ons sal op daai Burris ook rooi spatsels vir hom opsit.
Boeta
ons trek sommer been.
dis n goeie koop- geluk man, hoop hy gooi reguit.


boeta wrote: Ja dit is 6.5x25-56 extreme varmint,die 25 kan dalk 20 wees is nie seker ni.Hy het nogal sulke rooi spatsels op die scope,seke jakals bloed![]()


Ja3Ja3 wrote: So bietjie gesukkel met suisie. Kon nie resultate kry, en het teruggestuur na S&O vir verdere ondersoek.


Louis102 wrote: .. Ek voel nou nogal goor dat ek so iets kon aanbeveel!

Ja3Ja3 wrote: ... Miskien l? die fout nog by die drywer ...

Ek dink as jy 'n nuwe ding koop wat foutief is, dis as daar regtig fout is, is die minste wat hulle kan doen om vir jou 'n ander nuwe een te gee. Jy't klaar ongerief en onnodige koste en tyd van so 'n duur instrument gehad. Of is ek vol bollieJa3 wrote: en het teruggestuur na S&O vir verdere ondersoek.


..... dit is seker so, die feit is dat daar seker minder dud Cruisers op die paaie is as dud Landrovers of iets anders. So as jy is scope het wat werk, klou aan hom. Ek het 'n Lynx(4.5-14x50 met 25mm tube) gehad wat my uitstekende diens gegee het en toe ek die Zeiss kry toe dog ek ek sal nie meer die Lynx nodig h? nie. Ek het die Lynx nog nooit weer nodig gehad nie, maar sal baie graag daardie Lynx wou gehad het omdat ek hom kon vertrou en hy regtig baie, baie waarde vir geld was. Nou kan ek dit nie meer terugkoop by nuwe eienaar vir meer nie.Ja n man kry maar dud's op alle produkte, het al selfs van n L/Cruiser gehoor wat nie was soos dit moes wees nie, seker ma Vrydag-namiddag kwart voor vyf job.
.... nee jy is nie! Met Zeiss se naam moes jy my gehoor en gesien het. My speelgoed sou die hele w?reld vol gel? het, en ek is lief om met ysters te speel.Of is ek vol bollie

... jy vat die woorde so reg uit my mond. Nou die dag gesien vandat jy geregistreer het kan ons maar 'n lorrietjie pak en so bietjie Dollars gaan verdien. Met jou pryse kan ons sommer 'n hoop verdien.Ek sien so tussen die lyne deur jy sie dollars

Kan aan slegter maniere dink om van "ponde" ontslae te raak.JACQUES wrote: ...Dit lyk my daai manne gooi groot ponde rond in hulle hobbie, liefde , sport, tydverdryf, ag noem dit wat jy wil..


Hoe gouer, hoe beter! Praat net. Onthou net wat met tiere in Leeuw?reld gebeur!JACQUES wrote: ......
Wanneer gaan ons biki NAM invaar...
... klink vir my reg, ek bring mos iemand saam. Baie tiere nodig virri leeu.Hoe gouer, hoe beter! Praat net. Onthou net wat met tiere in Leeuw?reld gebeur!
... hoef mos net twe te skiet dan is die trommel vol.Met jou pryse kan ons sommer 'n hoop verdien.
'n Man moet 'n lyf h? as jy met darie goed gooi!...ek dink hys mos n 7mm vergooi klant....
.... re?l jy so iets in die Upington area rondom volmaan en ek waarborg jou dat daar 'n lot bymekaar sal kom. Die tyd is ryp daarvoor, en Freek sal so bly wees want dan val die persie-tjoppe 'n rooster vol. Die kameraman moet net 'n klomp memory kaarte saamvat. Ek reken dit sal vrot sports wees.hier is n hele klompie manne wat bitter goed agter hulle roere kan sit en staan...dit sal vir my heerlik wees om die manne bymekaar te kry ...te gesels en te skiet en te sien wat uitspring...

Nou praat julle!! Vir my is Upinton sommer om die draai. (baie nader as Windhoek) Weet net nie hoe ek die jagbakkie en roer oor die grens sal kry nie?tafjak wrote: Darie Namibi?rs ry dan Durban toe vir 'n Curriebeker game. Ons kan dan sommer in Uptington wyn proe, of hoe.


ChrisChris101 wrote: Jagbakkie gaan maklik oor as dit n toyota is.
