Wat is jou TOP trofee wat jy nog graag in Afrika wil skiet? - (Gevaarlike wild)
- baboonstalker
- Hero Member

- Posts: 692
- Joined: Wed Aug 25, 2010 8:37 pm
Re: Wat is jou TOP trofee wat jy nog graag in Afrika wil skiet? - (Gevaarlike wild)
Die manne boer nie graag met buffel nie, want hulle wil darrem nog self baas op hulle plaas wees.
Ek weet nie hoekom nie, maar daardie spikkelkat te voet staan my erg aan. (in my drome)

- Dawid
- Hero Member

- Posts: 1079
- Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm
Re: Wat is jou TOP trofee wat jy nog graag in Afrika wil skiet? - (Gevaarlike wild)
Naandse Manne
As lewe en gespaar bly wil ek bittergraag n mooie Daggaboy met my 458 stamp en as die geleentheid hom voordoen n probleem Leeu of Luiperd.
My grootste droom saam dit is om dit te kan doen met my Seun aan my sy met sy/my 375 wat ek volgende jaar aan hom gee die dag as ek 50 en hy 21 word.
Groetnis

Last edited by Dawid on Sun Apr 24, 2011 5:29 pm, edited 1 time in total.
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
-
Johanswarts
Re: Wat is jou TOP trofee wat jy nog graag in Afrika wil skiet? - (Gevaarlike wild)
Dagga boy met n double, no exceptions, dink dis die ultimate.
- tobie
- Jr. Member

- Posts: 96
- Joined: Sun Nov 15, 2009 12:40 pm
Re: Wat is jou TOP trofee wat jy nog graag in Afrika wil skiet? - (Gevaarlike wild)
ek het gehoor die botswana leeus in die tiere.n groot maanhaar met oupa se 375 HH sal dit vi my doen so op 50m.as ek mis of kwess....
vet pret
Jy kan maar hardloop, maar ek sien jou!!!
-
.::Alwyn-U::.
- Hero Member

- Posts: 947
- Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm
Re: Wat is jou TOP trofee wat jy nog graag in Afrika wil skiet? - (Gevaarlike wild)
Die buffel vat maar die koek loshande!
- Hugov
- Hero Member

- Posts: 684
- Joined: Thu May 26, 2011 8:06 am
Re: Wat is jou TOP trofee wat jy nog graag in Afrika wil skiet? - (Gevaarlike wild)
Seekoei bul op land. Sal vir my die "ultimate" wees.
9mm Beretta. .40 S&W Sig Sauer SP 2022. 44 Magnum Taurus. 22-250 Savage VLP DBM 1:9 . 25-06 Voere. 30-06 Brno. 300 WSM Savage . 416 Ruger Alaskan. Armed Gladiator 12 boor pomp aksie
-
.::Alwyn-U::.
- Hero Member

- Posts: 947
- Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm
Re: Wat is jou TOP trofee wat jy nog graag in Afrika wil skiet? - (Gevaarlike wild)
Hugov wrote: Seekoei bul op land. Sal vir my die "ultimate" wees.
ja ek hou nogal van daai idee! goeies
- Wiehan111
- Full Member

- Posts: 147
- Joined: Sun Sep 12, 2010 6:26 pm
Re: Wat is jou TOP trofee wat jy nog graag in Afrika wil skiet? - (Gevaarlike wild)
Manne
Definitief 'n buffel maar eers as die geld sake dit eendag toe laat.
Groete

25-06 Savage Tactical
- Nuweseun
- Sr. Member

- Posts: 334
- Joined: Mon Sep 12, 2011 1:07 pm
Re: Wat is jou TOP trofee wat jy nog graag in Afrika wil skiet? - (Gevaarlike wild)
Kerels, ek dink enige man wat jag droom van hulle almal en sal graag so een van elk wil plat trek!
Maar as ek nou rerig een moet kies, beslis vir Ou-poot....

