wat jy vra, want mense kan onderskei wanneer hulle met 'n kenner praat, iemand wat weet waarvan hy praat en wanneer nie.
Hou aan met wat jy doen, moenie moed verloor nie glo in jouself.
Groete
Hansman

Skolla
- Hero Member

- Posts: 825
- Joined: Thu Nov 26, 2009 2:25 pm
Re: Leer uit jou voute
Bogenoemde is volgens my van die groot waarhede wat al op die Forum kwyt geraak is.wlm wrote: As boer moet jy jou huiswerk ook doen. Moenie jagters laat uitkom na jou toe om te kom kyk of jy 'n probleem het nie. Jy moet weet waar jakkie hom bevind (spore, misplekke, vangplekke) en dan net die jagter laat kom om hom dood te skiet.
Ek gaan nie sommer meer na iemand toe as hy my nie ten minste dit kan s? nie.
Hoe s? Taffie, jy moet die adres ken!!