Ranger range finder.

Post Reply
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5154
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Ranger range finder.

Post by Pvdw »

Manne ek het al na etlikke range finders gekyk en heelwat daaroor gelees op die forum.

Wat ek nie wil weet nie is watter range finder in die beste ;D

Wat ek wel wil weet is of van julle al met die RANGER -Bleikbaar gemaak/ingevoer deur LYNX- gewerk het en wat julle indrukke was?

Enige terugvoer oor die RANGER is welkom.

Dankie.

Peet
Work to live, don"t live to work
User avatar
3006
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 456
Joined: Mon Jul 04, 2011 3:13 pm

Re: Ranger range finder.

Post by 3006 »

Middag Peet

Ek het al self gewonder of iemand een het en wat sy opinie is oor die Ranger. Ek weet nie of jy die nuwe enetjie gesien het nie maar hy lyk heel ok vir so tot en met 300m (net wat ek gehoor het) Ek weet Camdix verkoop hulle teen ongeveer R1990 en volgens hulle is daar nie probleme met hulle nie.

Groete
Cobus
User avatar
243Songdaug
Hero Member
Hero Member
Posts: 1713
Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm

Re: Ranger range finder.

Post by 243Songdaug »

My Pa het een gehad en was baie tevrede met die outjie tot hy een naweek tydens 'n huisbraak geRDP is.  Die optics was heel goed en die funksies was ook netjies en bruikbaar.  Die rangefinder het maklik gerange en was vir sy geld redelike goeie waarde volgens pa.

Hy het nou 'n Leopolt RXII - wat natuurlik beter is, maar die prys is ook natuurlik beter.

Ek self het 'n Nikon Monarch 800(as ek nou reg onthou) en hy is darem self baie netjies - en hy bring sy kant.
Last edited by Guest on Thu Nov 10, 2011 4:29 pm, edited 1 time in total.
Dont tell me, show me......
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5154
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Ranger range finder.

Post by Pvdw »

Dankjie manne ek hou die NIKON en LEUPOLD reeks ook dop so ek wil nie net agter prys aan koop nie.

Hier is die link vir die RANGER produkte wat LYNX inbring.

http://www.lynx.co.za/products/ranger.htm

Peet
Work to live, don"t live to work
Post Reply