Lood in die lug, sit vleis op die tafel.
- Fanie Maritz
- Newbie

- Posts: 34
- Joined: Mon Nov 22, 2010 12:05 pm
Re: Wat is jou TOP trofee wat jy nog graag in Afrika wil skiet? - (Gevaarlike wild)
Buffel verseker
25-06 Rem Sendero
222 Sako
6 mm Br
9mm Vektor sp1
44 Mag Taurus
12 Br Beretta A 391 Urika Semi
222 Sako
6 mm Br
9mm Vektor sp1
44 Mag Taurus
12 Br Beretta A 391 Urika Semi
-
Henk01
Re: Wat is jou TOP trofee wat jy nog graag in Afrika wil skiet? - (Gevaarlike wild)
Ek sal soos die meeste lyk my n ou Buffeltjie wil stamp, het geen behoefte vir Olifant, Leeu of Luiperd nie, maar sal in begunsel geen probleem he om n "probleem dier" van die spesies van kant te maak as dit nie anders kan nie. 
- PITSMIT
- Hero Member

- Posts: 989
- Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am
Re: Wat is jou TOP trofee wat jy nog graag in Afrika wil skiet? - (Gevaarlike wild)
manne ek is trots op almal van julle wat nie een n renoster wil skiet nie 
dit wys my hoe sterk julle voel oor die bewaring vd spesie. knap gedaan daar
ekself het vd buffel gestem want dit bly my ultimate antiloop wat ek wil skiet maar die $$ ai ai ai daar kom die ding
dalk eendag as ek groot is en ek het n regte werk wie weet......................

Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
-
Christo J
- Full Member

- Posts: 184
- Joined: Sun Sep 11, 2011 7:04 pm
Re: Wat is jou TOP trofee wat jy nog graag in Afrika wil skiet? - (Gevaarlike wild)
Ek wil graag n dagga boy met die boog aanvat in veld met baie bome. As daai pyl trek wil ek solank klim. Sal daar van bo af kyk wat hy maak... 
- Truvelloman
- Full Member

- Posts: 180
- Joined: Sun Jul 24, 2011 10:32 am
Re: Wat is jou TOP trofee wat jy nog graag in Afrika wil skiet? - (Gevaarlike wild)
Ek het darm al die voorreg gehad om n bedonderde probleem luiperd te skiet, en hel was dit n noue ontkoming!
Die ding het ons begin jag, met ons in sirkels geloop, en op n stadium was sy spoor op een van ons se skoen spore toe ons n half uur vroeer da verby is.....scarry....hare laat ruus!
van die oggend 7 uur af sy spoor gevat,ek en n pel, en 3 spoor snyers, waar hy weer kalf gevang het, en daai middag 4 uur, 3 plase verder, eers geskiet.
almal het verby n digte bos geloop en gekyk, maar niks gesien nie, ekt agter geloop, die volgende oomblik toe ek daar verby stap laaste, toe besluit die ding mos om uit die bos te spring met n moerse gebrul en tande wat wil amok maak.
Die ding het ons begin jag, met ons in sirkels geloop, en op n stadium was sy spoor op een van ons se skoen spore toe ons n half uur vroeer da verby is.....scarry....hare laat ruus!
van die oggend 7 uur af sy spoor gevat,ek en n pel, en 3 spoor snyers, waar hy weer kalf gevang het, en daai middag 4 uur, 3 plase verder, eers geskiet.
almal het verby n digte bos geloop en gekyk, maar niks gesien nie, ekt agter geloop, die volgende oomblik toe ek daar verby stap laaste, toe besluit die ding mos om uit die bos te spring met n moerse gebrul en tande wat wil amok maak.
-
.::Alwyn-U::.
- Hero Member

- Posts: 947
- Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm
Re: Wat is jou TOP trofee wat jy nog graag in Afrika wil skiet? - (Gevaarlike wild)
Truvello
Klink baie opwindend! Seker 'n lekker ervaring sal ek glo... Vertel my, het die luiperd gekom vir jou of het hy gemok en toe geflie? Ek is manet nuuskurig.
Groete
Alwyn

- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Re: Wat is jou TOP trofee wat jy nog graag in Afrika wil skiet? - (Gevaarlike wild)
Trueveloman, kan ek raai die trofee op die muur is die onderbroek? Dit sou sekerlik my trofee wees want ek dink enige man bedinges homself as dit gebeur en ek neem aan dit was nog naby ook!
Respek vir jou ou maat!
Ek is nou nie rockafella nie maar ek het verlede jaar weer begin jag. Ek het toe n Rooibok geskiet en die rush was weer daar.
Hierdie jaar het ek n Koedoe geskiet en my seun sy eerste Rooibok. Volgende jaar wil en probeer vir n Koedoe en n Blou wildebees en my seuns elk n Rooibok of Blesbok. Alles sal gaan vir biltong en droe wors.
Ek kwyl maar as die manne die groot goed skiet. Met my 30-06 en daai groot goed druk ek dit in sy agterstewe vir n sosatie en hardloop weg en klim boom. Daar sal hy maar moet doodbloei voor ek hom kan braai.
EEEEEndag wil ek baie graag n Eland skiet met die 30-06.
Ek droom en hoop hulle kom waar as die HEER my spaar!

