KURSUS

A place to advertise or mention a course/ Die plek om jou kursusse te adverteer of bekend te stel
Post Reply
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

KURSUS

Post by JACQUES BOTHA »

Kursus as daar belangstelling is:
[glow=red,2,300](Inleiding tot Probleemdier beheer)[/glow]
As iemand n behoefte identifiseer in sy gemeenskap, wat werklik n behoefte uit sy hart is,
gee my n pm of mail .
Ek is bereid om 2 kursusse per jaar gratis aan te bied vir so doel.
Jy reel die kursus en die mense en hulle betaal sommer die geld in by jou of die organisasie wat jy identifiseer.
En ek doen die res, as dit redelik ver is reel net asb n slaapplek vir my , die res is gratis .

Ek wil graag sommer graag  die eerste een op Cradock aanbied en die fondse vir die Plaasklike Shelter gee .
As iemand daar wil reel, ek is beskikbaar so vroeg in die volgende jaar (2012).
Indien daar nie belangstelling is vir Cradock nie, kan enige een my n pm of mail gee vir voorstelle of gedagtes rondom die saak.

Groete
Jacques Botha
Shoot straight and tell the truth!
User avatar
douw
Hero Member
Hero Member
Posts: 1830
Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm

Re: KURSUS

Post by douw »

:) :)"THUMBS UP" VIR DIE GEDAGTE!!

GROETNIS
DOUW
LIFE IS TRUELY GENEROUS TO THOSE WHO PURSUE THEIR DESTINY
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: KURSUS

Post by theedge »

Great idee
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !
Image
Louis102
Administrator
Administrator
Posts: 3887
Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm

Re: KURSUS

Post by Louis102 »

Jakes

Jy kan altyd hier op Kuduberg ook 'n bietjie welsyns-werk kom doen  :laugh:

Louis
Goeie dade oortref goeie woorde.
Mac
Hero Member
Hero Member
Posts: 1172
Joined: Thu Apr 16, 2009 3:47 pm

Re: KURSUS

Post by Mac »

JB,

Laat weet maar as jy Cradock toe gaan, stel belang

Thanks
Occasionally mistaken for a responsible adult

It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
User avatar
Dirkie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 355
Joined: Tue Oct 25, 2011 7:50 am

Re: KURSUS

Post by Dirkie »

Jacques,

ek sal baie graag n kursus wil bywoon. Sal cradock toe gaan. Jy kan altyd Prieska toe ook kom hier is baie manne wat wil leer. Dis net so 390km van Bloemfontein af :)

Groete Dirkie
Ou honde loop laat...
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: KURSUS

Post by JACQUES BOTHA »

Dirkie
Ek het n kursus dara gehou so maaand terug . Andre gous het gereel. Die Kursus was tegnologies n flater, niks wou werk nie, maar die vriendelike mense van prieska het almal gehelp en op die end darem alles gedoen gekry.
Laat weet maar weer dan kom maak ek n draai daar volgende jaar.
Groete
Jacques
Shoot straight and tell the truth!
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: KURSUS

Post by JACQUES BOTHA »

Oom Leeu
Ek gaan nog daar uitkom . maar nie vir die welsynswerk nie...
vir opleiding van jou kant af... laat ek bietjie leer he werk die manne daar in die duine?
Groete
Jacques
Shoot straight and tell the truth!
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: KURSUS

Post by JACQUES BOTHA »

Uncle MAc
Keep you up to date on that date..
Daar is genoeg stoele ne tafels by die plekkie self om die kursus aan te bied, Sal jou laat weet sodra ek met die Cradock manne gesels het.
Hoop maar Isak lees raak en begin solank reel..of DawieD

Groete  Hoop nie daai vallei dorp van julle is al weer so warm soos altyd nie?
mooi bly
Jacques
Shoot straight and tell the truth!
User avatar
Dirkie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 355
Joined: Tue Oct 25, 2011 7:50 am

Re: KURSUS

Post by Dirkie »

Dankie Jacques,ek was nie by daai kursus nie net gehoor daarvan ek was op n dorperkursus,maar sal n plan maak om by n kursus van jou uittekom.

Groete
Ou honde loop laat...
User avatar
Dawie D
Hero Member
Hero Member
Posts: 548
Joined: Tue Sep 01, 2009 7:52 pm

Re: KURSUS

Post by Dawie D »

Isak

Moenie maak of jy dit mis lees nie :angel: Kom ons reel gou iets
Groete Dawie
As ek jou sien gaan jy val
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: KURSUS

Post by JACQUES BOTHA »

Manne hier is n klomp raakvaters opppie forum --
Klink my die Cradock kursus is amper vasgemaak, dit gaan n 2 dag een wees wat ons wil kombineer met ..JAGLIG GEHEIEME (Ek dink daar gaan net plek wees vir die eerste 12 op naglig gedeelte wat vrydag sal wees en dan die saterdag oggend begin met die Probleemdier gedeelte) Klink of ons dit die daar rondom die 5/6 de Januarie sal kan laat realiseer...
Ons hou julle op hoogte van die jongste nuus.
Nogmaals dankie manne en maninne wat sulke dinge moontlik maak..
Voorspoed seen
Jacques
Shoot straight and tell the truth!
britsman
Hero Member
Hero Member
Posts: 792
Joined: Sun Feb 01, 2009 3:06 pm

Re: KURSUS

Post by britsman »

Jakes,
              Count britsie in.
Jou stoetgat ;D
                          brits
If guns are outlawed. Only outlaws will have guns.
Post Reply