Philip
Re: Wat is jou TOP trofee wat jy nog graag in Afrika wil skiet? - (Gevaarlike wild)
Buffelbul met die boog en dalk n Bongo,Lord Derby,Giant forest hog,en nog n paar,maar nie katte of renosters nie.
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: Wat is jou TOP trofee wat jy nog graag in Afrika wil skiet? - (Gevaarlike wild)
20 jakkalse op een staanplek - jakkalse is mos gevaarlike wild 
R
R
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"

- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Wat is jou TOP trofee wat jy nog graag in Afrika wil skiet? - (Gevaarlike wild)
Raven
Ek neem aan hulle praat van jag, nie skiet nie

"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"

- Evert
- Sr. Member

- Posts: 301
- Joined: Wed Jan 19, 2011 4:39 pm
Re: Wat is jou TOP trofee wat jy nog graag in Afrika wil skiet? - (Gevaarlike wild)
Verseker n Lord Derby Eland en Bongo. Dan nog n groot Olifant
Hunting: Isn't just something I do it's part of who I am.
300H&H Zastava
9.3x62 Mannlicher Schoenauer
300H&H Zastava
9.3x62 Mannlicher Schoenauer
-
FE
- Hero Member

- Posts: 566
- Joined: Sat Jul 02, 2011 10:21 pm
Re: Wat is jou TOP trofee wat jy nog graag in Afrika wil skiet? - (Gevaarlike wild)
Sal Graag 'n Buffel wil plat trek eendag.
Born to hunt, but forced to work!
-
fanie17
- Hero Member

- Posts: 513
- Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am
Re: Wat is jou TOP trofee wat jy nog graag in Afrika wil skiet? - (Gevaarlike wild)
Ek het die vooreg gehad om die jaar n buffel op die voet in werklike ongerepte omstandighede te kon skiet.In my oe is n 375 h+h te min.Om n buffel met n boog aan te vat,weet ek is baie keer gedoen,persoonlik dink ek dit kan onverandwoordelik wees,veral as dit n regte dagaboy is.Hy sal jou dood maak as jy nie n geweer bacup het nie.Ek sal volgende jaar so een gaan soek en ek sal met n 416 rig of 505 gibs skiet
.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara 25-06truvelo
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Wat is jou TOP trofee wat jy nog graag in Afrika wil skiet? - (Gevaarlike wild)
Oom Faan, gooi bietjie n foto? Of het ek hom gemis 
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
-
Rambo
- Jr. Member

- Posts: 68
- Joined: Wed Jul 20, 2011 12:38 pm
Re: Wat is jou TOP trofee wat jy nog graag in Afrika wil skiet? - (Gevaarlike wild)
Daggaboy met boog... Fanie17 Self met 'n geweer is daar geweer backup! Wat merkwaardig is om te sien is die verskil in reaksie/optrede tussen 'n buffel wat met die geweer of boog geskiet word. As daai pyl tref waar hy moet, het daai buffel geen idee wat gebeur het nie... Meestal is daar so 'n rustige draffie nie ' n agresiewwe kwaai gesoekery nie... dan raak die kop dronk en hy slaap!
Hy moenie weet jy is daar nie!
Jy gaan jag nie met 'n boog as jy 100% seker is jy tref konstant waar jy mik nie! Dit is nie net onverskillig nie maar ook oneties in my opinie... Nog belangriker... daai Buffel steup skiet meeste ouens nie elke dag mee nie... daar sal etlike ure, dae selfs maande in die voorbereiding moet ingaan!

303 Lee Ennfield
270 BRNO De Lux
22 BRNO
12 BR BRNO
12 BR Miroku
Mathews Switchback
Visstokke
270 BRNO De Lux
22 BRNO
12 BR BRNO
12 BR Miroku
Mathews Switchback
Visstokke
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Wat is jou TOP trofee wat jy nog graag in Afrika wil skiet? - (Gevaarlike wild)
Setup vir n Buffel met die boog is n gespesialiseerde storie.
Daar is nie baie manne wat vandag 85# + skiet boe skiet nie.
As jy weet jy gaan buffel met die boog jag gaan jy baie baie tyd aan oefen met jou setup spandeer want dit is n duur jag.
Jy wil daai 900gr tot op 50 yards presies laat val waar dit saak maak.
Die area waar jy gaan buffel met die boog jag is ook belangrik.
Jy gaan sukkel om n oop skoot in die Zambezi valley te kry en n baie beter kaans dalk kry op die Zambezi Delta ...

FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment